Groen Trui - Jan Blohm & Karen Zoid

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 сер 2018
  • Republiek van Zoid Afrika
    itunes.apple.com/za/album/rep...

КОМЕНТАРІ • 82

  • @johannvw1979
    @johannvw1979 4 роки тому +102

    Nie al my buurmense luister na Jan Blohm nie, maar as ek dit luister dan luister hulle almal.

    • @CrazyAboutLife
      @CrazyAboutLife 4 роки тому +1

      Johann van Wyk net so!

    • @RuanFourie
      @RuanFourie 3 роки тому

      Selfde hier. Hulle ken al AL die woorde van Vicky spesifiek :-)

    • @louisfourie706
      @louisfourie706 3 роки тому +1

      Love die comment 😂

    • @garryherholdt2187
      @garryherholdt2187 2 роки тому +1

      Hulle verdien net die beste daai buurmense van jou

    • @hjfaul
      @hjfaul 8 місяців тому

      Hulle weet niet wat ons weet nie!

  • @fiddlestix6468
    @fiddlestix6468 Рік тому +3

    Ek weet nie of die liedjie hemel of hel toe gestuur is vir daai diepe rou emosies in elke koord en woord nie, maar veel beter kry mens nie! WEL GEDAAN!

  • @brandonbooth8878
    @brandonbooth8878 3 роки тому +14

    Just about the most beautiful thing I've ever heard!

  • @rickv2629
    @rickv2629 5 років тому +19

    Hoendervlys en Trane! Nostalgies! Ek mis my gestorwe Engel. Ek mis tye van blydskap. Maar soos die dood, wil ek nie terug keer na dit nie. Dis nou net memories wat wat my nou en dan 'n skelm glimlag gee of my wange nat maak in my drome, al is dit dag drome. Ek bly droom, maar dis net drome.

    • @____1019
      @____1019 4 роки тому +3

      Weet hoe jy voel... toe ek op uni was en in 'n groot huis met ag ander mense gebly het het trane net uitgekom en non stop gerol sonder dat ek geweet het in daai oomblik hoekom. Ek sou praat van iets anders en dan loop die trane terwyl ek n glimlag forseer... want ander mense wat nie dieselfde ervaringe gehad het nie kan dit nie handle nie en dit vat baie energie om ander mense altyd in ag te moet neem wanneer jy n konstant pyn in jou hart voel
      Daai pyn is onbeskryflik seer. So seer dat mens geen uitdrukking kan hê, en tog rol die trane oor n uitdrukkingslose gesig en elke traan wat afrol is swaar gelaai. Ek dinknek het mense verwar as ons alledaagse gesprekke gehad het en die trane net randomly begin rol het. Jare later droom ek nogsteeds.

    • @danicaloveshugs6494
      @danicaloveshugs6494 4 роки тому +1

      @@____1019 strongs my friend

  • @r20_se_chips31
    @r20_se_chips31 5 років тому +13

    Daar is nie woorde vir hoe goed die is nie !!

  • @megaclaire001
    @megaclaire001 2 роки тому +4

    I’m English and my hubby is Afrikaans. This is one of our song.. OMG stunning.

  • @abrepretorius6071
    @abrepretorius6071 3 роки тому +3

    Jan Blohm jys n legend!@!!!!

  • @spiritfrommyhell666
    @spiritfrommyhell666 8 місяців тому +1

    As a first generation Turkish South African that hasn’t been to SA in 17 years this song brings me to tears like no other song does period.

  • @romuelhowe7005
    @romuelhowe7005 4 роки тому +23

    Wow !!! Jan Blohm is LEGEND. They don't make 'em like that no more... an artist down to the core.

  • @jerrychetty2524
    @jerrychetty2524 3 роки тому +5

    Wow Jan Blohm is one in a million, that voice is just so unique and awesome nobody like him

  • @ktmgoose
    @ktmgoose 2 роки тому

    Ons het al die episodes gevolg, die song bly ons favourite!! Soveel passie.... love dit

  • @rudioosthuizen6185
    @rudioosthuizen6185 2 місяці тому

    awesome!

  • @meganbreedt5824
    @meganbreedt5824 5 років тому +23

    My heel favourite! Dag en nag al gesit en die geluister, kliphard!

  • @carlvolschenk5039
    @carlvolschenk5039 4 роки тому +6

    Vokkit dis mooi!

  • @gerdasnyman5140
    @gerdasnyman5140 4 роки тому +4

    wow... what a duo... love!!!!

