Staan My By - Radio Kalahari Orkes

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 жов 2009
  • Check hierdie uit. Staan My By, die nuwe video van Die Radio Kalahari Orkes met Chris Chameleon. Deur Rian Malan geskryf. Op hulle nuwe Album, Heuningland.

КОМЕНТАРІ • 596

  • @ndumisopraisewellsibisi9775
    @ndumisopraisewellsibisi9775 Рік тому +179

    This song is super nice.. I'm Zulu but fok I love it... thanks to my colleagues who played it on our way to site. Love it

  • @ashleysitzer6646
    @ashleysitzer6646 3 роки тому +75

    Hierdie song maak vandag soveel meer sin as toe dit gerelease is. Met alles wat om ons aangaan moet ons mekaar by staan en vir mekaar opstaan. Julle is my mense en ongeag wat, ek bly lief vir my mooie Suid Afrika.

  • @kobusg7460
    @kobusg7460 3 роки тому +75

    O die winter wind
    Wat oor ons wêreld waai
    En die donker stêr
    Wat in die hemel draai
    En 'n teken langs die pad
    Wat vorentoe bedui
    Hier's die einde van jou drome
    Hier kom jy nooit verby
    En jy besef terdee
    Jou laaste kans verdwyn
    Want jou gees is moeg
    En jou liggaam pyn
    Dan kom ek vir jou haal
    Dan kom ek vir jou sê
    Ek sy? My vriend, o my vriend
    Ons moet nooit gaan lê
    Tot die bitter end
    Tot die son uitbrand
    Tot die see opdroog
    Anderkant die verste anderkant
    Al staan ek alleen
    Sal ek nooit gaan lê
    Ek sal steeds hier staan
    Vir jou die waarheid sê
    Staan my by, my bra, staan my by, my bra
    Skouer aan skouer
    Sy aan sy
    Staan my by, my bra, staan my by, my bra
    Skouer aan skouer
    Sy aan sy
    Ek sien, ek sien,
    Ek sien die verste anderkant
    Ek sien, ek sien,
    Ek sien die verste anderkant
    Hier kom ek vir jou haal
    Hier kom ek vir jou sê
    Ek sê nee, nee, nee
    Ons sal nooit gaan lê
    Tot die bitter end
    Tot die son uitbrand
    Tot die see opdroog
    Anderkant die verste anderkant
    Al staan ek alleen
    Sal ek nooit gaan lê
    Ek sal steeds hier staan
    Vir jou die waarheid sê
    Staan my by, my bra, staan my by, my bra
    Skouer aan skouer
    Sy aan sy
    Staan my by, my bra, staan my by, my bra
    Skouer aan skouer
    Sy aan sy

    • @ChrisBadges
      @ChrisBadges 2 роки тому +8

      Dit is pinworthy. Baie dankie

    • @miavos3610
      @miavos3610 2 роки тому +2

      Dankie! 👍

    • @johannjacobs9437
      @johannjacobs9437 2 роки тому +3

      Baie dankie,

    • @dogonthepile
      @dogonthepile 2 роки тому +2

      @@johannjacobs9437 Jammer om dit te hoor, ek het ook my pa 6 jaar terug verloor. Dit laat my dink aan my ou dag! Wees sterk!!!...en onthou wie hulle was!!

    • @marinusscholtz9342
      @marinusscholtz9342 6 місяців тому

      Baie dankie vir die woorde.

  • @koos690
    @koos690 6 років тому +47

    Baie diep song vir ons afrikaner volk en broeder liefde vir mekaar.Dankie vir die mooi song.

  • @russelljameserwee7562
    @russelljameserwee7562 4 роки тому +76

    Holly krap. This is one of the coolest songs and group I have to privilege to hear.. Love it and makes proud of my heritage.

  • @cedricvd
    @cedricvd 13 років тому +126

    Zeer mooie tekst en leuke muziek! Goed bezig Zuid-Afrika!
    Groetjes uit Vlaanderen

    • @theofilusbouwer102
      @theofilusbouwer102 2 роки тому +7

      Hulle moor ons uit, ons staan sterk💪

    • @strongspear7315
      @strongspear7315 2 роки тому +6

      @@theofilusbouwer102 Hallo daar almal. Lekker om te sien iemand sien iets raak. Soos in kakie taal se hulle...Heads Up.

