Volgers van die Weg
Volgers van die Weg
  • 367
  • 241 042
Is die Vader en die Seun gelyk?
In hierdie studie gaan ons kyk na hierdie vraag en daardeur sommer ‘n paar ander vrae ook beantwoord vir diegene wat nog die Identiteit van die Vader en die Seun misverstaan. Daar is sommiges wat glo dat die Vader en die Seun een wese is. Dan is daar diegene wat glo dat die Vader en Seun en Afgesonderde Gees ‘n drie-eenheid is. Dan is daar diegene wat glo dat Yahshua nooit vooraf bestaan het saam met die Vader van ewigheid af voor Sy vleeswording nie, maar dat Hy net ontstaan het toe Hy fisies gebore was hier op aarde. Dan is daar diegene wat glo dat Vader en Seun wel twee Wesens is, maar dat die Seun ook gelyk is aan die Vader en dat die selfs Seun aanbid moet word saam met of in die plek van die Vader.
"Die Identiteit van die Vader en die Seun": ua-cam.com/video/sOJwOfG3Uc0/v-deo.htmlsi=F8i8KJ_wCWbphJeS
"Aanbid julle twee Gode?": ua-cam.com/video/6sXN9f45SeA/v-deo.htmlsi=Yot58uKHLnLU0Kt5
"Ken jy die Vader en die Seun?": ua-cam.com/video/JZdeHoALndI/v-deo.htmlsi=NS-HmSa2qhFSQZ3q
"Yahshua: Ewige Vader???": ua-cam.com/video/Oc6BLlV6C5I/v-deo.htmlsi=BqnIm6A69B58KvT_
"Wat is die Sh'ma?": ua-cam.com/video/jdmwowbok-c/v-deo.htmlsi=jlCtckxxVpfvaWV6
Volgers van die Weg Odysee kanaal: odysee.com/@Volgers-van-die-Weg:3?r=8sjJbbNhjRh9ELefWTiJaTEeF6jkqnve
Переглядів: 102

Відео

Blessings - By Laura Story
Переглядів 5612 годин тому
Songwriters: Laura Story Blessings lyrics © Capitol CMG Publishing, Universal Music Publishing Group, Warner Chappell Music, Inc
My Creator King - By Don Moen
Переглядів 2212 годин тому
Song: Creator King Artist: Don Moen Album: Thank You Lord Writers: Mary MacLean Copyright © 2003 Integrity Worship Music/ASCAP CCLI: 4157377 #DonMoen #CreatorKing #Official #worship #praise #classic
Dance to YHWH - By MiYah
Переглядів 4812 годин тому
℗ 2014 Miyah
Die Instruksies oor Maandelikse Onreinheid
Переглядів 7319 годин тому
Wayyiqra/Levitikus 15:19-24, “En as 'n vrou 'n vloeiing het, en die vloeiing in haar vlees bloed is, dan bly sy sewe dae lank in haar onreinheid (H5079 נִדָּה niddah); en elkeen wat aan haar raak, sal tot die aand toe onrein wees. En alles waar sy in haar onreinheid (H5079 נִדָּה niddah) op lê, sal onrein wees; en alles waar sy op sit, sal onrein wees. En elkeen wat aan haar bed raak, moet sy k...
Yahshua: Ewige Vader???
Переглядів 14314 днів тому
YeshaYahu/Jesaja 9:6, “Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke El, EWIGE VADER, Vredevors…” "Aanbid julle twee Gode?": ua-cam.com/video/6sXN9f45SeA/v-deo.htmlsi=_Gr6I0XsMTMSh-j9 "Die Identiteit van die Vader en die Seun": ua-cam.com/video/sOJwOfG3Uc0/v-deo.htmlsi=gXmSxor8Xa26RA8q "Ken jy die Vad...
Afrikaanse Bybelverhale vir ons kinders - Kinders van YAHWEH (B'nei YHWH)
Переглядів 21614 днів тому
Besoek gerus ons "Kinders van YAHWEH" UA-cam kanaal. Hierdie kanaal is beskikbaar vir die Boervolk Israel-Waarheidsgelowiges en enige volksgenoot wat assosieer met die Boervolk en ware Israel in verstrooiing (Diaspora), met gratis aflaaibare Afrikaanse Bybel verhale vir kinders waarin die ware Naam van YAHWEH ons Skepper en Yahshua ons Verlosser herstel is. Geen kopiereg is geplaas op enige vid...
Jou Hemelse Vader het 'n Naam!
Переглядів 18221 день тому
Hoe is dit, dat elke liewe skepsel op aarde en elke wese in die hemel, tot en met die Seun van Elohim, 'n persoonlike naam het, maar die Vader, uit Wie alles is en die Bron van alles, het blykbaar geen Naam nie? Hoe is dit moontlik??? Ek plaas hierdie boodskap omrede daar mense is wat verkondig dat die Vader nie 'n Naam het nie! (Hy word net Elohim genoem) en dat die "YAHWEH" waarvan ons regdeu...
