Die Heuwels Fantasties - Die Volkslied (official video)
Вставка
- Опубліковано 5 сер 2024
- Buy the album here: www.suprashop.co.za/
Co-Directed by: Simon Barnard and Wim Steytler
Producer: Carla Prinsloo
Production Manager and Assistant Director: Gerhard Walstrand-Ehlers
Director of Photography: Willie Nel
1st Assistant Camera: Khyle Smith
DIT: Delon Misic
Grip: Maliyakhe Radebe
Colorist: Kimberley Hobbs
Post Production Facilities: Ladies & Gentlemen
Head of Post Production at Ladies & Gentlemen: Marc Baleiza
Sound Engineer at SFX Consulting: Tinus Smit
Auditor: Juanita Scholtz
Insurance: CGM
Behind-the-Scenes Photography: Niel van der Westhuizen
Production Company: Sonneblom Films
www.dieheuwels.co.za
www.suprafamilias.com
Sonneblom Films en Die Heuwels Fantasties bedank die gawe mense van Danville vir hulle deelname. - Розваги
Wie smaak die song nog in 2020?
Lank leef Afrikaners my volk. Lank leef Afrikaans
we did stuff like this where I grew up, a little town not even on any map. it was bloody awesome if I look back and I was very lucky for such a upbringing. So pure and innocent.
"Daar le die waarde van jou eiendom" - ons elkeen moet besluit waar ons waarde le :-) great song, dankie
Ouens, dis mos nou die kultuur van ons boere! gee vir ons n doppie, n paar pelle en letterlik enige omgewing, dan maak ons dit lekker!!! Hierdie video het my skoon in trane gehad nou! Puik, en pragtig verby!!!
Haile Suid-Afrika!!
+Andrew de waal is jy bewus daarvan dat jy hierdie post gemaak het?
heuwel fantasties musiek videos is 'n kunswerk op hul eie. Soos 'n perfekte dokumenter oor sekere suid afrikaanse kulture.
Julle ouens is blerrie awesome verby man! Julle musiek karring aan mens se hart soos min Suid Afrikaanse bands kan. Ek sit hier in my sitkamer en die trane loop van die warmte in my hart. Julle album Ja Nee Lekker was vir my die maklikste en vinnigste aankoop op iTunes ooit gewees. Julle het 'n moerse supporter for life!! Hou die blink kant bo!! 😎
Ons onthou net die lekker dinge, al die probleme word vergeet. Ek luister elke nou en dan na die lied "Daars 'n land" en raak verskriklik nostalgies...
Damn, this is a good song! I don't understand the lyrics, but damn this is good. The spirit in this song is just too intense. I'm gonna pump up this tunes with my car windows rolled down when I'm driving through the townships. WOW!
Respect man!!! I think you will get a few question mark faces!!! But hey music is the glue that bonds everyone!!!!
Here you go oke translated into english
A great, great void
depends on the stones and sand
a gap that we capture
and then ended up in our gardens
we swallow the space
to conquer boredom
and spin cocoons for all our children
those parts
behind the bushes
and the boundary of your property
where just your neighbor's animals enter
there lies the true value of your property
there are too many of us
how did it become impossible?
to obtain silence
oddly enough
we find peace therein
it's hard to just sit alone
there are too many people
and everyone knows it
There 's an open ground where we build a hole on
A store for our household shit
space thief union rascal
broken in wild child
Surely one can only find your rest?
those parts behind the bushes
and the boundary of your property
where your toys and keys are stored over years
there lies the true value of your property
Christian Gerhardt Moenie eers probeer nie. Geen manier dat mens dit kan vertaal nie..
Ek stem saam, maar om ons kultuur ten minste te verdudidelik moet ons probeer ou
this song is for all races and people if you know what they say. it is what we all experience as children
Lekker om die gly gat weer te sien en die brug by frednicholsonstraat. Het baie aande daar gesit n vis vang saam Mike Du Preez. Lekker song julle!!!
I grew up about 80m from that swimming pool in Danville. Gosh what a long time ago!
funny to see my old place here, now I travelled the world and live in Thailand.
Aitsa! Die musiek is puik en die video baie goed gedoen. Dit is my wêreld en my mense waarvoor ek baie lief is......
Beeld se "Magiese oomblikke in Mayville" het my hiernatoe gelei.
this song is lovely. The language is so beautiful. I wish I understood more than a handful of words though.
I translated the lyrics to English if you are still interested. I'm not very good at accurately translating to the degree that the meaning also translates, but this may just be because of the subjective overtone of the song. You have to fully understand the society of South Africans in this video for these lyrics to do the song justice.