  • @clintoncloete3260
    @clintoncloete3260 5 років тому +4

    MOER! So is dit mos gedoen!!!!!

  • @StephaniedeCanha-wr4kz
    @StephaniedeCanha-wr4kz 4 місяці тому

    wanneer ons jaarliks gaan kamp op Mosselbaai is dit die eerste song wat almal request.

  • @jaconetteconradie969
    @jaconetteconradie969 Рік тому

    Thank you for this beautiful moment

  • @petrusschoeman6074
    @petrusschoeman6074 3 місяці тому

    Wow!

  • @karenderman4561
    @karenderman4561 3 роки тому +3

    Flippen amazing 👏 love it!!!!!

  • @jacovn22
    @jacovn22 5 років тому +16

    Bliksem! Dis Beautiful!

  • @henningventer9031
    @henningventer9031 5 років тому +27

    So lank gewag vir die upload. Fokken amazing

    • @uknighte
      @uknighte 5 років тому

      Daai halwe een het die beste stuk uitgesluit. Ek het spesiaal gaan Showmax koop om na hom te luister...

  • @TommyGNRSA
    @TommyGNRSA 2 роки тому +5

    Ek was nog altyd n aanhanger van Karen se vocal ability en Jan is maar net Jan. Amazing duet van n brilliant song. Bravo

  • @moniquegeyer8900
    @moniquegeyer8900 2 роки тому

    ek love die song , luister hom elke liewe dag.

  • @tertiusvictor3831
    @tertiusvictor3831 Рік тому

    Paar jaar terug maar steeds een van die beste songs op enige party maak nie saak wie nie

  • @jauneloff5792
    @jauneloff5792 5 років тому +8

    Hierdie is vuur🔥👌

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244 3 роки тому

    Net eenvoudig te powerfull vir woorde!

  • @187hannes
    @187hannes 3 роки тому +1

    Die passie in hierdie song is aansteeklik...dis asof Jan enige struggles oorwin met hierdie vetoning en Karen is daar om hom deur te dra.
    Nog die heel beste Republiek van Zoid Afrika vertoning!

  • @vastivanderberg8845
    @vastivanderberg8845 7 місяців тому

    ❤❤❤ Ernie my en jou song vir altyd xxx

  • @hanshuman1382
    @hanshuman1382 5 років тому +9

    Passion a strong and barely controllable emotion

  • @DeonKriel
    @DeonKriel 4 роки тому +5

    Wow! Well done💪

  • @mark-anthonywiese6016
    @mark-anthonywiese6016 3 роки тому

    min wat jy kuns se uitdrukkings op n gesig sien soos op die van Jan Blohm, legende

  • @Katlgtr
    @Katlgtr 4 роки тому +6

    This is a great combo, like the South african Joker and Harley Quinn, almost as good as Karen Zoid and Francios van Coke

  • @hugovorster8616
    @hugovorster8616 2 роки тому

    Hy is een van daai ouens wat self nie besef hoe goed hy is nie. Love sy songs

  • @jacoparkin1471
    @jacoparkin1471 5 років тому +6

    Bly die beste!

  • @henningsmit3928
    @henningsmit3928 Рік тому

    Al die jare wat ek met jan kon werk was die. Net wow amazing. Julle altwee bly legends!!!!!

  • @steve70950
    @steve70950 4 роки тому +1

    Jan Blohm rocks 🤘🤘🤘

  • @jankevdberg3414
    @jankevdberg3414 5 років тому +14

    En die son brand purper my gedagtes
    As die son of die reen vir my kom haal
    Jy se iewers was daar liefde
    iewers waar tyd vir jou kom haal
    Bly vanaand by my, ek weet jy't seer gekry
    sit jou lyfie in my groentrui
    Bly vanaand by my, bly vanaand by my, bly vanaand by my
    Wie's die girl onder jou oe
    wat in Krismis kan glo
    happy hours by die kroee
    Vra my lighty het jy 'n light?
    Jy Vou droom soos 'n kite
    En scheme tonight tonight!
    Bly vanaand by my, ek weet jy't seer gekry
    sit jou lyfie in my groentrui
    Bly vanaand by my, bly vanaand by my, bly vanaand by my
    Maak my siek en maak my blind
    ek is jammer ek't jou ingesluk
    is daar iemand wat vir my bid?
    Maak my hartjie weer rein
    Gee my Rembrandt van Rijn
    Maak my blind vir hulle seine (?)
    Bly vanaand by my, ek weet jy't seer gekry
    sit jou lyfie in my groentrui
    O Bly vanaand by my, bly vanaand by my, bly vanaand by my
    Bly vanaand by my, ek weet jy't seer gekry
    sit jou lyfie in my groentrui
    O Bly vanaand by my, bly vanaand by my, bly vanaand by my

  • @innerathlete1
    @innerathlete1 4 роки тому +2

    Wow!!

