Janie Bay - Die Heelal Feat. Early B [Official Video]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 4 гру 2019
  • Available digitally everywhere: warnermusicsa.lnk.to/Heelal
    The much-loved singer-songwriter Janie Bay released her latest single Die Heelal featuring Afrikaans rapper Early B, in October 2019. The official video for the dreamy Afrikaans language pop hit-song, which is currently topping various radio charts in South Africa, has just been released.
    Song:
    Written by Janie Bay & Hunter Kennedy
    Produced by Fred den Hartog & Janie Bay
    Mixed & Mastered by Dane Taylor
    Video:
    Story, Shots & Concept: Janie Bay
    Male Actor: David Louw
    Director: Andre Velts
    DOP: Marius de Nysschen
    Grips: Werner Nortje
    Grips Assistance: Hanco van Vuuren
    Gaffer: Jean du Plessis
    Best Boy: Lucas Mogandi
    Focus Puller: Clarence Raymond
    Lighting Assistant: Ross Woodall
    Camera Assistant: Nicole Truby
    MU: Image by Suna
    Hair: Janie Bay
    Styling: Janie Bay
    Special thanks to Fokof Bar and every single person who gave up their Monday night to dance with us :)
    Lyrics:
    Jou by 'n show ontmoet
    Rooi wyn in my bloed
    My bene bewe
    Wonder in jou oë
    In jou oë
    Van dae na weke
    Onder die maan
    Ons maak mekaar se
    Sinne klaar
    Soveel meer geraak
    Ons kan nooit weer net vriende wees nie
    Na als wat gebeur nie
    Na als wat ons deur is nie
    Ons kan nooit weer net vriende wees nie
    Nie-vriende of verliefdes
    Dis wat ons gekies het
    As jy aan my raak
    Weet ek dis waar
    (Te mooi vir woorde)
    Ons kan nooit weer net vriende wees nie
    Ek en jy
    Ons en die heelal
    Ek en jy en
    Ek en jy en
    Ek en jy en
    Ons en die heelal
    Ek en jy en
    Ek en jy en
    Ek en jy en
    Ons en die heelal
    Ons het verdwaal
    Mekaar vertel
    Jou vasgehou
    Ek kan onthou
    Dis nou verby
    Ons is okay
    Gebruik jou hande
    Jy maak als reg
    Jou vuur brand
    My twyfel weg
    Jy maak als reg
    Early B:
    Jy kan my my nie blame nie
    Moet ook nie maak soos jy weet nie
    As ons flop wil ek nie jou sien of van jou weet nie
    I love hard, so break-ups maak seer hier
    Vertroue is ‘n gips vir my hart moet dit nie breek nie
    Want dit recover nog van ‘n ontevrede verlede van al my ekse flops
    Ek is op ‘n pos as n ou ek doenit leka mos, ken dit ook baby girl jy weet ons kan for life mos so leka blok
    So baba se maar vir my
    Want ek en djy loop mos die lange lyn
    Ons sal nooit kan net brasse bly
    so baby ons moet vry tot laat verstaan jy my
    Ons moet dit maak werk tussen ek en jy
    Maak my lewe leka djy
    Als van jou so reg vir my
    Chise ek is uit, dankie Janie Bay

КОМЕНТАРІ • 126

  • @johnnydekalb
    @johnnydekalb 4 роки тому +86

    Loving Janie Bay and Early B here in the US, even if I don't know what they're singing!

  • @quintonbothma6220
    @quintonbothma6220 4 роки тому +28

    Bay, you making Afrikaans sound international dankie !!💯

  • @Juan-zs3yg
    @Juan-zs3yg 4 роки тому +9

    Ek luister nie rerig afrikaans se musiek nie maar ek moet se dat die song rerig baie goed is .Well done.👍🇿🇦

  • @colorlessrainbow794
    @colorlessrainbow794 3 роки тому +9

    I'm English but I love this song and the singers wow your voices are just wow

  • @memeguyTM
    @memeguyTM 4 роки тому +10

    Don't understand Afrikaans but this song is great lol. Well done. Heard it on Jacaranda.

