Die eenvoudigheid van die Afrikaanse taal, Alledaagse woorde wat Dieper tref as wat enige persoon, ooit sal verstaan. uit die eenvoudigheid van die Hart van boer mense. Dit is die einste dinge wat my in Suid Afrika hou.
Whenever I return to this video the tears still flow... I will say it again...one of the most powerful songs I have ever had the pleasure of listening to ...bake dankie julle twee!
Sonder liefde is ons niks... Karen jou manier om emosies in woorde Om te sit is 'n ongelooflike talent!! Jy is 'n ongelooflike mens en jou songs praat met my hart! Moet nooit ophou skryf nie!!!
Ek love jou... het jou love gesien I huisgenoot SKOUSPEL EK LOVE JOU en die liedjie praat so met my...n liefde wat ek nooit kry nie maar soek hom wlke jaar deur die skare. Kom jnb toe asb weer
So beautiful.....so powerful in it's simplicity - all heart in this voice! "Without love we are nothing".... daar is BAIE lief "vir jou" all over the world!
verlang jou altyd. laat my dink aan jou my enigste wat nou in die hemel is. sal wag tot ons weer saam is. ons tyd was kort en jou so laat in my lewe ontdek. ten minste was jy opreg
Amazing amazing. Sit ek sommer en huil. Die liedjie praat met 'n mens se hart! Lief elke lied wat jy uitbring en die feit dat jy soveel gevoelens en ervarings in kan vasvang!
I am speechless this is stunning I am also an artists and stop performing because of the loss of my parents. This song gives me hope and drive again Karen you are incredible! Thank you for this! Thank you Lord Jesus Crist for inspiration from above! Michael Tushki
Beautiful. "Vir jou", die song sal weergalm in jou siel / gedagte met woord en melodie. Soos vir jou ( soos net Karen se) stem mens daardeur lei. Ontsaglik mooi. The best..'kerslig song" or "kaggelvuur song". Maar 'n special song:) Baie geluk! Awesome.. *(Trots Suid-Afrikaans.. in Afrikaans :) )
Karen ek hoop werklik jy lees hierdie comment. Ek het op hierdie song van jou afgekom 'n paar maande voor my pa afgesterf het, en vir die laaste 2 maande van sy lewe het die song gereeld in my kop gespeel. So vir my persoonlik beteken die asemroofende song verskriklik baie en ek will uit die diepde van my hart dankie se.
Karen Ek is al 40 jaar in Amerika, toe ek nog in SA was, het ek baaaaie min na Afrikaanse mesiek geluister, maar so 'n paar maande terug het ek op die liedtjie afgekom. En ek MOET vir jou se dat jy op my my hartspiere speel met die lied, AS JY OOIT oorweeg om 'n konsert in Dallas, Texas te hou, EK is DAAR. Ek gee nie om WAT dit sal kos nie..
Altyd getwyfel, maar het sopas 'n groot fan geword. Regtig goeie musiek ... reguit en eerlik, op die man af, geen bullshit tussenin nie. Well done Girl !
Na 18 jaar soek ek in skares steeds net na jou....jaar na jaar is jy al wat ek onthou....Aan Willie, my oorlede man, wat my alles was. Jys nog altyd hier....
Maak jouself vry Villene....maak vir Willie vry....laat hom rus....sodat wanneer jy eendag in rus in gaan....hy uitgerus sal wees vir jou....glo met jou hele hart dat hy nou rus in Jesus se arms 💝
Karen, jy is freaking amazing! Ek sou nooit in Afrikaans eers begin skryf het as dit nie vir jou was nie. Ek kyk so op na jou! Hoop eendag dat my werk aan mense raak so wat joune doen.
Lyrics Vra my wysheid Ek verwys jou Ignoreer my Ek upstage jou My meningspyling onderskei jou Jy speel saam want ek verlei jou Ek wil vertaal in waterverf dimensies Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie As ek naby is aan jou As ek naby is aan jou Deur die skare soek ek net na jou Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou Al die kitare speel weer net vir jou Serenade, sang en dans vir jou Ek gaan nooit verloor nie Ek gaan nooit wen nie Jou ten volle verstaan Of ken nie Maar ek is useless sonder jou Ek is useless sonder jou Ek lewe klein en uncomplicated Die eenvoud is so underrated As ek naby is aan jou As ek naby is aan jou In n kroeg of in n kerk As ons slaap of as ons werk Ons is swak maar ons is sterk Ons is vry maar in geveg Sonder liefde het ons niks Sonder liefde is daar niks Sonder liefde is ek niks Sonder liefde Deur die skare soek ek net na jou Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou Al die kitare speel weer net vir jou N serenade, sang en dans vir jou Ooh ooh ooh Net vir jou
Ek kom nie verder as die tweede vers sonder om te tjank nie. Wat het jy nou weer gemaak, Karen? Eers as musiek begin speel. Nou hierdie. Jy maak so mooi.
I'm over 60 now - when I first heard 'and heard of' K.Zoid I was in some way shocked but that young Druggie has become a Super Star - I Love her creations and what she has become ...
