Len Muller - Weskus Wyn (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 12 лип 2023
  • ditto.fm/weskuswyn
    Len Muller - Weskus Wyn (Official Music Video) 2023
    Lirieke en melodie deur Len Muller Musiek en vervaardiging deur: Gideon Botes. Vermeng deur Ewald j. v. Rensburg
    Video vervaardig deur Nico Scheepers met spesiale Dankie aan Chanél Muller en Regardt Botha.
    Kontak: bookings@lenmuller.co.za
    www.lenmuller.co.za
    Vers 1:
    Ek val en dryf deur die atmosfeer
    Was amper dood hier ek het hard geleer
    Nuwe dimensies wat ons nou trotseer
    En ek is soos papier in jou atmosvuur
    Koor:
    So gee my nog ‘n bietjie van daai Weskus Wyn
    Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
    Môre kom vir ons maar ek sal hier bly
    so gee my net 'n bietjie meer van jou
    Vers 2:
    Jy is die ruimte om my wentelbaan
    Hang aan die sterre vir net een kans
    Dwaal in die melkweg soos ’n swerwer heen
    ek bly anoniem tot ek jou weer sien
    Koor:
    So gee my nog ‘n bietjie van daai Weskus Wyn
    Soet vir die siel ons kan nou verdwyn
    Môre kom vir ons maar ek sal hier bly so
    Gee my net 'n bietjie meer van jou

КОМЕНТАРІ • 18