Це відео не доступне.
Перепрошуємо.

Phillip - Skitterend

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 вер 2023
  • Geniet Phillip se musiekvideo van Skitterend!
    Meer van Phillip op digitale platforms - linktr.ee/phillip_musiek
    Lirieke:
    Jy weet
    Ek en jy kort ook soms water
    Dit is wat liefde is...
    Plant waar dit droog is
    En sien die bloeisels groot word
    En as jy
    Voel dat jy moeg, op en klaar is
    Dis waarvoor skouers dan daar is
    Om op gesus te kan word
    Hulle sê
    Wie weet wat môre bring?
    Maar moenie twyfel
    Ek’s jou
    Herberg teen die wind
    Ongetwyfeld is jy die diamant wat blink
    Jy’s die diamant
    Jy’s die diamant
    By jou het
    Ek my skat gevind
    Jy skyn so skitterend
    Jy het my hart!
    By jou
    Het ek
    Hemel gevind
    Als in jou skyn skitterend
    Jy het my hart!
    En nou
    Is alles skitterend
    Jy het my hart!
    (Jy het my hart)
    Jy het my hart
    En nou is alles skitterend!
    Jou Lighuis
    Het ons gelei deur diep water
    Dit lei ons nader en nader
    Na skitterende goue sand
    En as ek wonder wat more bring?
    Sal ek nooit twyfel
    Jy’s my
    Herberg teen die wind
    Ongetwyfeld is jy die diamant wat blink
    Jy’s die diamant
    Jy is n diamant
    Regisseur:
    Phillip Schnetler
    Vervaardiger:
    Phillip Schnetler
    Redigeerder:
    Charles Ackerman
    Kameras:
    Charles Ackerman
    Kuns regisseur:
    Zijn-Rudolph van Zyl
    Liedjieskrywer / Publiseerder:
    Hugo Ludik / KVN Publishing
    Nicholas Jordaan / Active Music Publishing
    Brendan Ross Campbell / Capasso
    Musiek
    Stem:: Phillip Schnetler
    Vervaardiger, Geassosieerde kunstenaar, Klawerbord: Brendan Ross Campbell
    Geassosieerde kunstenaar, Kitaar: Raymond Green
    www.realmusic.co.za/
    / vonkmusiek
    / vonkmusiek
    Subscribe here: / @realmusicvonkmusiek

КОМЕНТАРІ • 2