  • @rodneyemmerich8828
    @rodneyemmerich8828 2 роки тому +118

    Absolutely love this song , I love the depth , the substance and the culture it represents , Afrikaans is a wonderful culture and language .

  • @helenabougas4209
    @helenabougas4209 4 роки тому +102

    My father in law committed suicide a year a go and this was his favourite song. It played at his funeral and I will always cry listening to it. So beautiful, RIP Tim Bougas x

    • @davidtrollip186
      @davidtrollip186 3 роки тому +5

      Wow long life to you

    • @abrieryke5281
      @abrieryke5281 2 роки тому

      Was he from Somerset West .

    • @abrieryke5281
      @abrieryke5281 2 роки тому

      I was in Paul Roos high school in Stellenboch in the 1980 and there was a Bougas.

    • @cokes4979
      @cokes4979 2 роки тому +1

      May he rest in peace for ever

    • @tdevry
      @tdevry 2 роки тому

      That is awful. Hope you don't mind me asking, do you know why he made this decision?

  • @shainstafford6175
    @shainstafford6175 Рік тому +13

    I'm an Englishman, forget culture, just enjoy this great song. Probably one of the best SA songs out there...

  • @dylandupreez1831
    @dylandupreez1831 4 роки тому +86

    Staan met my my bra's, hierdie goewerment onderdruk ons volk. Ons staan saam ons staan sterk.

    • @dylandupreez1831
      @dylandupreez1831 3 роки тому +4

      16 de Oktober Senekal! Ons laaste kans verdwyn!

  • @dewaldfive
    @dewaldfive 11 років тому +225

    Dont worry mate..... Us Boere will NEVER give up.....outnumbered , as usual, we will stand strong.....

    • @vinsonparkhill752
      @vinsonparkhill752 3 роки тому +5

      Waarheid!

    • @carmenmeyer3373
      @carmenmeyer3373 3 роки тому +4

      YESSS

    • @nicolandman7903
      @nicolandman7903 3 роки тому +5

      Ek staan saam, was in 1979 in Graad 1 op na Katima Mulilo, vir jul wat nie weet, dit is in die Oos Kaprivi, teen die Zambezi rivier reg oorkant Zambie, was grens oorlog se dae, ek was saam menigte soldate op vlugte gewees as kind en nooit besef dat van hul nooit terug sou keer na hul familie, ouers, susters, broers, ooms of tannies nie. Ekt toe latere jare besef, oor ek moes saam my sussies en boeties ook bomskulings

    • @fransmurati2370
      @fransmurati2370 3 роки тому +1

      @@nicolandman7903 Respek vir jou maat,daardie selfde jaar begin ek my Militêre loopbaan. As ons mense net daardie kameraadskap kan ervaar, sal hul meer verstaan

    • @pietstemmet5903
      @pietstemmet5903 3 роки тому +1

      Staan saam met you heele hart

  • @Activitar
    @Activitar 5 років тому +80

    Ten years later and this still ranks at the top of Afrikaans lyrical music, it is an evergreen classic. It captures the essence of the soul of a people group. Thanks RKO.

  • @CBains
    @CBains 3 роки тому +71

    This song is on my playlist for the Move One Million awareness event being held in Kelowna, BC Canada 🇨🇦 for South Africa 🇿🇦
    The best!!! ❤️

    • @kobusg7460
      @kobusg7460 3 роки тому +4

      Wishing you the best.

    • @charlthompson1527
      @charlthompson1527 3 роки тому +3

      Dankie broer. Ons voel soms so alleen hier op die punt van Afrika. Jesus luv you!

  • @janwinje9805
    @janwinje9805 5 років тому +52

    I am an Afrikaans Scatterling living in the US. This song is very timely, after the terrible sadness of last weekend. It heals and hurts at the same time.