Karen, die manier wat jy 'n gevoel in woorde kan sit is 'n groot talent. Ek is mal oor jou stem, jou musiek en hoe plat op aarde jy is. Ek is geseend genoeg om jou hierdie saterdag (12 Aug 2017) vir die eerste keer in die vlees te sien. - KAN NIE WAG NIE!!!!
Die eenvoudigheid van die Afrikaanse taal, Alledaagse woorde wat Dieper tref as wat enige persoon, ooit sal verstaan. uit die eenvoudigheid van die Hart van boer mense. Dit is die einste dinge wat my in Suid Afrika hou.
I'm not even Afrikaans speaking but it's still such a powerful and beautiful song!!
Whenever I return to this video the tears still flow...
I will say it again...one of the most powerful songs I have ever had the pleasure of listening to ...bake dankie julle twee!
Karen, Karen, Karen...jy sing my hart uit sy mure...
mooi gesê
Sonder liefde is ons niks... Karen jou manier om emosies in woorde Om te sit is 'n ongelooflike talent!! Jy is 'n ongelooflike mens en jou songs praat met my hart! Moet nooit ophou skryf nie!!!
Ek love jou... het jou love gesien I huisgenoot SKOUSPEL EK LOVE JOU en die liedjie praat so met my...n liefde wat ek nooit kry nie maar soek hom wlke jaar deur die skare. Kom jnb toe asb weer
Wow ... vandag op radio gehoor (11:45).... dankie UA-cam (18 jaar oud 14 Feb 23) om sulke talent weer te ervaar
So beautiful.....so powerful in it's simplicity - all heart in this voice! "Without love we are nothing".... daar is BAIE lief "vir jou" all over the world!
verlang jou altyd. laat my dink aan jou my enigste wat nou in die hemel is. sal wag tot ons weer saam is. ons tyd was kort en jou so laat in my lewe ontdek. ten minste was jy opreg
Amazing amazing. Sit ek sommer en huil. Die liedjie praat met 'n mens se hart! Lief elke lied wat jy uitbring en die feit dat jy soveel gevoelens en ervarings in kan vasvang!
I am speechless this is stunning I am also an artists and stop performing because of the loss of my parents.
This song gives me hope and drive again Karen you are incredible! Thank you for this!
Thank you Lord Jesus Crist for inspiration from above!
Michael Tushki
Dink beste verwaysing is dat karen die suid afrikaa se adele is. So groot en inpakvol
Beautiful. "Vir jou", die song sal weergalm in jou siel / gedagte met woord en melodie. Soos vir jou ( soos net Karen se) stem mens daardeur lei. Ontsaglik mooi. The best..'kerslig song" or "kaggelvuur song". Maar 'n special song:) Baie geluk! Awesome.. *(Trots Suid-Afrikaans.. in Afrikaans :) )
Karen wow I don't listen to Afrikaans music but wow, this song is special. You have come of age. Keep making beautiful music.
Karen ek hoop werklik jy lees hierdie comment. Ek het op hierdie song van jou afgekom 'n paar maande voor my pa afgesterf het, en vir die laaste 2 maande van sy lewe het die song gereeld in my kop gespeel. So vir my persoonlik beteken die asemroofende song verskriklik baie en ek will uit die diepde van my hart dankie se.
Hoe mooi !
Dankie van Frankryk .
Karen Ek is al 40 jaar in Amerika, toe ek nog in SA was, het ek baaaaie min na Afrikaanse mesiek geluister, maar so 'n paar maande terug het ek op die liedtjie afgekom. En ek MOET vir jou se dat jy op my my hartspiere speel met die lied, AS JY OOIT oorweeg om 'n konsert in Dallas, Texas te hou, EK is DAAR. Ek gee nie om WAT dit sal kos nie..
Jy is 'n diep siel Karen, vol woorde met waarheid! Dankie vir 'n great song!
My siel skreeu "ja, ja, jaaaa" - so gleufie van n blik om my hart, met hierdie liedjie! Dankie Karen.
LOVE this song. That piano is ... beautiful. The voice... fantastic!!!
Ek kan myself in daai liedtjie verloor dis so mooi. Dankie Karen dat jy jou talent met die wereld deel 🤗
My absolute favorite liedjie en kunstenaar!!! Karen, jou stem gee my hoendervleis en jou woorde raak my hart
Altyd getwyfel, maar het sopas 'n groot fan geword. Regtig goeie musiek ... reguit en eerlik, op die man af, geen bullshit tussenin nie. Well done Girl !
Vir een of ander rede kan ek nie die liedjie luister sonder om ń traan of twee te stort nie. Sonder liefde is ons niks.
Goeiste genade dis n ongelooflike mooi liedjie…. Jy's amazing Karen....
Die mooiste mooiste💕💖👌👏
Kani sonder AL karen Zoid se musiek niie!! Woorde praat direk met hart.