A big, big emptiness
is hanging over the stones and sand
a void that catches us
and then lands in our gardens
we swallow the space
to conquer boredom
and spin cocoons for all our children
that part
behind the shrubs
and the boundary of your yard
where only your neighbors' animals enter
there lies the real value of your property
there are too many of us
how did it become impossible?
to obtain silence
funny enough
we find peace in this
it's hard to just sit alone
there are too many people
and everyone knows it
There's an open piece of land, let's build a hole on it
a mess for our domestic shit
space thief trade union wretch
tamed wild child
can you only find your rest?
that part behind the shrubs
and the boundary of your yard
where your toys and keys store for years
there lies the real value of your property
Awesome!Awesome!!! Puik, dis die klein dingetjies en nie geld wat die lewe so lekker maak, Thanks.
dit laat my besef dat ons die lekker dinge in die lewe mis, maak nie saak wat dit is nie...deesdae is dit werk, huistoe tv, kak en slaap. geniet wat jy het
Trots Afrikaans. Wat meer kan mens sê
Daar is net geen einde aan julle nie! Alles wat julle skryf,sing,speel en maak is fokken awsome!! Well done!
@SAStrider, dis vir my lagwekkend en ongelooflik dat dit is wat jy uit hierdie musiekvideo gevat het. My innige simpatie met jou.
Really great song, beautiful video! Well done all involved, lets hope this gets thousands of view that it deserves.
As julle dink dis reg om bande te brand dan is ek die een wat simpatie moet soek vir julle. Geniet dit.
Great song👌
Lekker Danville!
Is huidiglik in Nederland - en moet se: soms vind ek dit lekker kak hier! Awesome nuwe video wat my dag verbeter het - dankie! :)
Thanks Simon well done!
Ek weet nie of ek te diep in die ding in kyk nie maar ek is in trane.
Dit is ongelooflik afgeneem en sooooo goed gedoen!!!
High-5 (vir almal betrokke!!)
goed gedoen is goud gedaan.🥰
Dankie ouens voel sommer trots om afrikaans te wees
Heirdie is een van my gunstelling liedtjie op die CD. Julle ouens ROCK!!
Like as jy die liedjie in 2017 luister saam jou Chommas
Awesome song en love die music video!!!
I love being a clutchplate!!!!!!!
Ons klomp clutchplates maak die lewe werk mater...
Amazing!
Dit was 'n eer om op "Die Volkslied" te kon werk.
I like diversity in ur video...lekker musiek, baie talentvol
World class video!
Epic video
Baie nice julle!!!
Mooi!
FANTASTIES!!!
Briljant!
You guys are insanely talented!
awe we are talented in lots of ways
fabulous :)
Hey Wim, nou weer hierdie vid gecheck. Dis fokkin amazing. Jy's ongelooflik.
I miss South Africa :(
fuck man cum back
So did I, until I saw the man with the Bulls cap at the end of the video.
*****
That's what I plan to do! Finish university and leave Germany as fast as I can xD
Still 6 months to go and it just gets harder every day now... I thought it would get better during spring and summer, but now the sun just reminds me of SA and how bad I wanna go back... -_-
I always planned to go back after finishing university. It was a great experience and I'll definitely miss some things, especially the friends I made here, but never going back to my country was never really an option for me.
Ja, there are more muslims now in Europe. We have a lot of refugees too at the moment and Europe is kinda struggling to handle all the people who search help in Europe.
But in the end I just can speak for the city I live in, Munich, and there may be more muslim people, but most of them are just normal, nice people and not extremists, so I don't have a problem with it :)
Thank you! If everything goes well, I'll have my bachelor degree in 6 months :)
Yes, I'm Afrikaans, but 'Ja' is also the german word for 'yes', so it may be the german influence too^^
kyk mooi al die ryk afrikaans en engelse mense kyk neer op arm afrikaners en dan is jy somme commen ook,maar hulle staan saam altyd hulle kinders en familie by mekaar,trots om arm commen afrikaner te wees
Johan Dyer Sien jouself nooit as arm Afrikaner............geestelike armoede is erger .
Well done Gerhard en span, dis 'n awesome video!
Dis hoe ons volkie is! Kolskoot1
Goeie Werk!
Ek is mal oor hierdie liedjie!
Briljant...
Is dit die enigste aanmerking wat jy aan kon dink??
