Antoinette Pienaar op Theefontein video 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 чер 2024
  • In vandag se video gesels Antoinette Pienaar van Theefontein in die Karoo oor haar liefde vir hekke. Maar nie sommer enige hek nie, o nee, ‘n plaashek. En moenie vergeet nie, daar is ‘n spesifieke manier om ‘n hek oop en toe te maak.

КОМЕНТАРІ • 2