Die Heuwels Fantasties - Mejuffrou Sonneblom (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 гру 2019
  • Stream "Mejuffrou Sonneblom" Now Everywhere You Get Your Music : distrokid.com/hyperfollow/die...
    Herverbeel, the new album from Die Heuwels Fantasties now streaming on all your favourite platforms.
    Subscribe and be the first to catch new music videos, surprise tracks and more! / @dieheuwels
    Thanks for giving our tracks a spin, drop a like and subscribe to be in the loop on new releases and gig info. www.dieheuwels.co.za
    SOCIALS:
    Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok.
    Instagram: / dieheuwelsfantasties
    Twitter: / dieheuwels
    Facebook: / dieheuwels
    MEJUFFROU SONNEBLOM (Lirieke):
    jy lieg altyd as jy lag
    jy dink seker ek is stupid of iets
    en as jy weg is voel ek neuroties
    nou kan ek nie
    die huissleutels sonder jou vind nie
    ek’s op daardie
    24-uur-nag-kan-nie-beter-voel-nie-kom-3x10 to die mag 8km/h-af-in-my-woonstel-tipe trip
    tyd vlieg so stadig
    mis jou lekker goed lippe
    groot geword op die 80’s stuff
    ons was by die drive-thru deur
    nooit te vroeg om verlief te raak nie
    elke klein dingetjie
    doen dit net weer
    Mejuffrou,
    die waarheid maak seer op daai plaas pad
    my hart was die losprys
    ek gee nie meer om nie
    bye-bye
    net nog iemand wat jy lief gehad het
    bye-bye
    Mejuffrou Sonneblom
    Liefling
    Londen
    Dans Met ’n Vreemdeling
    Na-Na-Na-Na
    alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
    Na-Na-Na-Na
    Mejuffrou Sonneblom
    Liefling
    Londen
    Dans Met ’n Vreemdeling
    Na-Na-Na-Na
    alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
    jy lag as jy lieg
    jy dink seker ek is die agtergrond
    en nou dans ek asof daar twee van jou is
    en as jy weg is voel ek neuroties
    nou kan ek nie
    die huissleutels sonder jou vind nie
    en die tyd vlieg so stadig
    tyd vlieg so stadig
    menso lewe verniet
    van faktuur tot faktuur
    breek die borde teen die muur
    kan nie lekker sien nie
    so kom ons doen dit net weer
    Mejuffrou Sonneblom
    Liefling
    Londen
    Dans Met ’n Vreemdeling
    Na-Na-Na-Na
    alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
    Na-Na-Na-Na
    Mejuffrou Sonneblom
    Liefling
    Londen
    Dans Met ’n Vreemdeling
    Na-Na-Na-Na
    alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
    ____________________
    PLAYLISTS:
    Mood music and mind-blowing visuals.
    2021 (Die Visuele Album): • 2021 (Die Visuele Album)
    Favourites: • Corne Pretorius & Die ...
    ____________________
    MERCH:
    Mooiste merch to keep you fresh.
    suprashop.ecwid.com/
    ____________________
    ALBUMS:
    Die Heuwels Fantasties (2009): • Album - Die Heuwels Fa...
    Alles Wat Mal Is (2012): • Album - Alles Wat Mal Is
    Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) (2014): • Album - Ja. Nee. Lekke...
    Wilder as Die Wildtuin (2011): • Album - Wilder as Die ...
    Okay! (2017): • Album - Okay!
    Alles Van Die Beste (2018): • Album - Alles Van Die ...
    Live Op Paul Cluver (2016): • Album - Live Op Paul C...
    Wens Jy Was Hier (EP) (2013): • Album - Wens Jy Was Hi...
    HERVERBEEL (2020): • Album - HERVERBEEL
    2021: Live In Lockdown (2020): • Album - 2021 : Live in...
    Camera : Hugo Brand
    Editing : Johannes Pieter Nel
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 178

  • @heathertenkrooden4031
    @heathertenkrooden4031 3 роки тому +23

    Heard this in my Afrikaans class and I loved this song so much.
    I was just vibing there😎🌻🌻

  • @ceciljamesfrost9011
    @ceciljamesfrost9011 4 роки тому +92

    sulke mellow sound, definitief iets nuuts van die heuwels. sick tune.. love dit

  • @Hellhamster
    @Hellhamster 6 місяців тому +6

    Fantastisch dit, op repeat.
    Dankie vanuit Nederland ❤😊

  • @8eshanegrobler276
    @8eshanegrobler276 10 місяців тому +7

    3 years later and still a masterpiece 🤩🤩

  • @Aquaticsoul
    @Aquaticsoul 4 роки тому +15

    Jissie dudes, vir jare breek julle my hart met die mooi musiek. Van dag een. Dankie vir die. Bietjie stadig, namibia toe getrek in november laas jaar en dit word moerse gespeel hier op die waves.

