Taboeksjou - Episode 2 - Gesprek met Ivan Lätti (Onrus)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 тра 2024
  • naledi.co.za/product/taboek/
    Episode 2, 'n gesprek met Ivan Lätti, pa van Riku Lätti, oor waar die idees van Taboek oorspronklik gevorm het. Gesprekke oor God, die heelal en die bron van alle lewe.
    Riku Lätti se debuutdigbundel TABOEK nou beskikbaar van Naledi uitgewers.
    » Riku Lätti se poësie-debuut is meer as net nog ’n oulike digbundeltjie in
    Afrikaans; ek sien dit as ’n monumentale en omvattende deurgronding van
    alle fasette van die moderne mens se soeke na betekenis en - hier kom die
    grootste verrassing - selfs ons opvattings oor die teologie.
    - Koos Kombuis
    » Aangrypende meditasies oor die heiligheid van onsekerheid. ’n Boek
    waarna ek telkens sal terugkeer om naby die aarde en werklikheid te bly om
    nie te gryp na die warm lug van dogma en onwetenskaplike verduidelikings
    van bestaan nie.
    - Dana Snyman
    » Met ’n Taboek oor god lewer Riku Lätti ’n speelse pleidooi vir die aan-
    vaarding van alles wat is omdat dit is.
    - Danie Marais
    #afrikaans #afrikaanspoësie #Poësie #afrikaansemusiek #Gedigte #god

КОМЕНТАРІ • 7

  • @thenyloncurtain
    @thenyloncurtain 2 місяці тому +1

    ❤❤❤

  • @elmarieclaassens8314
    @elmarieclaassens8314 Місяць тому +1

    💚🌱💚

  • @martiebresler5453
    @martiebresler5453 2 дні тому

    Wonderlik!!! In die Energie was ek absoluut deel vd gesprek ... elke Wese is Uniek op hiri aardse bestel op sy/haar eie Spiraal van Vibrasie en Frekwensie in dié groeiproses van Wil en Keuse...

  • @elmarieclaassens8314
    @elmarieclaassens8314 Місяць тому +1

    Kan nie wag om te koop nie.

    •  4 дні тому

      baie dankie!