  • @corrine-marievanhoogdalem4486
    @corrine-marievanhoogdalem4486 4 роки тому +5

    Hierdie is n awesome song, vanoggend op die radio gehoor. Wow ek was verstom❤️😍

  • @isamee
    @isamee 2 роки тому +3

    I am obsessed with this music!❤
    🇵🇹 here 😉

  • @janinesikutshwa39
    @janinesikutshwa39 4 роки тому +5

    Heard it on Jakaranda fm. It’s so beautiful ❤️

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому +6

    Love dit baie !!! Baie cool baie mooi!!! Baie bevange!!! Great ongelooflik!#!
    Lekker mal kwaai!!!!

  • @SarelBotes-sh4fv
    @SarelBotes-sh4fv 2 місяці тому +1

    Ek luister no eers di song vir di 1ste keer en sjo ds hart rakend ❤

  • @ilsevanheerden7342
    @ilsevanheerden7342 4 роки тому +4

    Love love Janie Bay en al haar colabs😘

  • @elmariealbrecht9146
    @elmariealbrecht9146 4 роки тому +3

    Awesome song beskryf my current situation perfectly

  • @markstone3200
    @markstone3200 4 роки тому +5

    Hierdie is amazing! Wow!

  • @anrusbotha123
    @anrusbotha123 4 роки тому +5

    Wat 'n amazing song Janie. Love you musiek!!

  • @gerritfourie5203
    @gerritfourie5203 4 роки тому +2

    Love die song, so baie geluister dat ek al kan saam rap as Early B sing!

  • @Milann_D
    @Milann_D Рік тому

    Jissie my gunsteling stuk moet wees waar Early B sê
    Cheers ek is uit. , Dankie Janie Bayy

  • @tertiusferreira4753
    @tertiusferreira4753 4 роки тому +3

    Jil jip jip jip! 10 uit 10. Waaahw. Waaahw. Love dit

  • @danielroy1966
    @danielroy1966 4 роки тому +4

    Mooi gedoen, Janie Bay en Early B(ay). Soos verwag natuurlik. :-)

  • @KCML82
    @KCML82 4 роки тому +1

    Ik vind het baie mooi. Leuk ook dat ik als Nederlander het best goed kan volgen.

  • @williamzar5021
    @williamzar5021 4 роки тому +4

    Speachless Janie!! Love it, julle 2 maak leke tunes

  • @jean-pierreannandale828
    @jean-pierreannandale828 2 місяці тому +1

    Goeie musiek!! En n baie mooi vroumens.

  • @fatih7170
    @fatih7170 4 роки тому +5

    Loves from Turkey

  • @IsmaelNxala
    @IsmaelNxala 2 роки тому

    Ek is bitter spuit ek ondek nou eers jou musiek Janie Bay, my mind is blown away hoe goed dit is!!

  • @liandrimoll9209
    @liandrimoll9209 4 роки тому

    I love this song I know all the word. It is a leka party 🎉 song. Leka djy chase ek is uit Dankie Janie Bay. ❤️🌼

  • @esmereldadevilliers9399
    @esmereldadevilliers9399 4 роки тому +3

    Love hierdie!! 👌🏻❤

  • @gerluvanrooyen6799
    @gerluvanrooyen6799 4 роки тому +1

    Fantasties!! Mal oor die song!! 🔥

  • @bumblebeerebornbabyroutine7255
    @bumblebeerebornbabyroutine7255 4 роки тому

    Love it so much!!!❤️❤️❤️❤️❤️💕💕💕💕💕💕

  • @leanehanekom4865
    @leanehanekom4865 4 роки тому +3

    Love dit so baie luister dit heeltyd ❤❤❤💖💫

  • @Nortifyer
    @Nortifyer 3 роки тому

    Ek kan nie genoeg van hierdie tipe Afrikaans kry nie! 😘

  • @MusicworldBeats
    @MusicworldBeats 4 роки тому +2

    Baie Mooi!

  • @adeleykrugel1073
    @adeleykrugel1073 Рік тому

    Loveeeee dit song❤

  • @altadutoit1450
    @altadutoit1450 4 роки тому +3

    Stunning vriendin ek is super trots op jou!!! Jy gaan nog baie hoogtes bereik!!!!

  • @christiaanvanrooyen9883
    @christiaanvanrooyen9883 4 роки тому

    Love die song. Hou so aan

  • @TheoffloadSa1923
    @TheoffloadSa1923 3 роки тому +1

    Die song spreek tot my emosies......

