Bouwer Bosch - Oorgeloop

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 жов 2024
  • Written, directed and edited by Bouwer Bosch
    Director of photography: Marius de Nysschen
    Assistant directors: Marius de Nysschen and Corrie Uys
    Actress: Leandie du Randt
    Song produced by Francois de Klerk
    Paramedics: Xander Loubser and Herbert Atkinson from Best Care
    www.bestcare-ems.co.za
    www.bestcareline.co.za Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch...
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: www.instagram....
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com...
    Spotify: open.spotify.c...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com...
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch

КОМЕНТАРІ • 81

  • @thinusbrits5301
    @thinusbrits5301 10 років тому +15

    Dit is hoe afrikaanse musiek moet wees, Awesome Bouwer

  • @jadegalleymore806
    @jadegalleymore806 9 років тому +5

    OMG!!!!! I honestly cannot do Treffers/Afrikaans music. But this song, I freaken love it. AMAZING!!!!!!!!! This could convert me.

  • @Authenticallymaskless
    @Authenticallymaskless Рік тому +2

    Die eerste keer wat ek jou songs gehoor het het ek memories met irmand wat my hart totaal en al gesteel het en hy weet nie of gee net nie om nie

  • @lin3kisskiss
    @lin3kisskiss 10 років тому +4

    ek't dalk.... net so bietjie... baie gehuil. Amazing verby

  • @anjahaasbroek5277
    @anjahaasbroek5277 10 років тому +5

    Ek kan hierdie video oor en oor kyk, en elke keer huil ek soos 'n baba! Dankie vir jou musiek en videos**

  • @EUGIEism
    @EUGIEism 5 років тому +1

    jou beste song nog vir my

  • @geraldosolomons2256
    @geraldosolomons2256 10 років тому +1

    Dit is fantasiese Afrikaanse musiek. Baie baie goed

  • @Angie_vanTonder
    @Angie_vanTonder 10 років тому

    "Wag vir my dit gaan die moeite werd wees... My hart is moeg om oorgeloop te word..." Fantastiese musiek! Leandie en Bouwer is so 'n GREAT couple, 'n inspirasie vir ander! #LiefdeWen
    Julle is TOPS!

  • @richelletheron4954
    @richelletheron4954 10 років тому +2

    Verlief op die song!!!
    So ongelooflik mooi...

  • @Peter-dm3wg
    @Peter-dm3wg 9 років тому +8

    'n Musikant wat ander inspireer! Hou so aan Bouwer. Respek my maat.

  • @rickv2629
    @rickv2629 2 роки тому +3

    Dankie dat jy jou musiek met ons deel.

  • @FYVIEmusic
    @FYVIEmusic 10 років тому +12

    Loving your stuff Bouwer.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому +2

    Sjoe, mooi liedjie, dankie👍☀️

  • @PaNdAxxSkAtE911
    @PaNdAxxSkAtE911 10 років тому +2

    BOUWER my vriend!
    goeie een ! ek is gek oor hoe jy jou emosies so lekker uidruk1
    dankie vir jou musiek! help my deur verskriklik baie!

  • @LemonD304
    @LemonD304 9 років тому +24

    gee al my respek aan jou! as my meisie by my is al wat ons doen is luister jou musiek.Ek se dankie vir die Here dat jy so goeie musiek maak

    • @Spoopanoob
      @Spoopanoob 9 років тому +2

      +Franco De bruin Die Liedjie is net sad ;(

  • @Spies181
    @Spies181 10 років тому +1

    replay replay replay dankie bouwer ek wil die cd nouu koop

  • @janiebaymusic
    @janiebaymusic 10 років тому +1

    Yay!

  • @anton_roos
    @anton_roos 9 років тому +2

    Jou editing is amazing!

  • @Sunettegermishuys
    @Sunettegermishuys 9 років тому +2

    Liefde wen❤️

  • @kaylasampson2120
    @kaylasampson2120 9 років тому +1

    Dit is ongelooflik mooi !!!!

  • @lushenkabarnard9028
    @lushenkabarnard9028 10 років тому +1

    wow

  • @nadiaduplooy8185
    @nadiaduplooy8185 5 років тому +1

    Die song maak my nou net meer hartseer nadat hulle aangekondig het hulle gaan skei... :(

  • @anrubotha9732
    @anrubotha9732 10 років тому +1

    AMAZING

  • @lianevandyk841
    @lianevandyk841 10 років тому

    Great song!

