Hi. Dis moeilik om te sê daar gaan regtig so groot verskil wees in die twee dat mens dit duidelik sal kan agterkom so glo nie jy sal verkeerd gaan met enige van die twee nie. Die langbek tange is op ons website dorsalfish.co.za saam heelwat ander produkte wat mens kan nodig hê Dankie
Ek het groot geword daat op die modder rivier by glen, baie daar babers geroep by die renoster spruit inloop in die modder. Al die pad van Glen country lodge tot by die weir by die brandfort pad.
Ek het my 1ste babber ge fang Vin dag op die popper dit werk 100%
Wow, baie geluk en welkom!
Ek rig my bass stokkie oor so goed as wat ek Kan en koop van die poppers. Dit is sport, man.
Jy gaan dit geniet!
Wys ons bietjie daai knoop van mono na braid. Geniet jou videos ongelooflik baie 🎣
Sal so maak. Jy kan solank na hierdie kyk. ua-cam.com/video/TSniaF2keLw/v-deo.html
@@dorsal-fish baie dankie, waardeer dit ongelooflik baie. Sien uit om die vet snorre aan te vat met al die info
Wat is die beste tyd van die jaar om te pop? Tot watter maand kan mens nog effektief hengel voor die winter?
Ons het nog effektief gevang in Mei. Hulle raak egter minder aktief. Dan kan mens weer begin in Augustus afhangende van die aria.
Baie dankie, waardeer die terugvoer ongelooflik baie.
Dagsê, kan julle asseblief die details van die 8 ft stokke wat julle gebruik ? Die stok maak en model nommer.
Dankie vir die great info!
8ft Okuma wave power.
Hello daar,
Wat sal jy aan beveel tussen Boss whisper braid en Boss slick braid ?
En dan waar koop jy dai ekstra lang bek tang ?
Dankie.
Hi. Dis moeilik om te sê daar gaan regtig so groot verskil wees in die twee dat mens dit duidelik sal kan agterkom so glo nie jy sal verkeerd gaan met enige van die twee nie.
Die langbek tange is op ons website dorsalfish.co.za saam heelwat ander produkte wat mens kan nodig hê
Dankie
Wat se lipgrip bedryf gebruik julle?
Sensation het een wat nie te bad is nie. Ons gebruik ook die wit Rapala een.
Baie baie dankie vir jou terugvoer
Waardeer dit ongelooflik baie
Ek het groot geword daat op die modder rivier by glen, baie daar babers geroep by die renoster spruit inloop in die modder. Al die pad van Glen country lodge tot by die weir by die brandfort pad.