Ek wil graag net laat weet dat hierdie videos baie waarde het. Dit was regtig teveel werk vir my om so baie videos te maak en toe ontdek ek joune en ek wil net laat weet van my en al die lewenswetenskappe leerders wat hierdie gebruik, verskriklik baie dankie.
Omdat hierdie kanaal nie die ondersteuning geniet soos my ander kanaal nie het ek ongelukkig nie altyd tyd om videos te maak nie. Maar ek sal eventueel daarby uitkom. :)
Bevolkingsekologie Gr 11 videos beskikbaar?
Ek wil graag net laat weet dat hierdie videos baie waarde het. Dit was regtig teveel werk vir my om so baie videos te maak en toe ontdek ek joune en ek wil net laat weet van my en al die lewenswetenskappe leerders wat hierdie gebruik, verskriklik baie dankie.
Groot plesier. Bly ek kon help. :)
Mag ek vra wanneer Les 2 van Menslike impak op die omgewing opgelaai sal wees vir Gr 11s ek is tans in Gr 11 en dit help verskriklik baie.
Groete
hello wil net hoor is daar meer lesse oor die menslike impak op die omgewing?
Omdat hierdie kanaal nie die ondersteuning geniet soos my ander kanaal nie het ek ongelukkig nie altyd tyd om videos te maak nie. Maar ek sal eventueel daarby uitkom. :)
hi, wil net graag weet of daar enige lesse op mikroorganismes is
Nog nie 'n versoek van my lede gehad om te maak nie. :)
Meneer daar is dan net een Les oor menslime impak op die omgewing
Ons sal dit waardeur as Meneer aangaan met die Lesse
aweh baie dankie
Oom is seker die rede hoekom ek hierdie eind eksamen gaan pass 😅
Hoop dit gaan goed met jou eksamens. :)
💪