Taboeksjou episode 4 - Die Onpopulêre Opinie + Onder jou asem - Riku Lätti (Live)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 1 чер 2024
  • Episode 4 : Riku Lätti lees die gedigte "Die Onpopulêre Opinie" en "the I of the beer holder". Daarna 'n live performance van "Onder jou Asem" van die album: 'n Pleister vir my Nerwe
    distrokid.com/hyperfollow/rik...
    Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers.
    naledi.co.za/product/taboek/
    » Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in
    Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van
    alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en - hier kom die
    grootste verrassing - selfs ons opvattings oor die teologie.
    - Koos Kombuis
    » Aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid. ’n Boek
    waarna ek telkens sal terugkeer om naby die aarde en werklikheid te bly om
    nie te gryp na die warm lug van dogma en onwetenskaplike verduidelikings
    van bestaan nie.
    - Dana Snyman
    » Met ’n Taboek oor god lewer Riku Lätti ’n speelse pleidooi vir die aan-
    vaarding van alles wat is omdat dit is.
    - Danie Marais
    #afrikaans #afrikaanspoësie #Poësie #afrikaansemusiek #Gedigte #god

КОМЕНТАРІ • 1