Is Jy Gereed om Gedoop te word?
Вставка
- Опубліковано 10 лис 2024
- Volksgenote wat werklik begeer om in Verbondsverhouding met YAHWEH wil gaan, moet eers gaan sit en kwaliteit tyd neem om te bepeins en te sien wat van hulle verwag sal word, wat die koste gaan wees, wat die verbintenis sal behels, en of hulle gewillig en bereid sal wees om dit deur te voer of nie. Dit is lewe en dood! En dit is nie iets wat ‘n persoon haastig of ligtelik betree omdat jy so voel nie. Doop kan en moet alleenlik gedoen word nadat daar ‘n besnydenis van die hart plaasgevind het.
‘n Kandidaat vir doop asook ‘n nuut gedoopte gelowige moet verstaan wat ‘n Verbonds lewe behels. Daar moet ‘n vaste oortuiging wees en nie net blindelings glo nie. Daardie oortuiging moet gepaard gaan met ‘n bereidwilligheid om te sterwe vir wat jy vas glo vanuit die Skrif, sonder enige twyfeling.
"Kom Ons Gesels Oor Die Doop": • Kom Ons Gesels Oor Die...
Volgers van die Weg Odysee kanaal: odysee.com/@Vo...