Gaan mense Hemel toe wanneer hulle sterf? - Deel 2
Переглядів 12328 днів тому
Die “Nuwe Testament” bevestig dat Abraham en al die aartsvaders nog nie die belofte en erfenis ontvang het nie! Hulle, asook almal wat kinders van Abraham deur Yahshua geword het, is nogsteeds net erfgename van die beloftes. Niemand het al hul erfenis ontvang nie! Die groot vraag is: Wanneer sal hulle die beloofde erfenis ontvang? "Gaan mense Hemel toe wanneer hulle sterf? - Deel 1": ua-cam.com...
Gaan mense Hemel toe wanneer hulle sterf?
Переглядів 213Місяць тому
Baie mense glo dat hulle hemel toe gaan as hulle sterf, want hulle glo dat belangrike persone in die Skrif soos Henog, Mosheh en EliYah, hemel toe gegaan het toe hulle gesterf het. Wat verklaar die Afgesonderde Skrif? Is die hemel werklik die beloning van Yahshua se volgelinge? "Het EliYah Hemel toe gegaan?": ua-cam.com/video/vxFntJq5bxY/v-deo.html Volgers van die Weg Odysee kanaal: odysee.com/...
Het EliYah (Elia) Hemel toe gegaan?
Переглядів 144Місяць тому
‘n Gebeurtenis in die Skrif wat baie mense aanhaal as bewys dat die regverdiges hemel toe gaan tydens hulle afsterwe, het betrekking met die profeet Elia (EliYah). EliYah was ‘n profeet van YAHWEH gewees in die negende eeu voor die Algemene Era. Die Skrif verklaar “EliYah het in die storm na die hemel opgevaar” (2 Konings 2:11). Maar waarom is dit in teenstelling met die getuienis van die Goeie...
Majesty - by Delirious
Переглядів 289Місяць тому
Majesty - by Delirious
The Mighty Name of YAHWEH - By Bill Rodgers
Переглядів 383Місяць тому
The Mighty Name of YAHWEH - By Bill Rodgers
Waarom verklaar ek die Naam van YaHWeH?
Переглядів 252Місяць тому
(Let wel, hierdie studie word glad nie gedeel met die doel om te stry oor die uitspraak van die Naam van Elohim nie). Die afgelope tyd het ek opgemerk dat daar baie mense is wat die vorm "Yahuah" of "Yahuwah" gebruik, gebaseer op die feit dat die naam Juda "Yahudah/Yehudah" (Judah) dieselfde letters as יהוה bevat met die uitsondering van die Daleth (D of ד) wat bygevoeg word (Hebreeus lees van ...
Vrouens, onderwerp aan YHWH
Переглядів 138Місяць тому
In hierdie moderne dag, waar die vrouebevrydingsbeweging die harte van baie verower het, het vroue verantwoordelikhede en pligte aanvaar wat verder gaan as wat Elohim ooit bedoel het. Elohim het mans en vroue geskape, elkeen om ‘n duidelike doel en rol in die lewe te vervul. Mans kan byvoorbeeld nie kinders baar of verpleeg nie en vroue het nie die fisiese krag om van die werk te doen wat mans ...
Days of EliYah - by Terry Arthur
Переглядів 4312 місяці тому
Days of EliYah - by Terry Arthur
Geestelike Oorlogvoering - Die Skriftuurlike Manier
Переглядів 1562 місяці тому
Geestelike Oorlogvoering - Die Skriftuurlike Manier
Wetteloosheid gaan vermeerder
Переглядів 1952 місяці тому
Wetteloosheid gaan vermeerder
'n Wortel van Bitterheid
Переглядів 2383 місяці тому
'n Wortel van Bitterheid
Vir Ewig Gepynig?
Переглядів 1333 місяці тому
Vir Ewig Gepynig?
Wat is Bekering?
Переглядів 1003 місяці тому
Wat is Bekering?
Is Jy Gereed om Gedoop te word?
Переглядів 1093 місяці тому
Is Jy Gereed om Gedoop te word?
Die Heidense Oorsprong van Vadersdag
Переглядів 3233 місяці тому
Die Heidense Oorsprong van Vadersdag
Die Godheid
Переглядів 2113 місяці тому
Die Godheid
'Elohim' as 'gode' in die Ou Testament
Переглядів 1303 місяці тому
'Elohim' as 'gode' in die Ou Testament
Let YAH Arise - by Terry Arthur
Переглядів 6243 місяці тому
Let YAH Arise - by Terry Arthur
Is Daar 'n Verskil Tussen Verordeninge, Insettinge en Gebooie?
Переглядів 1873 місяці тому
Is Daar 'n Verskil Tussen Verordeninge, Insettinge en Gebooie?
Wat is die (Heilige) Afgesonderde Gees? - Deel 2
Переглядів 1773 місяці тому
Wat is die (Heilige) Afgesonderde Gees? - Deel 2
Vuiltaal kom uit 'n vuil hart
Переглядів 1744 місяці тому
Vuiltaal kom uit 'n vuil hart