  • @TGBAgentOrange
    @TGBAgentOrange 8 років тому

    Die lietjie het ek vir my vrou gespeel op ons troue, sy is nie Suid Afrikaaner nie so het dit nie verstaan nie, maar al het sy nie, dis hoe my hart gevoel het

  • @ruveoosthuizen
    @ruveoosthuizen 7 років тому +2

    Ek sal hierdie liedjie nooit weer dieselfde hoor nie 💔 nog altyd net die liedjie geluister en nooit die musiek video gesien nie 😢

  • @johnnymaritz6440
    @johnnymaritz6440 10 років тому

    Woorde wat iets beteken! So Mooi!

  • @charleencraig3371
    @charleencraig3371 9 років тому

    #liefde wen love love love jou musiek Bouwer!! Great job!!

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA 6 років тому +2

    Dit is jammer sy musiek is soo underrated. 10/10

  • @marinawharf3803
    @marinawharf3803 5 років тому +1

    pragtige lied

  • @leondeklerk7200
    @leondeklerk7200 9 років тому +1

    Amazing video en liedjie... nog.meer amazing julle was saam in mooi rivier en julle is n couple in real life...amazing..

  • @gerhardtbotes462
    @gerhardtbotes462 9 років тому +13

    bouwer jou f&^%ken hippie - na my ma se dood het jy my deur meer gehelp as wat ooit kan dink. Jy het my nader aan my vrou en kinders gebring en jou lirieke praat met my en jou onderhoud met Rapport het my baie gehelp - Lief Wen jou yster & dankie

  • @Vulcanxs
    @Vulcanxs 9 років тому +1

    Them tears.

  • @deonrobbertse4494
    @deonrobbertse4494 5 років тому

    Jou legend!

  • @FilmmakerSpace
    @FilmmakerSpace Рік тому

    🎉wow

  • @chelbylorandi8970
    @chelbylorandi8970 7 років тому +1

    *So mooi song 👍* baie hartseer musiek video😢 en by 3:57😢

  • @TheHannes
    @TheHannes 7 років тому

    Awesome video vir awesome song, jy doen goeie werk

  • @itsminettejooste8368
    @itsminettejooste8368 7 років тому

    Bouer jy sal laat ek tjank.... Dis flippen sad😭😭😭😭#ek love jou musiek

  • @melfish9899
    @melfish9899 6 років тому

    Hi Bouer wil net sê love jou musiek ek het so baie respek vir jou en julle is ñ amazing couple... Julle altwee is vrek awesome... Ek luister soosin elke dag as ek opstaan jou musiek. Eks ñ groot fan van jou Bouer... Ek noem jou vrou Ivanca want sy speel mos in Binnelanders en sy is regtig ñ mooi girl en love julle baie😘🎵

  • @tumimoutlana7041
    @tumimoutlana7041 10 років тому

    Nice work Bouwer

  • @franco.verster
    @franco.verster 10 років тому +1

    Amazing song dude! Keep it up*

  • @DewaldtHuysamen
    @DewaldtHuysamen 10 років тому +1

    Baie mooi Unlist hom maar en share pappie

  • @jeanduplessis3531
    @jeanduplessis3531 9 років тому +5

    Het enigiemand dalk die chords vir hierdie liedjie?

  • @jo-annejoubert6512
    @jo-annejoubert6512 8 років тому +1

    Love jou musiek en jy doen dit met soveel passie!!*

    • @DewaldtHuysamen
      @DewaldtHuysamen 8 років тому +1

      Bouwer is 100% LIEFDE WEN in al sy aksies en lewens-styl

    • @jo-annejoubert6512
      @jo-annejoubert6512 8 років тому +2

      @Dewaldt Huysamen: Ek moet met jou saam stem op jou antwoord ... Liefde wen altyd! Ek en my aanstaande is Nov 3 jaar verloof en April 2017 gaan ons 4 jaar saam wees en trou 28 Okt 2017 en al die dinge wat ons al deur is en wat ons kan opbreuk en het al soveel keer amper op gebreuk, het ons liefde vir mekaar gewen en hier staan ons nog na als!! #liefde_wen_altyd!!!!**

  • @lizardswithhats7386
    @lizardswithhats7386 6 років тому

    SOI BOI!!!

  • @marcobasson4099
    @marcobasson4099 10 років тому +2

    Baie hartseer,maar dit maak geen verskil aan die great produksie werk nie,en "oorgeloop" brilljante lietjie,nice work Bouwer.