  • @KeyPairKarma
    @KeyPairKarma 3 роки тому +30

    Unbelievable how much energy this song holds! Thank you for this masterpiece!!!

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  3 роки тому +8

      thank you kindly!

    • @michaeljohn33
      @michaeljohn33 11 місяців тому +1

      As ek af voel luister ek net die song hys lekke kragtig

  • @FriedaKhoury
    @FriedaKhoury 28 днів тому +1

    Te mooi vir woorde

  • @dieheuwels
    @dieheuwels  4 роки тому +146

    Lets go

  • @jpmiller1268
    @jpmiller1268 4 роки тому +50

    Lekker boys!!👍👍 Lekker om vir Hunter te hoor🥳🥳

  • @RAZ-th7tk
    @RAZ-th7tk 3 роки тому +33

    Ek like dit om na die engelse mense se comments te kyk van afrikaanse songs😂

  • @user-on8tz5yt7p
    @user-on8tz5yt7p 8 місяців тому +2

    As ek kak voel dan luister ek na dit...thnx guys ek voel heel beter nou

  • @rochev9620
    @rochev9620 4 роки тому +34

    Love die song!! Kan nie ophou luister na hom nie!!

  • @markesterhuysen7450
    @markesterhuysen7450 3 роки тому +6

    Hunter’s vocals are awesome. More please.

  • @arthurdolmaire354
    @arthurdolmaire354 4 роки тому +250

    i dont understand the lyrics but i like it... from france 👍

    • @wcmatthysen
      @wcmatthysen 4 роки тому +60

      OK, this is my attempt at translating the song. It might not be 100% correct, but it should be close enough. You can compare with lyrics in the description.
      Song Title:
      *Miss Sunflower*
      Lyrics:
      you always lie when you laugh
      you probably think I'm stupid or something
      and when you're away I feel neurotic
      now I can't
      find the house-keys without you
      I'm on that
      24-hour-night-can't-feel-better-come-3x10 to the power 8km/h down in my apartment type of trip
      time passes so slowly
      I miss your kissable lips
      grew up on the 80's stuff
      we went through the drive-thru
      never too early to fall in love
      every small thing
      just does it for me again
      Miss,
      the truth hurts on that farm road
      my heart was the ransom
      I don't care anymore
      bye-bye
      just one more person you used to love
      bye-bye
      Miss Sunflower
      darling
      London
      dances with a stranger
      Na-Na-Na-Na
      alcohol has never broken my heart
      you're my sunflower
      darling
      London
      dances with a stranger
      Na-Na-Na-Na
      alcohol has never broken my heart
      you laugh when you lie
      you probably think I'm the background
      and now I dance as if there are two of you
      and when you're away I feel neurotic
      now I can't
      find the house-keys without you
      and time passes so slowly
      time passes so slowly
      people just live
      from bill to bill
      break the plates against the wall
      can't see so well anymore
      so let's just do it again
      Miss Sunflower
      darling
      London
      dances with a stranger
      Na-Na-Na-Na
      alcohol has never broken my heart
      you're my sunflower
      darling
      London
      dances with a stranger
      Na-Na-Na-Na
      alcohol has never broken my heart
      Miss Sunflower
      darling
      London
      dances with a stranger
      Na-Na-Na-Na
      alcohol has never broken my heart
      you're my sunflower
      darling
      London
      dances with a stranger
      Na-Na-Na-Na
      alcohol has never broken my heart

    • @Stefan-bl8yk
      @Stefan-bl8yk 4 роки тому +9

      Stick around..you might see more stuff you like

    • @matheuroux5134
      @matheuroux5134 4 роки тому +18

      I'm afrikaans but I don't either...