    • @davidtrollip186
      @davidtrollip186 3 роки тому

      With you Bro

    • @riaanoosthuizen1624
      @riaanoosthuizen1624 3 роки тому +2

      my bra le met 357 onder di kopkussing en wag vir hulle.gan nerens.hulle poes

    • @roybean7166
      @roybean7166 3 роки тому +5

      @@riaanoosthuizen1624 nee man, niemand kom vir jou nie. Geniet liewer jou lewe in positiewe gevoelens.

    • @theofilusbouwer102
      @theofilusbouwer102 2 роки тому +2

      Let's go Brandon

  • @ciskadevilliers9936
    @ciskadevilliers9936 4 роки тому +53

    This is definitely one of the most inspiring songs that always lifts my spirit! Radio Kalahari, this is beautiful.... I just love Chris Chameleon!!!

  • @thedochannel6040
    @thedochannel6040 5 років тому +13

    Trots Afrikaner! Dankie jul fantastiese band!

  • @riaanpienaar6148
    @riaanpienaar6148 4 роки тому +12

    Chris Chameleon, stunning voice. Jy is gebless my maat. Baie mooi combination met die castrol manne. Trots op my taal

  • @eluge558
    @eluge558 9 років тому +74

    Schitterend nummer! Een prachtige samensmelting van muziek, zang en tekst!

  • @armandleroux74
    @armandleroux74 5 років тому +30

    My Dad my broers en ek sing die song so hard elke keer as ons kuier. Hierdie is ons manne se volkslied.

  • @philliprosslee6009
    @philliprosslee6009 6 років тому +28

    Just came across this vid. This is awesome. Die stemme, mymy ongelooflik mooi. Maak my trots om 'n afrikaner te wees.

  • @amandavos4992
    @amandavos4992 4 роки тому +16

    Still one of the most beautiful Afrikaans songs dankie 🤗 🤗 🤗

  • @0kaffir
    @0kaffir 6 років тому +53

    Here I am sitting in Florida USA with tears in my eyes missing my SA buddies.

    • @dorriengrey5432
      @dorriengrey5432 4 роки тому +3

      Douw Smit......Hey... Don't get homesick..... Welcome the new 2020 houtkoppe uprising and taste it....absolutely no difference , no change and same old mentality even after 400yrs of the opportunity given them to change.....
      Fok dit...🎵🎶 Here we go again ....🎤
      🎵 ...tra la la.....Hou vas
      boet..... 💩 🇿🇦 💩 😷

    • @Francois8057
      @Francois8057 3 роки тому +1

      No shit

  • @gwilson7225
    @gwilson7225 4 роки тому +25

    Listening in England and it's one of my favourite songs ever. So inspirational and comforting. My Ouma would have loved it.

  • @sandihobson9710
    @sandihobson9710 3 роки тому +22

    This is so appropriate for this time in SA. Hope you will return to Music Kitchen soon. Love this song

  • @anitasteenkamp4309
    @anitasteenkamp4309 3 місяці тому +3

    My dad’s favourite song, every time I listen to it I miss him so much and remember all the life lessons he taught me ❤

  • @davidedwards3361
    @davidedwards3361 4 роки тому +20

    I have only recently heard of Chris Chameleon, he was on a video with the Drakensberg Boys Choir, and I am hooked. He has a unique voice.

  • @anniewalden9697
    @anniewalden9697 3 роки тому +27

    I just LOVE this song! Lived in New Zealand a long time now and always love hearing the Radio Kalahari Orkes!

  • @kwasimoto2008
    @kwasimoto2008 4 роки тому +14

    Dit raak nooit oud nie. Dit vat elke keer nog aan my hart

  • @LeonVanDyk
    @LeonVanDyk 4 роки тому +3

    Mooi, mooi, inspirerend mooi. Een van die redes ek het terug gekom.

  • @ivanbronkhorst2706
    @ivanbronkhorst2706 3 роки тому +36

    Hierdie plaat is timeless...genoeg om enige ou reg te trek! Great werk julle

  • @elsagoussard4153
    @elsagoussard4153 6 років тому +77

    Vir my is dit seker een van die heel beste liedjies in Afrikaans. Mooi so Radio Kalahari Orkes!