Hierdie is die video van my kinder dae
So nice ! En ek woon 'n klipgooi van waar die video geskiet is by die Apies !!
aapjes?
great
❤❤❤
Great video! Laat mens besef, "dis die klein dinge in ons lewe wat tel". :)
die is ons mense ek lief hulle
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
wow
dit was gr8 lol en baie snaaks
Pragtig!!! Hulle musiek het verander maar dis altyd origineel en vris, en ek voel bly om hierna te kan luister :)
'N groot, groot leemte
hang af van die klippe en sand
'n gaping wat ons vang
en dan beland in ons tuine
ons sluk die ruimte
verveling te oorwin
en spin kokonne vir al ons kinders
daardie dele
agter die bosse
en die grens van jou eiendom
waar net jou buurman se diere voer
daar lê die werklike waarde van jou eiendom
daar is te veel van ons
hoe het dit onmoontlik geword?
stilte te verkry
vreemd genoeg
vind ons vrede daarin
dit is moeilik om net sit alleen
daar is te veel mense
en almal weet dit
Daar is 'n oop stuk grond waar ons bou 'n gat op
'N winkel vir ons huishouding kak
ruimte dief unie rascal
gebreek in wilde kind
Sekerlik een kan net vind jou rus?
daardie dele agter die bosse
en die grens van jou eiendom
waar jou speelgoed en sleutels oor jare gestoor
daar lê die werklike waarde van jou eiendom
So waar Antonie
Waar is deze video clip opgenomen?
Dis my "tribe"
Great song; vid iets anders as die normale musiekvideos en dit vertel ook 'n tipe storie...well done!!
Lekker Zef!!
Lyk of die cast almal extras was/is op 'n Die Antwoord video
Hi Gerhard,well done dis n master class video!,as ek mag vra waarop het Willie dit geskiet?
Ek kyk die video oor en oor, en elke keer borrel ek oor van trots om Suid Afrikaans te wees. Groete van Kaapstad mense.
jisss ofcourse netso jah meer kak aanjaag...=)
Za en Nl FTW
Seker iets wat mens van hul kan verwag. "Something out of the ordinary"
Wat het WP vs Bulle met musiek uit te waai?
'n groot, groot leegte
hang oor die klippe en sand
'n leemte wat ons vasvang
en dan tussen ons tuine beland
ons sluk die spasie in
om verveeldheid te oorwin
en koekonne vir al ons kinders te spin
daai deel
agter die struike
en die grens van jou erf
waar net jou bure se diere inkom
daar lê die werklike waarde van jou eiendom
daar is te veel van ons
hoe het dit onmoontlik geraak?
om stilte te bekom
snaaks genoeg
vind ons vrede hierin
dis moeilik om net alleen te sit
daar is te veel mense
en almal weet dit
daar's 'n oop stuk grond kom ons bou 'n gat daarop
'n stoor vir ons huishoudelike stront
ruimteboef vakbond vabond
ingebreekte wilde kind
kan jy tog ook net jou rus vind?
daai deel agter die struike
en die grens van jou erf
waar jou speelgoed en sleutels oor jare opberg
daar lê die werklike waarde van jou eiendom.
Die video is geskiet op 'n RED EPIC
Flippen blou bul ondersteuner wat tyres brand.
Baie waar Ernst
lyrics
Hoe mis ek nou kind wees!!!!!
Not a huge fan of the music, but great video. Danville ne!
"Hoe het dit onmoonltilik geword om stilte te bekom?" Wens ek weet.
Dankie! xD Ek het Afrikaans nooit geleer nie, haha. (Ek het wel Nederlands geleer maar dis ook nie 'n native language vir my nie)
Origineel???? Gebruik liewer oorspronklik ou maat
dis n kak song. video is cool. ek mis die ou heuwels
Dis net hoe ek my voel in my eie land daar is niks toekoms ni 😒
Hoeveel mensen spreken er nog Afrikaan in Zuid-Afrika?
(Ben benieuwd, en ik weet dat Afrikaners dit kunnen lezen :P )
nog baie :)
Yes we can read it. Ja ons kan dit lees. Baie mense
***** Ek sal altyd my moedertaal praat
Heel veel mensen. 7 miljoen.
En die 7 miljoen is net in Suid Afrika. Daar is nog mense in Namibia en elders ook.
1:55 They certainly take their looks from their father. Ouch.
Haha, this man knows better than anyone how faithful his wife is
Mense in die video luister seker nie eers Heuwels nie, meer soos Def Leppard en Bon Jovi uit die boot uit...As jy "in trane is" van die song, dan dink jy seker die Keiser dra klere.
Onwaar. Meeste was mal oor Heuwels. Veral die grassnyer. Al die eerste album se lirieke geken.
Die mense in die musiek video is almal tapit....
Charlikins Maar dit lyk na soveel pret om tappit te wees, nie waar nie?
John Fourie Ek dink wat okal jou gelukkig maak is al wat saak maak seker. :) yeh het lank terug daai komment gemaak.
Charlikins ek is eerder arm en tapit as ryk en snobisties
I really hate to point this out, but the black kids stole his food....
Eks n groot HF fan maar eks bietjie teleurgesteld in die video en song.....Nie mal daaroor nie.
''daars te veel mense''?? Bullshit.
🤮
gay
+The Voyage defuk
+The Voyage such troll, much poes, wow
+The Voyage such troll, much poes, wow
DHF se music vids is altyd dieselfde... en so boring.