Wat is die (Heilige) Afgesonderde Gees? - Deel 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 тра 2024
  • Mattheus 6:9, “So moet julle dan bid: ONSE VADER wat in die hemele is, laat u Naam afgesonder word;”
    Lukas 10:21-22, “In dieselfde uur het Yahshua Hom in die gees verheug en gesê: Ek loof U, Vader, Meester van die hemel en die aarde, dat U hierdie dinge verberg het vir wyse en verstandige mense en dit aan kindertjies geopenbaar het. Ja, Vader, want so was dit u welbehae. Alles is aan My oorgegee deur My Vader; en niemand weet wie die Seun is nie, behalwe die Vader, en wie die Vader is nie, behalwe die Seun en hy aan wie die Seun dit wil openbaar.”
    Het jy opgelet dat Yahshua nie alleenlik nooit tot die Afgesonderde Gees gebid het nie, maar maar alleenlik YAHWEH die Vader erken in gebed, maar ook wanneer Hy gespreek het daarvan dat Hy Homself openbaar verklaar Hy dat niemand die Vader ken nie behalwe die Seun en aan wie die Seun mag begeer om die Vader te openbaar? Daar is weereens geen melding van die Afgesonderde Gees wat ‘n persoon is nie, maar dit is altyd in die konteks daarvan dat dit die wonderlike krag van Majesteit YAHWEH is.
    Volgers van die Weg Odysee kanaal: odysee.com/@Vo...
    "Wat is die Afgesonderde Gees? - Deel 1": • Wat is die (Heilige) A...
    "In Tale van Mense en Engele? - Deel 1": • 1. In Tale van mense e...
    "In Tale van Mense en Engele? - Deel 2": • 2. In Tale van mense e...
    "In Tale van Mense en Engele? - Deel 3": • 3. In Tale van mense e...

КОМЕНТАРІ •