Hi, we used artlure. Its called a big cat popper and pumpkinseed. The popper makes a noise/vibration on the surface, but the catfish bite on the pumpkin seed about 30cm under the popper.
Hi Ryan. In die episode gebruik ek sommer een van my bass setups, heavy medium stok en baitcaster. Dit werk oor ons nie naby struktuur hengel nie. Indien jy naby struktuur hengel moet jy defnitief n heavy setup gebruik. Ek het 50lb boss braid op met n 80lb mono leader. Sodra mono lyn te dik in diameter word verloor jy casting vermoë op jou main line. Die setup is effektief maar ek sal defnitief kyk na n powerplus heavy stok vir struktuur, die babers is geneig om in al wat struktuur is in te swem en mens moet hul soms hard boelie om daar uit te hou. Ek vang gereeld babers in die 10-17kg klas en hul kan hard baklei.
@@rods_recoil jis dankie. Ek wil graag babers vang met die popper. Ek het al vir my n popper met pumpkin seed. Maar stok en katrol nog iets wat ek aan werk. Dalk kan ek een dag saam julle gaan vang. Julle kan my bietjie touwys maak.
@@ryankeys3312 yes man ek het altyd net papgooi gedoen en nou doen ek net kunsaas, dit is next level. Soms is dit moeilik as die kondisies nie reg is nie, maar dit kan hectic raak. Ekt al in n middag sessie van 3 ure meer as 30 babers gevang by Baberspan en mooi sizes gekry. Nooit gedink dit kan so lekker wees nie. Laatweet dan reel ons iets en dankie dat jy die videos kyk.
Hi Dina, dit is iets wat mens maar net gereeld moet doen, wanneer jy dit verstaan en die babers se reaksie leer, sal jy beslis weer en weer wil probeer. Die area waar jy vang, tyd van die jaar, wind en jou akies speel n groot rol. Ons hou van vlak areas, weg van menslike aktiwiteit vanaf September tot April. Die wind moenie te veel waai nie anders hoor die babers nie die prop geluid van die popper nie.
Hello would you please direct me to a fisherman who are able to get fish and sell to me?. I am from joburg I would like to start selling fish to my local people. Please help. My friends don't want to give me connections (number) I have kids to take care of
Awesome fishing session you had there guys, what bait were you using?
Hi, we used artlure. Its called a big cat popper and pumpkinseed. The popper makes a noise/vibration on the surface, but the catfish bite on the pumpkin seed about 30cm under the popper.
Thanks for the information mate, much appreciated.
Lekker video gents! Lyk goed
Dankie manne. Geniet julle videos ook. Keep it up. Stywe lyne.
Awesome!!!!
What baitcaster is that
Hi Fatima, that is a Banax Zest baitcaster I used. Not a very expensive reel but has never let me down🎣🎣
Lllekke boys!
En daar is en nr 100 van subscribers😋🤣
Baie dankie, ons waardeer! Sal probeer aanhou videos maak!
Hi. Verduidelik asb julle setup met stok, katrol en lyn.
Hi Ryan. In die episode gebruik ek sommer een van my bass setups, heavy medium stok en baitcaster. Dit werk oor ons nie naby struktuur hengel nie. Indien jy naby struktuur hengel moet jy defnitief n heavy setup gebruik. Ek het 50lb boss braid op met n 80lb mono leader. Sodra mono lyn te dik in diameter word verloor jy casting vermoë op jou main line. Die setup is effektief maar ek sal defnitief kyk na n powerplus heavy stok vir struktuur, die babers is geneig om in al wat struktuur is in te swem en mens moet hul soms hard boelie om daar uit te hou. Ek vang gereeld babers in die 10-17kg klas en hul kan hard baklei.
@@rods_recoil jis dankie. Ek wil graag babers vang met die popper. Ek het al vir my n popper met pumpkin seed. Maar stok en katrol nog iets wat ek aan werk.
Dalk kan ek een dag saam julle gaan vang. Julle kan my bietjie touwys maak.
@@ryankeys3312 yes man ek het altyd net papgooi gedoen en nou doen ek net kunsaas, dit is next level. Soms is dit moeilik as die kondisies nie reg is nie, maar dit kan hectic raak. Ekt al in n middag sessie van 3 ure meer as 30 babers gevang by Baberspan en mooi sizes gekry. Nooit gedink dit kan so lekker wees nie. Laatweet dan reel ons iets en dankie dat jy die videos kyk.
@@rods_recoil ons gaan iets reel defnitief. Hou aan sulke lekker videos maak 😁🍻
Hoe doen julle dit
Hi Dina, dit is iets wat mens maar net gereeld moet doen, wanneer jy dit verstaan en die babers se reaksie leer, sal jy beslis weer en weer wil probeer. Die area waar jy vang, tyd van die jaar, wind en jou akies speel n groot rol. Ons hou van vlak areas, weg van menslike aktiwiteit vanaf September tot April. Die wind moenie te veel waai nie anders hoor die babers nie die prop geluid van die popper nie.
Julle maak my jealous
Ons is so hartseer dat die seisoen draai en ons het lanklaas gefish. Sept/Oktober maak ons weer so met hopelik n paar dik vis!
Hello would you please direct me to a fisherman who are able to get fish and sell to me?.
I am from joburg I would like to start selling fish to my local people. Please help. My friends don't want to give me connections (number) I have kids to take care of