Het EliYah (Elia) Hemel toe gegaan?
Вставка
- Опубліковано 10 лис 2024
- ‘n Gebeurtenis in die Skrif wat baie mense aanhaal as bewys dat die regverdiges hemel toe gaan tydens hulle afsterwe, het betrekking met die profeet Elia (EliYah).
EliYah was ‘n profeet van YAHWEH gewees in die negende eeu voor die Algemene Era. Die Skrif verklaar “EliYah het in die storm na die hemel opgevaar” (2 Konings 2:11). Maar waarom is dit in teenstelling met die getuienis van die Goeie Nuus volgens Johannes, wat ongeveer 900 jaar ná EliYah se tyd verklaar het “niemand het opgevaar in die hemel nie, behalwe Hy wat uit die hemel neergedaal het, naamlik die Seun van Adam wat in die hemel is”? (Johannes 3:13).
Hoe kan ons hierdie skynbaar Bybelse teenstrydigheid verklaar? ‘n Nader blik wys dat die twee gedeeltes maklik genoeg versoen kan word.
Volgers van die Weg Odysee kanaal: odysee.com/@Vo...
Agtergrond musiek:
"Hayden Folker - Dreams" is under a Creative Commons (BY 3.0) license:
creativecommon....
/ hayden-folker
Music powered by BreakingCopyright: • 🌱 Atmospheric & Ambient (Free Music) ...
🔺
For mobile, easily copy and paste the text directly from our website: breakingcopyri....
If you can't or don't want to give credits contact with Hayden Folker
⛔ Remember that it is forbidden to register this song on any distribution platform (Spotify, iTunes, etc or any copyright detection system)
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -