Jemma Catherine feat. Georic Lomas - SOS
Вставка
- Опубліковано 5 лип 2023
- Ons is so excited om hierdie met julle te deel ! Enjoy :)
SOCIALS
Jemma:
Instagram - / jemmacath
Facebook - / jemmacatheri. .
TikTok - / jemma.catherine
Georic:
Instagram - georiclomas...
Facebook - / georiclomas
TikTok - www.tiktok.com/@georiclomas?l...
Composers: Jemma Pheiffer, Georic Lomas
Producer: Ruan Graaff at Dee Graaff Productions
Publisher: The David Gresham Entertainment Group
Lirieke:
Hoor jy my
As ek jou dan in die aande roep
Verdrink aan my
As jou lyf dan wee na myne soek
Ek’s deurmekaar
Maar ek weet jy’s daar
So hoor jy my as ek jou dan in die aande roep
So ek stuur dan uit ‘n SOS
Skryf my hart neer in ‘n SMS
Daar’s min wat my hart kan kwes
So ek hoop jy kry my SOS
Ek hou verby
Maar dis asof jy my nader roep
Ek hoor jou stem
Maar die wêreld sal my aanhou soek
Ek’s deurmekaar
Maar ek weet jy’s daar
So ek hou verby maar dis asof jy my nader roep
So ek stuur dan uit ‘n SOS
Skryf my hart neer in ‘n SMS
Daar’s min wat my hart kan kwes
So ek hoop jy kry my SOS
Sien jy my rooksein
Kan jy hoor as ek skreeu
Ek kan voel hoe my bors pyn
Jy’t my briewe opgeskeer
Ons sal alles moet uitkry
Ek sal hoor as jy praat
Ons het in liefde begin
Ons sal in liefde verlaat
So ek stuur dan uit ‘n SOS
Skryf my hart neer in ‘n SMS
Daar’s min wat my hart kan kwes
So ek hoop jy kry my SOS
Daar’s min wat my hart kan kwes
So ek hoop jy kry my SOS
Wêreldklas musiek !!! Fantasties.
SOS ons wil nie gehelp word nie, ons kies om hierdie heeltyd op herhaal te hê.
dankie tiaan !
As a Producer I would go so far as to rate this as the best Afrikaans Song I've heard over the past 3 Years.
Baie mooi
Die slow mo in die begin is amazing en die half and half is so goed gedoen
baie dankie ! 🤩🫶🏼
Damn, dis nou 'n vars nuwe geur.. Afrikaanse liedjies in nou nie juis my eerste liefde nie, maar S O S doen dit vir my.!! Die liedjie werk net.!! Fantastiese vocals plus die magic wat net "gebeur" - dis m**r mooi.!!
Earworm
Dis amper hier kan nie wag nie ❤❤❤
🤩🤩🤩
thanks Jemma Catherine
Heeltyd op repeat 🥹❤️ die liedjie het n stukkie van my hart gesteel
ons is so bly om dit te hoor 🫶🏼 baie dankie vir jou ondersteuning !!
Yesss Finally🎉❤
whoop whoop 🕺🪩
Wow wow wow.🎉
🤩❤️🔥
Kan nie wag nie!!!
excited ! 🤩
Dis mooi.
baie dankie !
Speechless 🌺
🫶🏼🫶🏼🫶🏼
So mooi❤.
dankie ricka ❤️🔥
sopas op Bokradio gehoor!!!
So beautifull 🥰😎
baie dankie 🤩
Groot plesier 😎😉
Ek is mal oor die song .
Kan nie wag nie
ons kan ook nie meer wag nie ! 🤩
jul mag maar sing 😮❤
dankie lourens 🕺🤩
Sooooo lank🙂
amper amper 👀
@@JemmaCatherineOfficial was defnitief die wag werd.. mal hieroor!!