Die Heuwels Fantasties - Plekkie In Die Son ft. Early B (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 кві 2021
  • Stream "Plekkie In Die Son" everywhere you get your music: www.smarturl.it/2021dhf
    Herverbeel, the new album from Die Heuwels Fantasties now streaming on all your favourite platforms.
    Subscribe and be the first to catch new music videos, surprise tracks and more! / @dieheuwels
    Thanks for giving our tracks a spin, drop a like and subscribe to be in the loop on new releases and gig info. www.dieheuwels.co.za
    SOCIALS:
    Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok.
    Instagram: / dieheuwelsfantasties
    Twitter: / dieheuwels
    Facebook: / dieheuwels
    ____________________
    MUSIC:
    HERVERBEEL new album streaming on all your fav platforms.
    platoon.lnk.to/herverbeel
    ____________________
    PLAYLISTS:
    Mood music and mind-blowing visuals.
    2021 (Die Visuele Album): • 2021 (Die Visuele Album)
    Favourites: • Corne Pretorius & Die ...
    ____________________
    MERCH:
    Mooiste merch to keep you fresh.
    suprashop.ecwid.com/
    ____________________
    ALBUMS:
    Die Heuwels Fantasties (2009): • Album - Die Heuwels Fa...
    Alles Wat Mal Is (2012): • Album - Alles Wat Mal Is
    Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) (2014): • Album - Ja. Nee. Lekke...
    Wilder as Die Wildtuin (2011): • Album - Wilder as Die ...
    Okay! (2017): • Album - Okay!
    Alles Van Die Beste (2018): • Album - Alles Van Die ...
    Live Op Paul Cluver (2016): • Album - Live Op Paul C...
    Wens Jy Was Hier (EP) (2013): • Album - Wens Jy Was Hi...
    HERVERBEEL (2020): • Album - HERVERBEEL
    2021: Live In Lockdown (2020): • Album - 2021 : Live in...
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 71

  • @Wandiiii_s
    @Wandiiii_s 11 місяців тому +1

    Baie lief vir hierdie meesterstuk🥰🔥 Liefde van die Vrystaat😊❤

  • @alexmaina2890
    @alexmaina2890 2 роки тому +5

    Don't understand a darn thing🤷‍♂️🤷‍♂️🤷‍♂️🤷‍♂️🤷‍♂️🤷‍♂️🎶🎶🎶 but the vibe is strong!!!!👌👌👌👌 all the way from kenya!

  • @wernermarneweck5896
    @wernermarneweck5896 3 роки тому +8

    Damiane!!! Masjien, jy het mooi gemaak! Well done

  • @MphoNakanaMedia
    @MphoNakanaMedia 3 роки тому +13

    Ek het dit baie geniet 👌🏾 I don't know a lot of your music but this is a good way to crossover and appeal to a bigger audience. This is so proudly South African 💜

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  3 роки тому +1

      Much appreciated! Baie dankie!

    • @vallivergano239
      @vallivergano239 3 роки тому +1

      "Sonrotse". Have a listen...you won't regret it, made me a fan for life 💜

    • @B_Thunderbolt_
      @B_Thunderbolt_ 2 роки тому

      1:36 tot 1:53 wtf? Replace daai deel ASB!. Die Res is oraait. 👍🏻

  • @martinpottgieter2490
    @martinpottgieter2490 Рік тому

    Wow! Goeie musiek!!!

  • @shaniceabrahams
    @shaniceabrahams 3 роки тому +1

    Van die dal af meisie! Lekker manne!!

  • @MikserMikroskop
    @MikserMikroskop Рік тому

    dit is lekker!!

  • @ralstonafrica204
    @ralstonafrica204 2 роки тому

    Ja chase! Kom ons vat dit vannie dal af, meisie!!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 3 роки тому +7

    Elkeen wat na hierdie video gaan kyk.....
    Ek wens vir jou 'n plekkie in die s☀️n.
    #HeuwelsEkLikeJulle #Kwaai! Maar julle weet dit.
    💓🎵🎶🎶🎶🎶🎵💓

  • @WINTONMAARTENS
    @WINTONMAARTENS 3 роки тому +3

    Awesome song Awesome vibe !!!!!!!!!!!