  • @rhuanbezuidenhout6489
    @rhuanbezuidenhout6489 4 роки тому +2

    Beautiful

  • @nevabackdown1apex701
    @nevabackdown1apex701 4 роки тому

    love die song

  • @imagin64
    @imagin64 3 роки тому

    Jou sing styl stem en composition is AWESOME AWESOME AWESOME ❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕❕

  • @ztadmuziek
    @ztadmuziek 4 роки тому +4

    Respect uit Rotterdam

  • @artyfishel1838
    @artyfishel1838 4 роки тому +2

    Awesome song, lekker chill vibe

  • @peterjames777
    @peterjames777 3 роки тому +1

    Jissssss ou,befok mooi

  • @bennie86.karin85
    @bennie86.karin85 2 місяці тому +1

    ek moet se dat die song rerig baie goed is .Well done. Praat so met my siel

  • @fabiancarelse5917
    @fabiancarelse5917 4 роки тому +2

    Nice collab. 👌

  • @helsheubner6414
    @helsheubner6414 3 роки тому +1

    My gunsteling liedjie, n regte raak aan jou hart snare lied.

  • @ronniekorkie6491
    @ronniekorkie6491 3 роки тому +1

    Mooi song🙏🙏

  • @Galactic-Jack1978
    @Galactic-Jack1978 3 роки тому

    Another Lekker Janie Bay tune. I like early b in here too

  • @lauqerianne1896
    @lauqerianne1896 4 роки тому +1

    Deze zag ik niet komen. Prima

  • @karentheart1801
    @karentheart1801 4 роки тому +3

    🔥🔥🔥🔥

  • @berno8535
    @berno8535 4 роки тому +1

    Hoe vind ek jou nou eers!? Fantastiese musiek en love die genre en styl waarmee jy gaan.

  • @adriaanduplessis5136
    @adriaanduplessis5136 4 роки тому +2

    Jy moet definitief Kaapstad toe kom, sal awesome wees om jou te kan record in die studio

  • @ameerameer3650
    @ameerameer3650 4 роки тому +1

    Ze mag blijven!

  • @milanbalt1271
    @milanbalt1271 3 роки тому +1

    Love you !!!!!!!!😋😍

  • @khaleesi160
    @khaleesi160 4 роки тому +2

    Loving your voice, sheesh!

  • @LuannPieterse
    @LuannPieterse 10 місяців тому

  • @keeganbrandt3061
    @keeganbrandt3061 3 роки тому +1

    Chise🔥🔥🔥🔥🔥

  • @qntnquarantino.5762
    @qntnquarantino.5762 9 місяців тому

    Janie Bay is so cute!

  • @dylanbezuidenhout2661
    @dylanbezuidenhout2661 4 роки тому +1

    Dis song love ek!Luitster as ek my argitek werk doen😃😆

  • @nolanpetersen2111
    @nolanpetersen2111 4 роки тому +4

    lekker man julle !

  • @shannonthomas8113
    @shannonthomas8113 3 роки тому +1

    My trou song!!!!!

  • @vegtersbaas
    @vegtersbaas 4 роки тому +12

    Vocal trance in Afrikaans? Ha, leuk :)

  • @gregbrown7405
    @gregbrown7405 4 роки тому

    Ñ bedroom voice in afrikaans ! So lank gewag vir not run of the mill afri mesiek. Mag jy van krag tot krag gaan

  • @melindameyer-oz7tm
    @melindameyer-oz7tm Рік тому

    Deon groot wyn

  • @wianvandyk8193
    @wianvandyk8193 2 роки тому +1

    Early B lyk na 'n lekker bra

  • @benjaminmanz9824
    @benjaminmanz9824 3 роки тому

    Now for my ,wunderbare message beautiful diplomatic 💃 ihr zwei

  • @victornieuwoudt8183
    @victornieuwoudt8183 4 роки тому

    Ek lovit

  • @ezra7822
    @ezra7822 4 роки тому +2

    PERFECTO EXELENTE

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  4 роки тому +1

      Thank you! Where are you from?

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  4 роки тому +1

      Thank you! Where are you from?

    • @ezra7822
      @ezra7822 4 роки тому +1

      Im from south africa im just saying that because its a fire song

  • @philipclassens2168
    @philipclassens2168 4 роки тому

    Eks n fan

  • @zanruvandermerwe4354
    @zanruvandermerwe4354 3 роки тому +2

    Lekker oukie en froukie die is ons hoof party misiek

  • @mikevanvuuren9210
    @mikevanvuuren9210 4 роки тому

    2020 "Lock down".....loving it.