    • @rhuschanevandermerwe6766
      @rhuschanevandermerwe6766 4 роки тому +3

      Really dude

    • @jamespotgieter5589
      @jamespotgieter5589 4 роки тому +6

      @@wcmatthysen well done with lyrics👏👏👏but almost

  • @stims344
    @stims344 4 роки тому +16

    Befok ouens, love die chill vibes! 🌻🌻

  • @erick6406
    @erick6406 4 роки тому +9

    Maak nie saak nie dat ek 'n soutie is. Hierdie liedtjie is flippin awesome!

  • @scottalbert7840
    @scottalbert7840 4 роки тому +1

    I seriously say..... one of the best i have ever heard... thinknig of sonneblom..

  • @brodiebezuidenhout1528
    @brodiebezuidenhout1528 4 роки тому +21

    FanFokkenTasties, dankie Heuwels💯🔥🍻

  • @tre4music237
    @tre4music237 4 роки тому +1

    Beste Afrikaans vibe! Bly altyd een van die beste Afrikaans acts🙌

  • @jacquesmikhailstemmet360
    @jacquesmikhailstemmet360 3 роки тому +4

    ...still a beautiful song to wake up to on a Saturday

  • @emmasuzanne6708
    @emmasuzanne6708 4 роки тому +6

    Die mooiste lovesong!!

  • @Stefan-bl8yk
    @Stefan-bl8yk 4 роки тому +10

    Net na ek en my meisie opgebreek het is dit al wat ek luister..great song.

  • @megancolyn7408
    @megancolyn7408 2 роки тому +3

    Jy lieg altyd as jy lag
    Jy dink seker ek is stupid of iets, en as jy weg is voel ek neuroties
    Nou kan ek nie die huissleutels sonder jou vind nie
    Ek's op daardie 24-uur nag kan nie beter voel nie
    Kom drie maal tien tot die mag agt kilometer per uur af in my woonstel tipe trip
    Tyd vlieg so stadig
    Mis jou lekkergoed lippe, groot geword op die 80's stuff
    Ons was by die drive-thru deur nooit te vroeg om verlief te raak nie
    Elke klein dingetjie doen dit net weer
    Mejuffrou, die waarheid maak seer op daai plaaspad
    My hart was die losprys, ek gee nie meer om nie bye-bye
    Net nog iemand wat jy lief gehad het bye-bye
    Mejuffrou sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
    Na na na na
    Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie)
    Jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
    Na na na na
    Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Ma-cha, ma-cha)
    Jy lag as jy lieg
    Jy dink seker ek is die agtergrond
    Nou dans ek asof daar twee van jou is, en as jy weg is voel ek neuroties
    Nou kan ek nie
    Die huissleutels sonder jou vind nie, en die tyd vlieg so stadig
    Die tyd vlieg so stadig
    Mens lewe verniet
    Van faktuur tot faktuur, breek die borde teen die muur, kan nie lekker sien nie
    So kom ons doen dit net weer
    Mejuffrou sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
    Na na na na
    Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie)
    Jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
    Na na na na
    Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Ma-cha, ma-cha)
    Mejuffrou sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
    Na na na na
    Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie)
    Jy's my sonneblom, liefling, Londen, dans met 'n vreemdeling
    Na na na na
    Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie (Ma-cha, ma-cha)

  • @ninjaspies5787
    @ninjaspies5787 4 роки тому +16

    Mellow vibes... Lekker tune ouens👌✌️🎶❤️🔥

  • @anchendorfling5468
    @anchendorfling5468 13 днів тому

    Wow ❤

  • @tjfransman6759
    @tjfransman6759 4 роки тому +8

    pretty good hit one of the best tunes in my lifetime

  • @M.i.a.A1919
    @M.i.a.A1919 4 роки тому +42

    Hoe om 2019 af te sluit💃

  • @hugocoetzer7382
    @hugocoetzer7382 4 роки тому +3

    Die voklen awe song is my ringtone

  • @caydaniiquejohnson
    @caydaniiquejohnson 5 місяців тому +1

    Afrikaans op sy beste 🇿🇦❤️🧘🏻‍♀️😭

  • @nicolerademan8988
    @nicolerademan8988 4 роки тому +4

    Favritttt tuuuuune 😍

  • @Geelvis
    @Geelvis 3 роки тому +1

    Hierdie song is virseker in my top 10!!!

  • @miahaasbroek7357
    @miahaasbroek7357 2 роки тому +2

    Hierdie song is awesome ek sal dit elke dag luister!

  • @godbrz
    @godbrz 4 роки тому +11

    Hierdie is BEFOK!