  • @royaltyfamfan9666
    @royaltyfamfan9666 3 роки тому +3

    EARLY B DOENIT WEER IS VANI DAL AF MEISIE

  • @carla_die_teveelde3807
    @carla_die_teveelde3807 3 роки тому +2

    Beautiful lirieke wys net dat ons almal se plekkie in die son eendag gaan kom of ons daantoe gaan en dit bereik 🔥

  • @pieterferreira3135
    @pieterferreira3135 3 роки тому +10

    'Kom ons vat dit vannie dal af, meisie' if you know, you know.😁😆😅🤣

  • @fritzbritz8166
    @fritzbritz8166 3 роки тому +1

    Awesome Vid 🤟🏻

  • @rubenbarnard8480
    @rubenbarnard8480 2 роки тому

    Love die... julle het my gemotifeer om musiek te maak🤟🤟

  • @margueritevaneeden1456
    @margueritevaneeden1456 3 роки тому +1

    YAY! 😍

  • @carla_die_teveelde3807
    @carla_die_teveelde3807 3 роки тому

    Afrikaanse musiek rock !

  • @ruanengelbrecht479
    @ruanengelbrecht479 3 роки тому +2

    Vet netjies! Sal nog beter klink op my Crosley! 🍻

  • @christiaangrobler7238
    @christiaangrobler7238 3 роки тому +2

    Top gehalte musiek🤘🏼 lekke boys

    • @thugbob2timestwice
      @thugbob2timestwice 3 роки тому

      Wens mens kom hom akoesties hoor sing, Pierre het dit! En sy neef Franna ook!

  • @thefriendlysatanistza
    @thefriendlysatanistza 2 роки тому

    Ek het gesien mense kla oor hierdie video, en ek kan nie verstaan hoekom nie? Dis 'n great song, julle.

  • @waterbeing3197
    @waterbeing3197 3 роки тому

    Mr Early lat die wiele rol fantasties...

  • @marilizehoenderbeeton87
    @marilizehoenderbeeton87 3 роки тому +2

    Awesome, love dit

  • @corriejacop6311
    @corriejacop6311 3 роки тому +1

    Love die song

  • @cornefourie2246
    @cornefourie2246 3 роки тому +1

    Excellent song!!

  • @joselynnvanloggerenberg4613
    @joselynnvanloggerenberg4613 3 роки тому +1

    Love dit!😍😍

  • @joselynnvanloggerenberg4613
    @joselynnvanloggerenberg4613 3 роки тому +1

    Amazing video en song!😍

  • @johanjansen6303
    @johanjansen6303 3 роки тому +3

    Eks early

  • @lisalottering7023
    @lisalottering7023 Рік тому

    Hi, ek love die song . Waar was die geskiet?

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  Рік тому

      langebaan houseboats in kraalbaai

  • @RymkletsCritique
    @RymkletsCritique 3 роки тому +1

    baie mooi 🔥🔥

  • @MariusBrits14
    @MariusBrits14 3 роки тому

    Legends!!!

  • @winniematlejoane826
    @winniematlejoane826 2 роки тому

    😍

  • @m.vanzyl9292
    @m.vanzyl9292 3 роки тому

    Di is goooddd👏🔥

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому +1

    Awesome!!!

  • @marselj9971
    @marselj9971 3 роки тому

    Damn, dis 'n amazing song dié

  • @MphoNakanaMedia
    @MphoNakanaMedia 3 роки тому +2

    By the way could somebody please kindly share the lyrics and translation if possible, my Afrikaans is not the best so I can't hear most of what's being sung, but loving the song 🥰

    • @lusindamiddleton959
      @lusindamiddleton959 3 роки тому +3

      Dead pressure
      Like a midnight cigarette
      Halfway done
      Halfway to bed
      So half
      So half
      Will we just be able to disappear?
      Everything loose at home?
      Like what we have
      Just leave in the house
      And that place in the sun
      We get a place in the sun
      We get a place in the sun
      Get that spot in the sun
      We get a place in the sun
      About halfway between the bosom and the grave
      So half excited
      Half turn off the machines
      So half I feel like doing something
      But I do not know what
      I do not fit in the hole in your heart
      Baby, step on a banana peel and slide with me
      We can fall to a place
      Nice weather, nice wide
      Away from all just to live
      So you can choose your own grave
      Here on the other side of the hills
      Girl, I'm telling you
      It's fantastic, my sheep
      Choose the path
      Because look in front lies the gate
      I want to
      My life next to you
      Track to better
      Hello
      I love you
      Daais I know you want to hear
      Want to spoil you with it
      My time between birth and death
      Yeah, Wild World
      I want to live with you in it
      Baggage of the past puts those things down
      An old wound that was scratched open
      We start it again
      Pretend we who know with appearance
      Let's disappear
      Last puzzle of the piece
      Let's take the hole, Baby, yes
      Because it's about you that I'm still crazy, Baby, yes
      Let's go where we've never gone before, girl
      Ja chase!
      Ja chase!
      Let's take it down the valley, girl.
      We get a place in the sun
      We get a place in the sun
      Get that spot in the sun
      We get a place in the sun
      That place in the sun
      Get a spot in the sun
      That place in the sun
      We get a place in the sun
      That place in the sun
      Get a spot in the sun
      That place in the sun
      We will find our place in the sun

