Taboeksjou episode 3 - Nardus du Plooy : Tankwa (live)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 тра 2024
  • Naledi Online
    Home / Poësie / Digbundel / Taboek
    Nuwe Vrystellings, Digbundel
    Taboek beskikbaar by : naledi.co.za/product/taboek
    Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en - hier kom die grootste verrassing - selfs ons opvattings oor die teologie.
    - Koos Kombuis
    Aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid. ’n Boek waarna ek telkens sal terugkeer om naby die aarde en werklikheid te bly om nie te gryp na die warm lug van dogma en onwetenskaplike verduidelikings van bestaan nie.
    - Dana Snyman
    Met ’n Taboek oor god lewer Riku Lätti ’n speelse pleidooi vir die aanvaarding van alles wat is omdat dit is.
    - Danie Marais
    #afrikaans #afrikaansemusiek #gedigte #diekaalkopwaarheid #akoesties #kitaar #bass #stem

КОМЕНТАРІ • 3

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 2 місяці тому +2

    Uitstekend Video! Mis dit! Groete uit Lima Peru

    •  2 місяці тому

      Wow, Peru, dis cool, bly jy geniet dit!

  • @alwynvanzyl469
    @alwynvanzyl469 2 місяці тому +2

    Lieflik.