  • @gwilson7225
    @gwilson7225 Рік тому +2

    Ek wens my Ouma en Oupa kon die liedjie gehoor hulle sal dit so geniet het. Dis een van die beste. Ek is nou die engiste een in my familie wat nog steeds na Afrikaans musiek luister. Ek woon in Engeland nou vir 24 jaare en jou musiek praat met my hart.... Ek weet my Afrikaans is swak maar daar is niemand hier met my
    wat die taal verstaan nie. Dankie is nie genoeg nie maar dankie dit was wonderlik, julle moet nooit ophou nie.

    • @iainmacmillan2548
      @iainmacmillan2548 Рік тому +1

      'N liedjie uit die ouder dae...hou moed, die dae was tog spesiaal.

  •  9 років тому +60

    Pragtige diep lied! Afrikaans is so 'n mooi taal!

  • @humbles19
    @humbles19 5 років тому +48

    I've listened to this song more times than I can count, obsessed. So lovely and reminds me of my childhood in SA :)

  • @christoffelvanderschyff9866
    @christoffelvanderschyff9866 Рік тому +2

    Die mooiste "gospel" lied. " Jy moet jou naaste lief he soos jouself". "God haat n leunaar". Pragtige lied wat gerus baie Dominees dalk maar in die kerk kan toelaat dat dit tydens die ere diens gesing word.

  • @miketaylor4655
    @miketaylor4655 7 років тому +208

    I have never before before heard any Afrikaans songs. I dont understand a word of what they are singing but this is musically fantastic and their voices are great instruments in their own right.

    • @seanonel
      @seanonel 7 років тому +40

      Mike Taylor Whilst Afrikaans is a harsh sounding language when spoken, it seems to be the most 'musically appropriate' of the Germanic languages. Afrikaans is renowned for being extremely expressive, and lyrically, it is very poetic. I am an English speaking South African who speaks both German and Afrikaans while at the same time am able to understand - to a fair extent - Dutch and some of the northern Germanic languages i.e. Scandinavian. By FAR, Afrikaans is my favourite language for listening to Germanic language music...

    • @seanonel
      @seanonel 7 років тому +24

      wimpie pretorius isn't this the bloke that was on the Castrol advert? So long since I was in S.A....

    • @mvcollerjhb
      @mvcollerjhb 7 років тому +16

      Yes, it s him, Ian Roberts

    • @seanonel
      @seanonel 7 років тому +9

      morton christie lol Sadly I missed compulsory conscription by 6 months but I would have loved to have served my time... Many of our teachers were military officers and one of the most memorable things I heard them say was "Ek is nie rassisties nie. Ek haat almal dieselfde!" lol

    • @bb-yq9nw
      @bb-yq9nw 7 років тому +8

      I speak Afrikaan and it basically says "I will stand by you side by side"

  • @anttusk
    @anttusk 10 років тому +20

    Dis is regtig een van die mooiste liedjies in Afrikaans.

  • @ChakaFerry
    @ChakaFerry 5 років тому +7

    Niemand in die land nie! Almal pels en familie daar in die land van my geboorte :-( LDie lied laat my tjank! Love Kalahari Radio Orkes :-)

  • @jonrui-wambalarrea6714
    @jonrui-wambalarrea6714 5 років тому +17

    Great song! Abesti ederra! Don't forget your language, afrikaners. From Baskenland.

  • @Harro99
    @Harro99 5 років тому +8

    Groeten uit Oud Holland!

  • @wilmakleyn5223
    @wilmakleyn5223 4 місяці тому +1

    Dit is nou egte goeie Afrikaanse musiek!!👏👏👏

  • @incose
    @incose 6 років тому +5

    Just brilliant. Why have I only heard this now... Blown away

  • @seanonel
    @seanonel 7 років тому +20

    The videography on this makes me want to cry for joy. As a photographer, that shallow depth of field adds so much to this raw, beautiful song...

  • @CBains
    @CBains 7 років тому +22

    Dankie julle almal from a South African expat in Canada! Lekker liedjie!

  • @etiennedupreez7123
    @etiennedupreez7123 4 роки тому +4

    Better you cant get,play kalahari orkes where ever you are,the songs makes you to enjoy what ever u are doing or where ever u are!!