  • @SirKaison
    @SirKaison 4 роки тому +3

    Please make more electronic Afrikaans music!

  • @talhahseedat3223
    @talhahseedat3223 4 роки тому +1

    👌👌👌👌👌👌👌❤️

  • @jaylynneenslin9837
    @jaylynneenslin9837 4 роки тому +2

    Love jou liedjies en jys beeldskoon en Lief jou. Sterkte met al jou liedjie❤

  • @sewi.gsa.86
    @sewi.gsa.86 6 місяців тому

    Liefde is baie groot

  • @ackermandanny
    @ackermandanny 4 роки тому +1

    Opsoek na die lyrics.... 😍

  • @rochelleannandale7041
    @rochelleannandale7041 Рік тому +1

    Ek hoor dit op rado rosestad

  • @grachendejager3676
    @grachendejager3676 4 роки тому +2

    Julle is amazing maak my skoons lus vdi vrydag lol

  • @tertiusferreira4753
    @tertiusferreira4753 4 роки тому +1

    “Dajaynie bae” 😂

  • @michelledelange8920
    @michelledelange8920 3 роки тому +1

  • @baas3012
    @baas3012 4 роки тому +2

    Lekker fokof bar. Pis kwl song

  • @danieka6486
    @danieka6486 3 роки тому

    ken jy vir ninnon

  • @angelawho9083
    @angelawho9083 3 роки тому

    @#SanTeFe @#TodosSantos @#SanFelipe @#BurtonSkaters

  • @lostammer7866
    @lostammer7866 4 роки тому +3

    Ach dis nie Tabitha nie

    • @stefamli
      @stefamli 4 роки тому +1

      Alsof je dit met Tabitha kan vergelijken... Beiden hebben mooie stem maar dit is gewoon een ander genre. Deze muziek is eerder een soort van house. Tabitha is meer r&b.

  • @chrisvanderwalt9007
    @chrisvanderwalt9007 4 роки тому +2

    2:39 - Open Mic at Polsmor Prison

  • @rialau3810
    @rialau3810 4 роки тому +1

    Lekkere stem , maar de video is te braaf

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  4 роки тому +1

      Hi Ria! Thank you for your comment. Too brave?

    • @rialau3810
      @rialau3810 4 роки тому +1

      @@janiebaymusic "Braaf"...Not easy to translate in English or Afrikaans. BRAAF = contrary of naughty (more or less). What I meant is that the video could have been a bit more naughty.

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  4 роки тому +1

      @@rialau3810 thanks so much for explaining, but it is a good thing, I almost thought you meant it was too naughty 😋

    • @rialau3810
      @rialau3810 4 роки тому +1

      @@janiebaymusic With your looks you shouldn't hesitate.😋 Allthough in the dutch scene you got (female) singers with a conservative look as well (Madina, Inez, Maan, Numidia). And those looking for provocation (Tabitha, Famke Louise, Latifah).

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  4 роки тому +2

      @@rialau3810 I prefer a good balance 😊 thanks for informing me! Would love to visit there sometime!

  • @andrestrauss3798
    @andrestrauss3798 4 роки тому

    Kookwater

  • @MrGibo2000
    @MrGibo2000 4 роки тому +1

    She's not a very strong vocalist. I'm suprised she's getting so much attention. Maybe a case of the song being bigger than the Artist. Just my.opinion.

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  4 роки тому +2

      Vocals should be adapted to what suits the song best, and maybe not to judge vocals by only one song. Just my opinion...

    • @MrGibo2000
      @MrGibo2000 4 роки тому

      @@janiebaymusic , I've listened to a number of your Works, and my opinion remains the same. This isn't criticism, its a personal opinion - which you should be able to handle in this Industry.

    • @janiebaymusic
      @janiebaymusic  4 роки тому +1

      Of course you are entitled to your opinion, this is just a first. I agree that I don't have "powerful" (as in belting) vocal, neither does Billie Eillish.

    • @williamzar5021
      @williamzar5021 4 роки тому +1

      @ Bee Gee - And you are??? Simon Cowell??

    • @MrGibo2000
      @MrGibo2000 4 роки тому

      @@williamzar5021 , yes. Is that a problem?

  • @Kingski078
    @Kingski078 2 місяці тому