Baie cool video, dankie. Maar Ek het n vraag.. Hoekom sal jy die hook lyne dinner maak as die skag of main lyn en nie dieselfde nie? Ek sou dink mens sal die sinker lyn dinner maak sodat dit kan afbreuk as jy vas sit voor dat jou main lyn of jou hoek lyn af breuk? Ook met die mier strop hou jy die swivel in lyn met jou sinker..nou ek het gehoor in n ander video dat mens gewoontlik jou hoek lyn in lyn will he met jou swivel en main lyn sodat dit sterker is (soos jy se dis sterker as dit in lyn is) maar weereens will mens nie jou hoek lyn sterker he as jou sinker lyn nie?
Dankie Werner, goeie video. groete

Good 👍 Day invite Carp Kings Angling Thanks.