  • @ernestvanzyl8124
    @ernestvanzyl8124 Рік тому

    Amazing performance by Super Stars

  • @kurtbekker5247
    @kurtbekker5247 3 роки тому +1

    Jan blohm het jy al ooit gedink daaraan om Joker te speel? Jy sal dit bring bra!
    Dit vat baie seer en baie lewe. Jy ken!

  • @MmawhispererZA
    @MmawhispererZA Рік тому

    Amazing!

  • @francoismuntingh7721
    @francoismuntingh7721 4 роки тому +2

    Wow, nes jy dink die lied is epic, dan Zoidify jy die beste weergawe! Wens ek was daar vir die opname....

  • @user-ls4qn1en6h
    @user-ls4qn1en6h Рік тому

    🔥🔺🤘

  • @stevo9383
    @stevo9383 Рік тому

    Dis ñ baie hoë vlak Kuns Karen jou stem. Jan jou stem😍😍😍😍😍😍😍

  • @sckellerman
    @sckellerman 9 місяців тому

    Kyk Jani takbok se take op die song

  • @solreinecke6084
    @solreinecke6084 5 років тому +1

    Karen alleen, dankie, nice trui

  • @marioscholtz9249
    @marioscholtz9249 5 років тому +2

    So nice

  • @carlierasmus7849
    @carlierasmus7849 3 роки тому

    LOOOOVE!!!

  • @whitesbujwa9386
    @whitesbujwa9386 5 років тому +6

    Trane in my oë & hoendervleis

  • @nikanaughty
    @nikanaughty 3 роки тому

    Hy is baie goed!

  • @AHLT4Ever
    @AHLT4Ever 4 роки тому

    Flippen Fantasties!!!

  • @charnecharne5324
    @charnecharne5324 4 роки тому

    Shoe dis vreeslik mooi

  • @sirroche4639
    @sirroche4639 4 роки тому +1

    wow

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert30 3 роки тому

    Asemrowende Performance

  • @nadiaeksteen5557
    @nadiaeksteen5557 5 років тому +2

    👌🏻

  • @juandrebecker7064
    @juandrebecker7064 4 роки тому

    👏👏👏

  • @gliehwermsche
    @gliehwermsche 2 роки тому

    ❣️❣️❣️❣️❣️❣️❣️

  • @claudenemchugh6932
    @claudenemchugh6932 4 роки тому

    Rembrandt van Ryn. ....

  • @jancoenraad1613
    @jancoenraad1613 5 років тому +2

    Opgedra aan Wannenburg.

  • @RuanFourie
    @RuanFourie 3 роки тому +1

    Karen het 'n puik stem. Jan het 'n puik stem. Maar dit beteken nie mens kan noodwendig die 2 laat saam goed klink nie. In hierdie geval het dit absoluut gewerk. Baie baie cool!

  • @dewaldvanbiljon4662
    @dewaldvanbiljon4662 2 роки тому

    Visserman friend

  • @ITS_MISS_ZARA
    @ITS_MISS_ZARA 2 роки тому

    ek is Africa oak

  • @arnepretorius5050
    @arnepretorius5050 5 років тому +1

    Gunsteling verseker

  • @cobusmoller8371
    @cobusmoller8371 3 роки тому

    net ongelooflik

  • @diaanpotgieter5338
    @diaanpotgieter5338 3 роки тому

    En da vok Karen die song op well done

    • @stevenjademyburgh1395
      @stevenjademyburgh1395 3 роки тому +2

      You have no idea what you are talking about, it's an absolute gem of a song. Jan Blohm is undoubtedly on of S.A.'s greatest talents and I have been a very big fan for years, but karen singing this gave it that slight push with her amazing voice and matching edginess that made this song perfect

  • @johannespetervandermerwe3620
    @johannespetervandermerwe3620 2 роки тому

    die girl kan net nie sing nie ..... mooi jan ...... bly net wie jy is ... love you

  • @77936fief
    @77936fief 2 роки тому

    gee karen zoid n song op te fok.