    • @lusindamiddleton959
      @lusindamiddleton959 3 роки тому +1

      Hey hun its the best i could do xx

  • @raycoxphoto
    @raycoxphoto 3 роки тому +1

    Awesome

  • @KeyPairKarma
    @KeyPairKarma 3 роки тому +1

    Is there somewhere I can buy your digital 2021 release in the USA? I can’t tell if it’s been released or if it’s coming soon, but I want to support you guys and get a copy!

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  3 роки тому +1

      Was released almost exactly a year ago u can buy a digital copy at www.suprashop.co.za or stream eveywhere else. 🙏 thanx alot ✌🏻

  • @johannicholas6820
    @johannicholas6820 3 роки тому +2

    Ai ek weet wat gan nou deur julle koppe is net alwee Earl wat dit doen ya chaise

  • @riaandreyer8236
    @riaandreyer8236 3 роки тому +1

    Bakgat

  • @vierkleursalwapper9592
    @vierkleursalwapper9592 2 роки тому +3

    Dit help nie julle probeer nou weghardloop nie, Molshopies. Julle gaan geSpur word!

  • @matthewclarke5814
    @matthewclarke5814 3 роки тому +1

    matthew

  • @hendrikventer9319
    @hendrikventer9319 3 роки тому

    Nee fok, sorry ouens, hierdie is net glad nie die Heuwels vibe wat ek ken en ondersteun nie. Nee. Nee. Luister nou klein Tambotie Boom of Leja, wat gaan hier aan?

    • @TheValrian
      @TheValrian 3 роки тому +2

      oomblike voor jy die gepost het, het jy deffs tik gerook.

  • @PHUNNYBRO
    @PHUNNYBRO 3 роки тому +12

    Dies net my opinie.. Julle ouens raak al hoe kakker, julle wil die mainstream please maar met dit al julle regte fans en regte goeie musiek verloor. Ek sê hierdie net omdat ek die ou heuwels terug soek, met musiek wat iets beteken het

    • @hondatj2424
      @hondatj2424 3 роки тому +2

      Stem

    • @ekhoudaarvan
      @ekhoudaarvan 3 роки тому +3

      😆

    • @hondatj2424
      @hondatj2424 3 роки тому +1

      @@ekhoudaarvan like jou nog steeds man😜

    • @estiaanvanrooyen2983
      @estiaanvanrooyen2983 3 роки тому +3

      Tiaan my bra, jammer maar jy's nou daai dude. Ken jou van geen kant af nie, maar wil vra en seker maak - is jy nog dieselfde Tiaan wat jy was toe "Klein Tambotieboom" en "Leja" die airwaves getref het? Ek sal hoop en glo jou antwoord is 'n definitiewe "NEE". My liefde vir musiek is 'n spieëlbeeld van joune, die bewyse is ons gesprek hier. Het jy "presies" beruik wat jy wou vir die Tiaan van 2021, in vergelyking met wat Tiaan wou bereik toe hy "Pille Vir Kersfees" uit volle bors saam sy vriende geskreeu het? Bedoelend, maak jy nog die "great" musiek wat almal rondom jou daai tyd gedink het jy gaan maak en jy gedink het jy gaan maak? Dieselfde siel? Mens mag nooit dié mense wat ons, onwetend, inspireer in 'n belangrike of benalige deel van ons lewe later kritisieer vir hul eie groei as mens en individu. 'n Fucktup Estiaan opinie daai. Op die ou einde is jou oplossing interdaad. 'n baie eenvoudige een, as jy die eerste 2 plate van DHF aanhou luister, dan sal jy en jou "idols" verewig in 'n konstante happy place wees.

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  3 роки тому +1

      @@estiaanvanrooyen2983 leef en laat lewe lekker julle ❤️

  • @B_Thunderbolt_
    @B_Thunderbolt_ 2 роки тому

    Die song is kak ouens . Early B is die enigste goeie deel in die song. 1:36 tot 1:53 heavy kak. Replace dit ASB.

  • @tarienerasmus7277
    @tarienerasmus7277 3 роки тому

    😍