Lewenswetenskappe Lesse
Lewenswetenskappe Lesse
  • 113
  • 869 540
Lewenswetenskappe GRAAD12 September V2 2024
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ......
ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Переглядів: 480

Відео

Lewenswetenskappe GRAAD12 September V1 2024
Переглядів 7054 місяці тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR12 Meiose 101
Переглядів 2,2 тис.10 місяців тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GRAAD12 September V2 2023
Переглядів 5 тис.Рік тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GRAAD12 September V1 2023
Переглядів 8 тис.Рік тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR12 Meiose probleemareas
Переглядів 1,3 тис.Рік тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Toetslopie vir g12 vraestelle
Переглядів 1,5 тис.Рік тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR12 Menslike Evolusie Deel 2
Переглядів 9 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR12 Menslike Evolusie Deel 1
Переглядів 15 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR12 Plante se reaksie op die omgewing
Переглядів 7 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR11 Ekskresie by die mens Deel 4
Переглядів 3,9 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR11 Ekskresie by die mens Deel 3
Переглядів 4,9 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR11 Ekskresie by die mens Deel 2
Переглядів 7 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR11 Ekskresie by die mens Deel 1
Переглядів 11 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR11 Klassifikasie en Biodiversiteit van Mikro organismes Deel 2
Переглядів 7 тис.2 роки тому
As jy 'n lid van die kanaal sou wou word "click" dan op ...... ua-cam.com/channels/7mJlFd47vGOUYTjaj_58qw.htmljoin
Lewenswetenskappe GR11 Klassifikasie en Biodiversiteit van Mikro organismes Deel 1
Переглядів 10 тис.2 роки тому
Lewenswetenskappe GR11 Klassifikasie en Biodiversiteit van Mikro organismes Deel 1
Lewenswetenskappe GR11 Biodiversiteit van Diere Deel 3
Переглядів 2,7 тис.2 роки тому
Lewenswetenskappe GR11 Biodiversiteit van Diere Deel 3
Lewenswetenskappe GR11 Biodiversiteit van Diere Deel 2
Переглядів 3,2 тис.2 роки тому
Lewenswetenskappe GR11 Biodiversiteit van Diere Deel 2
Lewenswetenskappe GR11 Biodiversiteit van Diere Deel 1
Переглядів 7 тис.2 роки тому
Lewenswetenskappe GR11 Biodiversiteit van Diere Deel 1
Lewenswetenskappe GR12 Die Endokriene Stelsel Deel 2
Переглядів 6 тис.2 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 Die Endokriene Stelsel Deel 2
Lewenswetenskappe GR12 Die Endokriene Stelsel Deel 1
Переглядів 9 тис.2 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 Die Endokriene Stelsel Deel 1
Lewenswetenskappe GR10 Die geskiedenis van lewe op Aarde
Переглядів 8 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR10 Die geskiedenis van lewe op Aarde
Lewenswetenskappe GR12 Evolusie deur Natuurlike Seleksie Les2
Переглядів 12 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 Evolusie deur Natuurlike Seleksie Les2
Lewenswetenskappe GR12 Evolusie deur Natuurlike Seleksie Les1
Переглядів 15 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 Evolusie deur Natuurlike Seleksie Les1
Lewenswetenskappe GR12 V2 Hulpmiddel vir voorbereidings en eindeksamen
Переглядів 9 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 V2 Hulpmiddel vir voorbereidings en eindeksamen
Lewenswetenskappe GR12 V1 Hulpmiddel vir voorbereidings- en eindeksamen
Переглядів 11 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 V1 Hulpmiddel vir voorbereidings- en eindeksamen
Lewenswetenskappe GR12 Homeostase Deel2
Переглядів 5 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 Homeostase Deel2
Lewenswetenskappe GR12 Homeostase Deel1
Переглядів 9 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR12 Homeostase Deel1
Lewenswetenskappe GR11 Plantdiversiteit Angiosperme Blomplante
Переглядів 6 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR11 Plantdiversiteit Angiosperme Blomplante
Lewenswetenskappe GR11 Plantdiversiteit Gimnosperme Naaksadiges
Переглядів 4,3 тис.3 роки тому
Lewenswetenskappe GR11 Plantdiversiteit Gimnosperme Naaksadiges

КОМЕНТАРІ

  • @JJohnson-m9l
    @JJohnson-m9l 16 днів тому

    baie dankie ek is gereed vir graad 12

  • @DieterHuckstedt-j6v
    @DieterHuckstedt-j6v Місяць тому

    Vat nie lewenswetenskape nie maar verstaan want ek doen Aqwascapeing en met Anubuis water plante gebruik hulle ook rizoms en gaan nou graad 12 toe en leer nou om dalk n bryology te gaan doen maar dink nog daaroor

  • @AJJSolomons
    @AJJSolomons Місяць тому

    Waar is Deel 3 ???😢

  • @No0Best
    @No0Best 2 місяці тому

    My laaste eksamen van Graad 11, ek skryf oor 2 ure en oom se videos het my baie gehelp

    • @LWonnie
      @LWonnie 2 місяці тому

      Bly ek kon help en sterkte. Geniet die vakansie.

    • @No0Best
      @No0Best 2 місяці тому

      @@LWonnie Baie dankie meneer, meneer is fantasties

  • @RichardMan-z6i
    @RichardMan-z6i 2 місяці тому

    Dankie dat oom die videos gemaak het

    • @LWonnie
      @LWonnie 2 місяці тому

      @@RichardMan-z6i groot plesier

  • @tianesmith8173
    @tianesmith8173 2 місяці тому

    Kwaai lappies! Hierdie video’s help so baie . Dankie meneer!!!

