VISkunde - Vaalrivier (Baber prop)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 40

  • @Real.William
    @Real.William Рік тому

    Hou aan die harde werk one waardeer dit baie❤

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  Рік тому

      As ek dit voltyds kon doen het ek! Dankie vir die boodskap! Ek waardeer dit!

  • @riaanseniorbadenhorst9270
    @riaanseniorbadenhorst9270 4 роки тому +1

    Mooi julle ouens,lekker om na julle te kyk.Dankie vir die goeie channel julle is Bakgat!!!!

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  4 роки тому +1

      Baie dankie Riaan. Ons waardeer die positiewe terugvoering. Maak dat ons nog videos wil maak! 🎣

  • @armandostander2593
    @armandostander2593 4 роки тому

    Looks like a lekker day. Need to join you next time

  • @loveCARP
    @loveCARP 3 роки тому +1

    Love your Editing Boete ek het hom baie geniet!!!!!!!!

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  3 роки тому

      Baie dankie! Ek leer maar nog soos ek gaan. 🎣🎣

  • @ettiennesmith9724
    @ettiennesmith9724 3 роки тому

    Dankie pella moerse nice video gan more deur parys toe vir die lang naweek en het klaar groot planne met die popper dankie viri lekker vids hou so aan

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  3 роки тому

      Ek het ook amper die naweek vaal toe gegaan, maar gaan die Bonanza vang by Baberspan. Ek beplan n trip einde Oktober/begin Nov vaal toe vir kunsaas. Jy sal die vis kry. Sterkte, stywe lyne en baie dankie vir die positiewe terugvoering! Laatweet hoe jou sessie gegaan het!

  • @plaasjapie101
    @plaasjapie101 4 роки тому +1

    Lekker Jakes ek is bevoorreg om langs die rivier te werk en vang elke oggend voor werk en na werk bietjie. Ek pop van die kant af en hier is klomp 10 kg plus babers gaan more bietjie kickboat in gooi nawerk

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  4 роки тому

      Dit is omtrent n voorreg. Ek gaan vis maar wanneer ek n kansie kry. My werk hou my maar besig! Ek het lanklaas n mooi een gevang, voor ek met die videos begin het laas. Ek dink dis defnitief weer tyd. Jy moet dit geniet en vang die vetties!

  • @rikusvanderwesthuizen6120
    @rikusvanderwesthuizen6120 4 роки тому

    Baie nice Jakes ! 👌🏼

  • @arnehefer5749
    @arnehefer5749 3 роки тому +1

    kan iemand asb verduidelik hoe werk a pupkin seed lure? sink hy? is hy baie swaar?

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  3 роки тому +2

      Hi Arne, jy kry fast sinking en slow sinking pumpkins, dit hang af van watter tipe hout hul dit maak. Hy hang basies net onder die popper wat die geluid maak en die babers lok. Hul dink dan dit is n vissie of voel stront en byt dan die pumpkin. Dit gebeur soms dat hul die popper ook aanval. Kyk altyd vir pumpkins net goeie hoeke.

    • @arnehefer5749
      @arnehefer5749 3 роки тому +1

      @@rods_recoil Baie dankie ek beplan om een self te maak en die help baie

  • @dirkleroux6435
    @dirkleroux6435 4 роки тому +1

    Lekker man, sal jou eendag nooi na ons plaas langs die Vaal waar die 10kg plus manne rond hang😉

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  4 роки тому

      Baie dankie Dirk. Dit sal awesome wees. Se net waar en wanneer!

  • @loveCARP
    @loveCARP 3 роки тому

    Just Subd!

  • @theojansevanrensburg7652
    @theojansevanrensburg7652 2 роки тому

    julle is absoliet great ek wil net graag weet gaan julle die jaar nog voor september loskop toe vir karp en Baber hengel???

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  2 роки тому

      Hi Theo, baie dankie vir die kompliment. Ongelukkig is Loskop tans nie op my lysie nie oor ek maar van die kickboat af vang. Weet daars mooi vis maar tans laat my toerusting my nie toe om sulke damme te fish nie

    • @theojansevanrensburg7652
      @theojansevanrensburg7652 2 роки тому

      @@rods_recoil nee nee is als reg ek wou mar net weet vir as julle iets gebruik wat ek nie het nie want ek gan september an die 3 spesies deel neem so ek prepare mar vir dit wat voorlê mar weereens dankie vir die goeie vidios wat julle span maak💪🏻

  • @vincentduplessis2446
    @vincentduplessis2446 3 роки тому

    Hallo waar in die vredefort koepel het jy gevang

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  3 роки тому +1

      Hi Vincent, die plek se naam is Vivere la vita, jy sal hul page op facebook kry. Ek het van daar af met die kickboat op en af beweeg teen die kant. My nuutste video is ook daar geskiet, maar ek het pap gegooi. Baie goeie water!

  • @carelsteyn4705
    @carelsteyn4705 4 роки тому +1

    waar by die Vaal het jy gevang?

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  4 роки тому

      Hi Carel, ekt het by Vivere la vita gelaunch in die koepel tussen Potch en Parys en die teenoorgestelde oewer kant gefish.

  • @frankovandervlies4144
    @frankovandervlies4144 4 роки тому

    Hi hi .. Watter stand gebruik jy in die episode ?

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  4 роки тому

      Hi Franko, ek het n Berkley 4-rod stand gebruik maar nie die bars opgesit nie oor ek net met 2 stokke vang

  • @maritsaoosthuizen8388
    @maritsaoosthuizen8388 3 роки тому

    Waar koop oom sy goed

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  3 роки тому

      Hi Maritsa, praat jy van die poppers en pumpkins?

  • @marcobasson5355
    @marcobasson5355 4 роки тому

    Lekker!

  • @schalkbruwer9767
    @schalkbruwer9767 4 роки тому +1

    Ek verstsan nie lekker nie kan julle dalk n vid maak eb explain hoe dit werk met die popping en wanneer dit gedoen moet word waar moet mens dit gewoonlik try sulke goed

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  4 роки тому

      Hi Schalk, as mens nie die kondisies reg lees nie kan mens baie vinnig sukkel en blank, ons het dit ook al gehad. Ons bly tans bietjie weg van die waters agv al die reen. Maar ek glo ons sal so iets kan doen in die nabye toekoms. Stywe lyne

  • @eugeneboshoff6173
    @eugeneboshoff6173 4 роки тому +2

    Baie goeie video. Los net die musiek en praat meer oor jou gereedskap.

    • @rods_recoil
      @rods_recoil  4 роки тому

      Dankie vir die terugvoer. Ons sal bietjie kyk om meer te gesels en minder musiek in te sit. Stywe lyne🎣

  • @jkgk3835
    @jkgk3835 4 роки тому

    Jy moet daardie babers verkoop. Ek vra R30 per kilogram