  • @josephkruger7968
    @josephkruger7968 9 років тому +36

    Ek sit met n Groot probleem Waarmee van my eie familie my kan help en dit nie wil doen nie. Ek Vra my beste vriend wat ek meer as twee jaar laas gesien het en sonder om te huiwer of vra te vra se hy ja. Die ssong is vir jou my bra WERNER FOURIE!!!

  • @offadethbringa9440
    @offadethbringa9440 3 роки тому +7

    Well America, Australia, Canada. All should be watching as how boeres are with standing fore we are not far behind. Even in our native Europe we are vanishing. I am both weary and not ready to give up my land my right my heritage and I know that spirit is not lost on my Aussies or suid afrikaaners nor my chucks we will stand strong and we will overcome these devils.

  • @roybean7166
    @roybean7166 Рік тому +1

    Magnificent lyrics, beautiful voices, one of the best Afrikaans , South African songs ever. Roy b, CapeTown 🇿🇦

  • @5157Henry
    @5157Henry Рік тому +3

    Excellent. World-class. Very moving. Brilliant lyrics. To be proud of

  • @kingalfred3902
    @kingalfred3902 2 місяці тому +1

    Wat n lied ...!!!!!...Chris Chameleon .......the original .....''Mr . COOL...!!! Suave my Bra ...!!!.....En dan kan die man nog sing ok...!!!! Wat n talent ...!!!......Suid Afrikaners .....Het Talent ...!!!!

  • @ElsievRoy
    @ElsievRoy 6 років тому +9

    Love, love this song!!! It speaks to something deep inside of me!

  • @vlokblanckenberg9297
    @vlokblanckenberg9297 4 роки тому +23

    Im twelve and this is my favorite song. My 2nd is sweet home alabama

  • @kegsmeister
    @kegsmeister 5 років тому +5

    I think I read about this band many years ago,......glad I can finally hear what the author heard,.......

  • @RianaBotha40
    @RianaBotha40 11 років тому +4

    Wat n pragtige lied.Hoekom word die lied nooit op radio gespeel nie?FANTASTIES!!

  • @bigalrsa
    @bigalrsa Рік тому +1

    This has to be my all time favourite Afrikaans song. Chris Chameleon just makes it work...

  • @incognitoomen7898
    @incognitoomen7898 7 років тому +5

    i listened to this song with my dad way back when on a hunt. This song always takes me back to those good times.

  • @CBains
    @CBains 4 роки тому +7

    :) :) :)
    Love, love this song you guys. This is now August 2020 and we are in a fight for our lives! Have been listening to this a lot and am posting the link on Move One Million! Staan my by!!❤️❤️❤️

  • @988Marius
    @988Marius 5 років тому +1

    dink altyd aan jou........van jou dad.........aan di grimreaper homself.........dankie vir als my seun waardeer dit opreg......jou en my song......great.....great...................love u

  • @danieltheron1390
    @danieltheron1390 8 років тому +73

    Die song laat my huil man...daai pelle wat altyd daar is vir jou...wow

  • @franzgrabe1
    @franzgrabe1 13 років тому +4

    Ek het hierdie musiek so pas ontdek!!!
    Spyt ek is so stadig.
    Dis een van die mooiste stukke Afrikaanse musiek wat ek ken.
    Die kombinasie van CC en RKO is onverbeterlik!!!!

  • @dewetmaartens359
    @dewetmaartens359 5 років тому +7

    Manne, ons moet opstaan. Dit is tyd om te bakly vir ons volk. Vir God en vaderland!

  • @gertiewolfaardt
    @gertiewolfaardt 9 років тому +12

    Pragtig dit laat my aan my sussie dink. Sy was so lief vir die liedjie!

  • @adriaanjansevanrensburg6283
    @adriaanjansevanrensburg6283 10 років тому +2

    Baie Dankie vir n pragtige liedtjie dit is regtig baie mooi en so diep en laat mens diep dink.

  • @CIC4865
    @CIC4865 5 років тому +2

    Hierdie song vir krappies die legend al het hy nooit die song gehoor die bra leef voort.. Rip ou legend..