    • @LWonnie
      @LWonnie 2 місяці тому

      Groot plesier. As dit gehelp het dan is ek baie bly.

  • @coeetzeebertie9138
    @coeetzeebertie9138 2 місяці тому

    Dankie meneer

  • @JancoRoux
    @JancoRoux 2 місяці тому

    sterkte vir more mense😢

  • @mineerasmus2908
    @mineerasmus2908 2 місяці тому

    Dit is nou aper die einde van die jaar en ek wil maar net sê dat Meneer my baie gehelp het met my graad 10 NW-LEWE (Bio) die jaar, baie dankie en ek weet dat volgende jaar se videos gaan my net se veel help. ❤🎉🫡😁

  • @TimothyMoffit-dp7jd
    @TimothyMoffit-dp7jd 2 місяці тому

    15:50 😂

  • @Steelthedeel78gmailcom
    @Steelthedeel78gmailcom 2 місяці тому

    Die gaan maak dat ek bio slaag

  • @Steelthedeel78gmailcom
    @Steelthedeel78gmailcom 2 місяці тому

    Wat is die ander name vir geslag selle

  • @danishabritz2236
    @danishabritz2236 2 місяці тому

    Videos is baie nuttig❤

  • @Alicia-rx8kp
    @Alicia-rx8kp 2 місяці тому

    Dankie vir al Meneer se moeite ❤

  • @nathannel5839
    @nathannel5839 2 місяці тому

    Kan mens dalk die notas iewers kry?

    • @Kiara_Botha
      @Kiara_Botha 2 місяці тому

      Ek screenshot maar die maar miss angler het baie goeie notas wat ook afrikaans is

  • @IlzemariLieliemari
    @IlzemariLieliemari 3 місяці тому

    baie dankie

    • @LWonnie
      @LWonnie 2 місяці тому

      Plesier :)

  • @micaelavlogs8289
    @micaelavlogs8289 3 місяці тому

    Oom is seker die rede hoekom ek hierdie eind eksamen gaan pass 😅

    • @LWonnie
      @LWonnie 2 місяці тому

      Hoop dit gaan goed met jou eksamens. :)

  • @elsabepienaar9992
    @elsabepienaar9992 3 місяці тому

    Hierdie verduideliking is absoluut merkwaardig! Baie dankie

  • @brood.
    @brood. 3 місяці тому

    boffin

  • @AlfonsoDolph
    @AlfonsoDolph 3 місяці тому

    Is daar nie ñ pdf van die slide nie

  • @chanellanguage5421
    @chanellanguage5421 3 місяці тому

    Vreeslik baie dankie

  • @brood.
    @brood. 3 місяці тому

    Yster

  • @dkwaver
    @dkwaver 3 місяці тому

    Meneer daar is dan net een Les oor menslime impak op die omgewing Ons sal dit waardeur as Meneer aangaan met die Lesse

  • @brood.
    @brood. 4 місяці тому

    legend❤

  • @LeannAndrews-l8g
    @LeannAndrews-l8g 4 місяці тому

    Hierdie help my dogter tot vandg toe,you amazing sir👊🏼

  • @yknowitsme
    @yknowitsme 5 місяців тому

    Mnr help verskriklik baie!! Baie dankie

  • @nicovanrooyen8677
    @nicovanrooyen8677 5 місяців тому

    Bevolkingsekologie Gr 11 videos beskikbaar?

  • @HeineMuller
    @HeineMuller 5 місяців тому

    great stuf🫵🏻💪

  • @an_average_gamer1683
    @an_average_gamer1683 5 місяців тому

    Groot Hulp Meneer, ek skryf vraestel 2 more, baie gehelp met die proses

    • @LWonnie
      @LWonnie 5 місяців тому

      @@an_average_gamer1683 Dankie en sterkte.

    • @Quelenebotha
      @Quelenebotha 5 місяців тому

      Hey even me! 😂 skryf hom vandag en eish😢 darem was vraestel 1 maklik

  • @Cendre-f1f
    @Cendre-f1f 5 місяців тому

    Good

  • @danejacobs607
    @danejacobs607 5 місяців тому

    Ek wil graag die tyd neem om meneer te bedank, want meneer my al gehelp van graad 10 af. Meneer help honderde kinders elke jaar hulle jaar slaag. Baie dankie vir die tyd en moeite want meneer in gesit het.

  • @sunedejager4047
    @sunedejager4047 5 місяців тому

    Ek wil net dankie se vir al die tyd en moeite wat in die videos ingaan. Dit help verskriklik baie. Veral om van die Franse konsepte en bewoordig beter te verstaan.😅

  • @YukaVrolik
    @YukaVrolik 5 місяців тому

    Danke Meneer

  • @RuanFortuin-bt5sh
    @RuanFortuin-bt5sh 5 місяців тому

    Baie helpful.mnr. keep it up.💯

  • @JeanCoetzee-zp7uh
    @JeanCoetzee-zp7uh 5 місяців тому

    Die eekhoring😂

  • @brood.
    @brood. 5 місяців тому

  • @RuanFortuin-bt5sh
    @RuanFortuin-bt5sh 6 місяців тому

    Mnr Se videos is baie helpful.💯 Is daar dalk Nie n website wat n quiz Kan gee oor hiedie Les of vak Nie ,laat weet asb mnr.🙏

  • @brood.
    @brood. 6 місяців тому

    Legend

  • @janolingenfelder3972
    @janolingenfelder3972 6 місяців тому

    Baie baie dankie.Hierdie het my baie gehlp!!!!!!!