"Engel" - Karen Zoid & Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes
Вставка
- Опубліковано 10 лют 2025
- SOLIS & KITAAR | Karen Zoid
KITAAR | Henry Steel
BASKITAAR | Schalk van der Merwe
TROMME | Jono Sweetman
MUSIEKREGISSEUR | Matthijs van Dijk
KFO-DIRIGENT | Brandon Phillips
Vervaardig deur Toyota US Woordfees
Seker een van jou beste songs, love dat jy dit vernuwe het x net jammer die orkes dra maskers
"D like too.. in 2023, dedicate this song. As a South African in Jamaica 2023 rugby season... #worldcuprugby #springboks #life lifeinsa
Lief dit...wat 'n stem, wat 'n kunstenaar!
Dit is soo soo mooi!!!
Baie mooi, geniet haar musiek
So blerrie mooi, dis so nice om die song weer te hoor. Dit was almal se gunsteling toe ek hoërskool was. :)
oh ❤wow karen.
Precious
Karen has a way of getting goose bumps going
Net 20? huh... awesome ❤
Fokken ongelooflik awesome
Nogsteeds my go to song na soveel jare.
ua-cam.com/video/GVKnYUrZmQ8/v-deo.html
Dis kakmooi❤
Sjooooooo amazing
❤
Hoekom net 7 comments?. Is mense dalk vasgevang met mainstream shit? Kan mense dalk nie true talent sien nie? Is afrikaans dalk nie goed genoeg? 😂😂😂😂😂🤔True talent! #pureblood#ftheFM.
ua-cam.com/video/GVKnYUrZmQ8/v-deo.html
Fok die maskers great kunstenaar great song❤️👍💪
ua-cam.com/video/GVKnYUrZmQ8/v-deo.html
Original nog die beste though , meer gevoel
❤