  • @rachelle8582
    @rachelle8582 10 років тому

    Great song sad video.. het my in trane

  • @antonwelgemoed8696
    @antonwelgemoed8696 6 років тому

    Yster!!!

  • @ingemarhollenbach-jacobs
    @ingemarhollenbach-jacobs 10 років тому +3

    My hart, hy lê by jou.....

  • @eldinedewaal594
    @eldinedewaal594 6 років тому

    Liefde Wen!!

  • @Ripst0rm
    @Ripst0rm 10 років тому

    nice 1 Bouwer! Wanneer kom julle biki Kaap toe?

  • @JoanieLiversage
    @JoanieLiversage 10 років тому +8

    Ok, ek gaan dit admit, ek het gehuil...

  • @xraycat007
    @xraycat007 10 років тому

    hou baie van die liedjie

  • @danietapringle9478
    @danietapringle9478 7 років тому +1

    wat is die liedjie se naam waar hy sing saam die vrou wat sign language doen

  • @arnodebeer2180
    @arnodebeer2180 5 років тому

    Dankie bouwer jy voken mag maar musiek maak

  • @MuteKiwi
    @MuteKiwi 9 років тому +1

    Hey, im 'n vriend van 'n vriend van jou wat nie te lank gelede na Nieu-Seeland. Sy het my jou liedjie "huis van leuens" met jou en Henry L Routh ... Ek het gewonder of jy van plan was om op om dit op UA-cam ??? (miskien oortuig Henry dit te sit ) ?? Ek is lief vir jou musiek baie :)

    • @mixhael6609
      @mixhael6609 9 років тому +1

      Kerianne good effort. I will be so arrogant as to translate this for you properly. "Haai daar. Ek is 'n vriend van 'n vriend van jou wat jy onlangs op besoek aan Nieu Zeeland gesien het. Sy het my jou liedjie "Huis van Leuens" saam Henry L Routh gewys. Ek wonder of jy van plan was om dit op UA-cam te laai? Ek is baie lief vir jou musiek. :)" Google translate is not perfect.

    • @MuteKiwi
      @MuteKiwi 9 років тому

      Dankie

  • @justinsmit184
    @justinsmit184 9 років тому +2

    Hoe kan mens die music vid kyk sonder om amper n traan te pik #beautiful , Bouwer jy is my inspirasie ... LIEFDE WEN ALTYD!!

  • @charneblomerus5664
    @charneblomerus5664 10 років тому

    Ek was verlief op jou musiek to jy frontman was van Straatligkinder en nog meer toe jy en Deon Meiring Dans Dans Lisa begin het maar nou is ek SMOOR verlief!!

  • @francoisrichter9533
    @francoisrichter9533 10 років тому

    Nuwe cd dalk?

  • @niconel4240
    @niconel4240 10 років тому

    Diep.. maar verskriklik mooi!

  • @Sorrwless
    @Sorrwless 10 років тому +5

    Ek dink hulle maak n great couple

  • @maritzavanas1176
    @maritzavanas1176 5 років тому

    vok nee, lewe is kort. lief mense wie jy wil lief he met alles wat jy het.

  • @cbroeta4967
    @cbroeta4967 Рік тому +1

    Cheryldine Raath ek is lief vir jou

  • @69Schalk
    @69Schalk 10 років тому +15

    wie de v* sny uie ???

  • @chaneydupreez2239
    @chaneydupreez2239 5 років тому

    Ai.. 💔

  • @fitgaming168
    @fitgaming168 10 років тому

    Die deel in die badkamer is 'n bietjie aangepas, hy was eíntlik besig om te bollie.

  • @MissFunnyBunneh
    @MissFunnyBunneh 9 років тому +1

    Ag nee vrot... nou huil ek !

  • @wernergermishuys2065
    @wernergermishuys2065 9 років тому

    Song is net te sad 😭

  • @raathel
    @raathel 10 років тому

    Bouwer jou masjien - beter as bodyshots dude ;)

  • @chrissteenkamp5263
    @chrissteenkamp5263 6 років тому

    Het iemand dalk die chords vir die song????????

  • @jandreduplessis1792
    @jandreduplessis1792 7 років тому

    weet iemand dalk wat die chords is vir die liedjie?

  • @AlyssaCilliersSinger
    @AlyssaCilliersSinger 6 років тому

    Do mooi en sad op dieselfde tyd

  • @ЭдуардЛебедев-й6п
    @ЭдуардЛебедев-й6п 2 роки тому

    -д-

  • @tooibarnard5926
    @tooibarnard5926 8 років тому

    goed om geld te maak.