  • @ingridvanwyngaard3113
    @ingridvanwyngaard3113 8 років тому +21

    Absoluutgek na hierdie liedjie. Almal se stemm so mooi sielvol, maar jammer om te sê, liefste Chris Chameleon s'n staan die beste uit :-)

  • @jeandredutoit5796
    @jeandredutoit5796 4 роки тому +4

    Mis my land, my mense, my volk. Groete uit Amerika.

    • @christaerasmus9517
      @christaerasmus9517 3 роки тому

      groete uit Suid Afrika. Mooiste land gebore en getoeeeeeeeeeeeee maar ai dit gaan swaar hier

  • @ElvisFanSA
    @ElvisFanSA 8 років тому +47

    Die beste ooit! sal die song op repeat sit vir ewig en altyd!!!

  • @hendrikhuyser1878
    @hendrikhuyser1878 7 років тому +5

    een van die beste naweeke ooit en die wat ken mabalingwe koffie beker doppe saam legendes

  • @Ikbenjanus
    @Ikbenjanus 6 років тому +25

    Ian jy is 'n fokken legend! Hou aan musiek maak! 👌🏻
    (Edit) Sien nou eers die lied is al 8~9 aan die gang en is tot vandag toe beautiful!

  • @BrunoBelseck
    @BrunoBelseck Місяць тому

    Awsome lyrics, touches the soul and musically just amplifies the emotions. Never get tired of it.

  • @22885
    @22885 3 роки тому +4

    Beautiful with chris chamelian.Love it always great!!!

  • @mesienna
    @mesienna 4 роки тому +10

    Beautiful music!! I dont understand everything,but I love it!! The voices,the music sò amazing.I found this music when i found,Suikerbossie from our legend Stef Bos. Well,Die Radio Kalahari Orkes,you have a new fan! Greetzzzz from the Netherlands :)))))

    • @josgroot6786
      @josgroot6786 4 роки тому +1

      Ja, wonderschoon en ze kunnen ook nog Nederlands lezen.

  • @jblignaut162
    @jblignaut162 7 років тому +10

    My hart klop sommer warm!!!!

  • @bigkitty69
    @bigkitty69 2 роки тому +1

    A beautiful song thats moves the body and soul and touches the heart, Staan My By My Maat, staan My by My Maat......

  • @erikavaneeden2573
    @erikavaneeden2573 8 років тому +32

    Hier in Abu Dhabi maak jul mens homesick met jul musiek - ons wil nog baie hoor - met Cameleon!

    • @andreduplessis79
      @andreduplessis79 4 роки тому +2

      Selfde hier in New Zealand. Verlang nou na al my vriende in SA.

  • @enyawrebbuj9458
    @enyawrebbuj9458 3 роки тому +3

    Lekker liedtjie die....bakgat gesing!

  • @mornenel1352
    @mornenel1352 5 років тому +5

    Wat `n awesome song....staan mekaar by my bra`s......ons het net mekaar....

  • @TheLondonHogRoastCom
    @TheLondonHogRoastCom 6 років тому +13

    Goose bumps 100% Afrikaans is net TOPS!!!💪💪

  • @shaunaterblanche8600
    @shaunaterblanche8600 3 роки тому +5

    Amazing, love, love, love

  • @CountryMonkey42
    @CountryMonkey42 8 років тому +2

    Een van my persoonlike gunstelinge. Awesome verby!! Dit is absoluut vir ons as gesin wat voor n baie moeilike tyd in ons lewens staan

  • @paulventer4752
    @paulventer4752 3 роки тому +8

    Hoe mis ek nou die Laeveld en bos!
    Groete uit Alberta Canada

  • @laubscherkobus
    @laubscherkobus 13 років тому +12

    As 'n soutie so patreoties kan wees, hoe kan ons nie hier wil bly nie? Hierdie is die eerste song wat my absoluut inspireer om hier te bly.

    • @henrykeyter53
      @henrykeyter53 2 роки тому +1

      Ja nee vra dit... "My vriend, ons moet nooit gaan lê. Tot die bitter end." Daar is al heeltemal te duur betaal vir hierdie land om hom sommer net so te laat lê

  • @ClandestineSauceZA
    @ClandestineSauceZA 5 років тому +5

    Wie luister nog hierna op repeat in 2018?