  • @andremarais82
    @andremarais82 2 місяці тому

    Vat hy 🍻

  • @anumanuva2431
    @anumanuva2431 4 роки тому +2

    Tyd vlieg so stadig

  • @C-CHONGI
    @C-CHONGI 3 місяці тому

    Baie mooi lied en beat en guitar 🔥
    God Bless
    ✝❤

  • @reizz4254
    @reizz4254 4 роки тому +3

    Die is op repeat! Mal oor dit!

  • @ian-van-driesche
    @ian-van-driesche 4 роки тому +60

    Ons ry 'n BMW, op een doodgewone aand van Shangri-La tot die beloofde land by noorderlig, en doen net wat ons wil, tussen niks en nerens nie, sing ons ballade vir 'n enkeling..

    • @dihankotze8402
      @dihankotze8402 3 роки тому

      Fok chom, ek voel jou!

    • @ejswart4847
      @ejswart4847 3 роки тому

      voel jou maar met di bmw mag jy dalk gaan staan

  • @jacquessmit4533
    @jacquessmit4533 3 роки тому +1

    Best tune so far from them!!

  • @rihacodebruin7535
    @rihacodebruin7535 4 роки тому +5

    Baie nice song! Rock hom baby!🔥🔥🔥

  • @nerine3582
    @nerine3582 4 роки тому +5

    Looooove ❤ lekker liefde by die dam!

  • @brodiebezuidenhout1528
    @brodiebezuidenhout1528 4 роки тому +4

    Leeeets go!!

  • @henriderks9982
    @henriderks9982 4 роки тому +9

    Fok dis cool! Gaan dit nou heel henties luister

  • @jmleroux4829
    @jmleroux4829 4 роки тому +1

    Die beste song te luister op 4:20 op die strand.Love the song boys😘😎👌

  • @clarisadebeer7675
    @clarisadebeer7675 4 роки тому +1

    Love the songs

  • @stoicsteveYT
    @stoicsteveYT 4 роки тому +1

    Ai manne...dankie weer! Die ding laat loop!!!

  • @nickycoetzer5539
    @nickycoetzer5539 3 роки тому

    Ek is maaaaaaaaaaaaaal our jou😍😍😍😍

  • @missbenjamin3610
    @missbenjamin3610 3 роки тому

    Nog steeds dai lietjie na alles!!!

  • @ZzrzZ2012
    @ZzrzZ2012 Рік тому

    Alkohol het nog nooi my heart gebreek nie 👌

  • @robtheninja9291
    @robtheninja9291 4 роки тому +4

    Vokken love dit, hou so aan asb!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому +3

    ❤❤😎😎love dit!!!

  • @Holland1994D
    @Holland1994D 3 роки тому +3

    G E K O L O N I S E E R D

  • @TanyavanJaarsveld
    @TanyavanJaarsveld 4 роки тому +4

    lovit!

    • @ian-van-driesche
      @ian-van-driesche 4 роки тому

      Dankie vir die Moses Metro Man-Reus song..(sorry voor mijn Afrikaans, Vlaanderen,Europa)

  • @josuajansen8311
    @josuajansen8311 4 роки тому +5

    Julle uniekheid is finominaal!!!

  • @adianduplooy897
    @adianduplooy897 4 роки тому +3

    Bliksem nog n awesome song😍#Legends

  • @SRC2387
    @SRC2387 3 роки тому +1

    Afrikaans blues, alkohol het steeds nog nie my hart gebreuk nie. Net daai een anderkant die reenboog van my eie waansin.

  • @ryemotion5560
    @ryemotion5560 3 роки тому +1

    Soo ń great song

  • @rhuschanevandermerwe6766
    @rhuschanevandermerwe6766 4 роки тому +2

    So f..... Mooi song kanni ophou luister nie

  • @pineapule
    @pineapule 2 роки тому +1

    Love it. From New Zealand

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому +1

      Wanna visit again one day ☮️

    • @pineapule
      @pineapule 2 роки тому

      @@dieheuwels that would be awesome. Hope you stay safe and well

  • @HoeOokal
    @HoeOokal 4 роки тому +5

    Lekker man!

  • @ronzyl1
    @ronzyl1 4 роки тому +4

    lekker lekker julle xxx

  • @koningandre
    @koningandre 2 роки тому

    Somer vibes. Goeie werk, ouens. Groete vanuit Engeland.