  • @mooimantinusprinsloo6428
    @mooimantinusprinsloo6428 5 років тому +1

    Mooi so Radio Kalahari Orkes!! Kom ons staan alle Afrikaanssprekendes by en stu voort!!

  • @deonnimb9505
    @deonnimb9505 Рік тому +1

    Enjoy watching this more than the previous time, every time

  • @namrocks1505
    @namrocks1505 8 років тому +27

    Yes Man!! Die toppies rock!! Great song!!

  • @desraymarshall9731
    @desraymarshall9731 Рік тому +1

    I love this song. Such meaningful lyrics. You are the best! Keep up this kind of music!

  • @hugodiedericks3218
    @hugodiedericks3218 10 років тому +62

    Laat n man verlang as jy in Boston VSA sit en luister na die taal van my hart!

    • @6ftS
      @6ftS 5 років тому +1

      ua-cam.com/video/i_xmPD28IA8/v-deo.html my gunsteling duet... en natuurlik ook ua-cam.com/video/AXLM-vQqmGE/v-deo.html epic afrikaanse musiek....

    • @thisisrandoms-a1958
      @thisisrandoms-a1958 4 роки тому +3

      @Star Rider eks seker julle mis die land tradisie en mense. Maar na 12 jaar het baie verander nie net die kak wat hier gebeur nie maar ook die mense. Niemand gun niemand niks nie. Eks volgende jaar Maart oppad VSA toe in Amarillo Texas. Sal ook seker maar die plek mis.

    • @henryvanschalkwyk7139
      @henryvanschalkwyk7139 4 роки тому +1

      Praat jy,veral as jy in China is

    • @tiaanlotter6618
      @tiaanlotter6618 4 роки тому +3

      Ek gaan nêrens ek bly net hier

    • @1210KykEnHoor
      @1210KykEnHoor 4 роки тому +3

      Drup ek 'n traan in Cheyenne, WY SA

  • @rosamichelin8813
    @rosamichelin8813 4 роки тому +4

    Brilliant en fantasties ... liefies jou Ian

  • @eddiecrous8274
    @eddiecrous8274 4 роки тому +6

    Man dit is mooi.

  • @15matisse
    @15matisse 7 років тому +5

    just love this,music and lyrics amen.......

  • @zandeosaddles208
    @zandeosaddles208 3 роки тому +3

    Wat n fantastiese video. Great musiek!!!!

  • @hendrikkruger2922
    @hendrikkruger2922 5 років тому +2

    My en my beste vriend se temalied!!! Vat so aan ons vriendskap se hart!

  • @derickallen8991
    @derickallen8991 2 роки тому +2

    Elke keer ad ek die song luister kry ek hoendervleis.... Tot die son uitbrand... Flippen awesome manne

  • @and1111000
    @and1111000 7 років тому +25

    Ek bly n Soutpiel. Hel ons mis die beste van SA elke v0kken reenerige dag.

    • @dorriengrey5432
      @dorriengrey5432 4 роки тому +2

      Andrew....and me too......Homesick to the point of no return.... I miss my Boere friends and the smell of the land...
      "" OP DIE VREISTAAT ""
      KAK EN BETAAL , DIS DIE VET VAN DIE OU TRANSVAAL... AND ALL THAT JAAAZ...

  • @jeaneroux7794
    @jeaneroux7794 7 років тому +17

    Love die song! Dis my ma se favourite!!😙🤘

  • @SAREL1963
    @SAREL1963 7 місяців тому +1

    Awesome Ian Roberts en Kie.Jle maak my dag.❤

  • @hendavorster5728
    @hendavorster5728 6 років тому +4

    My in na trane gebring....Dankie vir die 😭

  • @ecoetzee1000
    @ecoetzee1000 12 років тому +3

    Wow, dis amazing!! Hoendervleis-materiaal. Mal oor Rian en Ian se ruggedness en diep stemme. Chris klink so goed saam met hulle. Lekker om te sien hoe almal dit SO geniet om die musiek te maak. Dankie daarvoor.

  • @TheJoubert22
    @TheJoubert22 10 років тому +19

    Ek luister ook oor en oor , dis nou musiek op sy beste