  • @ulis019
    @ulis019 3 роки тому

    Fantasties liedjie

  • @monicamiddleton2311
    @monicamiddleton2311 4 роки тому

    Dit maak my sad, awesome song

  • @cosmos1250
    @cosmos1250 4 роки тому +2

    New Sound for them - But Brilliant !!

  • @gideonbreytenbach8728
    @gideonbreytenbach8728 4 роки тому +1

    Road trip vibes...

  • @jayvanburg3943
    @jayvanburg3943 4 роки тому

    Dis befok goed. Ek hou nie van die band nie maar fok hierdie is n tune.

  • @yondoodle
    @yondoodle 19 днів тому

    Ek kort n cherrie in my lewe want my lewer lyk al seker soos Keith Richards se ballas

  • @phillipjoubert1119
    @phillipjoubert1119 Рік тому

    Reminds me of the Beach boys, awesome song.

  • @Vione-pq8li
    @Vione-pq8li 2 роки тому

    Ek love die lietjie

  • @SpongeBob.loves.u
    @SpongeBob.loves.u 2 роки тому +1

    Lekke man

  • @karinalexandrov284
    @karinalexandrov284 4 роки тому +2

    Wow Mal hieroor!

  • @FedoraNation
    @FedoraNation 4 роки тому +3

    Awesome

  • @ansuane9340
    @ansuane9340 4 роки тому +1

    Lekker✌🏻

  • @duanscheepers7764
    @duanscheepers7764 Рік тому

    Lekker 2023🔥🔥

  • @xxriskyzz1470
    @xxriskyzz1470 2 роки тому

    Vibes☘

  • @leannem7705
    @leannem7705 4 роки тому +1

    Ek bet seker nou al di liedjie 10 keer geluister😂love die song❤️

  • @riek306
    @riek306 2 роки тому +3

    Nie een enekele dislike nie.

  • @MrMDK-cr9li
    @MrMDK-cr9li 3 роки тому +1

    Nananananana

  • @itsphil278
    @itsphil278 Рік тому

    Fantastic liedjie die!!! 🌴✌️
    2022/11/26 ❤️B

  • @andrestrauss5001
    @andrestrauss5001 4 роки тому

    Yster liedjie

  • @tjfransman6759
    @tjfransman6759 4 роки тому

    KEN DOG!!!!

  • @jaylennsmit7320
    @jaylennsmit7320 4 роки тому

    ❤️

  • @godbrz
    @godbrz 2 роки тому +1

    nog steeds, fan-fokken-tasties

  • @leroyyaboi
    @leroyyaboi 4 роки тому +7

    Fucking amazing Heuwels❤

  • @theirishviking5545
    @theirishviking5545 4 роки тому +3

    2:11 ✌️✌️

  • @isabelerlank8221
    @isabelerlank8221 4 роки тому +1

    Love die song!!!!! Dankie julle! 🥳🥳

  • @syphess
    @syphess 2 роки тому +1

    whoah this is fire
    n i don't even know what they sayin

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому

      Google translate* title is “miss 🌻 sunflower”

  • @stukkiedrol9719
    @stukkiedrol9719 4 роки тому

    Love jou stem

  • @lourensventer1349
    @lourensventer1349 3 роки тому +1

    alcohol nee, my girl like nie my man nie

  • @librequestpodcast
    @librequestpodcast 4 роки тому

    Makes me think of Faberyayo. :D

  • @Shane-ij6fh
    @Shane-ij6fh Рік тому

    W

  • @JellyFaysh
    @JellyFaysh 3 роки тому

    Don't speak Afrikaans, but this song is amazing

  • @johanvoigt5278
    @johanvoigt5278 4 роки тому +2

    Speel vir sonneblom

  • @kylewebber9185
    @kylewebber9185 3 роки тому

    Not a big fan of Afrikaans music but this is really good

  • @gunthermoolman1349
    @gunthermoolman1349 4 роки тому

    DIE is n TREFFER

  • @_corne.leimecke_8198
    @_corne.leimecke_8198 3 роки тому

    BEST SONG EVER 🔥

  • @hannesthiart812
    @hannesthiart812 2 роки тому

    Hunter Kennedy beste vocalist in SA

  • @biancalouw8493
    @biancalouw8493 3 роки тому +1

    Ons het dit in die klas geluister

  • @nickyfoxnel
    @nickyfoxnel 2 роки тому

    Ek kyk nou 5 keer ñ dag na hierdie video om te help om by daai millie uit te kom 😀