Luv jou Karen....as ek die song saam jo kon sing ipv al1 by di huis, kan hulle my mar toespit
Na 18 jaar soek ek in skares steeds net na jou....jaar na jaar is jy al wat ek onthou....Aan Willie, my oorlede man, wat my alles was. Jys nog altyd hier....
Villene bitter jammer om te hoor ek kan dink nie dit kan lekker wees nie.
Maak jouself vry Villene....maak vir Willie vry....laat hom rus....sodat wanneer jy eendag in rus in gaan....hy uitgerus sal wees vir jou....glo met jou hele hart dat hy nou rus in Jesus se arms 💝
Ek kyk elke dag na jou reply - elke dag. En ek huil. So mooi - so Goddelik mooi. Pierre Nortje.
Villene vd Westhuizen ek ken jou nie, maar sit nou hier met n knop in my keel vir jou. So jammer oor jou pyn.
So mooi
Karen, jou se beste song nog!! Well done!!
Karen, did 'n pragtige song. Deur 'n tyd waar ek nie woorde gehad het nie en jy het dit hierdeur gese. Dankie.
Karen, jy is freaking amazing! Ek sou nooit in Afrikaans eers begin skryf het as dit nie vir jou was nie. Ek kyk so op na jou! Hoop eendag dat my werk aan mense raak so wat joune doen.
My Marisan, my hart -
Ek het misluk.
Awesome song! This is what I live for - music that touches the very core of me, it gives meaning and love and hope. Dankie Karen ♡♡♡
Karen Zoid really has such a versatile voice.AWESOME
Wat n song ..!! Wat n stem..!!
ONS MIS JOU KAREN MAAR JYS ALTYD STEEDS SUPER STUNNING MIS JOU
Die mooiste song wat ek in 'n BAIE lang tyd gehoor het!! Karen, jy raak net beter
Sukkel heighfy om die song te hoor, dis as of hul my froseer om boddy se weergawe te hoor....😡😡😡😡🤬 nee dankie..... seblief.....
Dis nie die eerste keer nie dit is die 100000009sre meer. Regtig hou op seblief....!!!!!!!!!!!!
Beautiful! My niggie het hierdie vanoggend vir al haar niggies gestuur. Dankie Mart.
"SING" my hart deur sy mure!❤
Ek luister hierdie song oor en oor en oor en oor. Dit het so 'n nostalgiese klank wat my wegvoer. awesome stuff.
My favourite Afrikaanse song. Sho! Dis goeie werk Karen Zoid
Een van die mees fantastiese treffers, hou so aan!!!!!
Jy het daai dag gese jy speel uiteindelik hierdie NET vir my♡
Ek glo jou nogsteeds
Absoluut mal oor hierdie Vrou!!💛🤗🌻
Stunning song Karen!
❤❤😢 Vrek die song kruip onder my vel in
Word wese
Word verstaan
So real
jy bly die 2de mooiste mens wat ek ken 😘
Jy, is briljant, dankie dat jy iets daarvan met ons deel.
Just heard this now. Beautiful. Thank you.
Die mooiste liedjie wat ek gehoor het!
Lyrics
Vra my wysheid
Ek verwys jou
Ignoreer my
Ek upstage jou
My meningspyling onderskei jou
Jy speel saam want ek verlei jou
Ek wil vertaal in waterverf dimensies
Ek wil verdwaal en nooit weer hoef te wens nie
As ek naby is aan jou
As ek naby is aan jou
Deur die skare soek ek net na jou
Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou
Al die kitare speel weer net vir jou
Serenade, sang en dans vir jou
Ek gaan nooit verloor nie
Ek gaan nooit wen nie
Jou ten volle verstaan
Of ken nie
Maar ek is useless sonder jou
Ek is useless sonder jou
Ek lewe klein en uncomplicated
Die eenvoud is so underrated
As ek naby is aan jou
As ek naby is aan jou
In n kroeg of in n kerk
As ons slaap of as ons werk
Ons is swak maar ons is sterk
Ons is vry maar in geveg
Sonder liefde het ons niks
Sonder liefde is daar niks
Sonder liefde is ek niks
Sonder liefde
Deur die skare soek ek net na jou
Jaar na jaar, jy's al wat ek onthou
Al die kitare speel weer net vir jou
N serenade, sang en dans vir jou
Ooh ooh ooh
Net vir jou
Dankie vir die lirieke... mens sukkel om die lirieke online te kry x
Ek het dit as "Ons is vry, maar ingeperk"
Beautiful song Karen... Fokkit
This song should be viral. I love this down to my soul. I do not know why I heard this now only.
Beste afrikaanse song in n baie lang tyd
Wat 'n awesome song. Baie dankie vir hierdie een. Love dit
stunning...what a lyricist
Wow, jy is 'n diep, amazing mens.
Absolutely beautiful. Love it....
"Engel" was so mooi, hierdie is cool. ☺
goeie genade!!! wow! dankie Karen vir nog 'n awesome song. sjoe!
Oeghhhhh..... kan nie mooier nie. Jy is geniaal.
As always freaking amazing..... You are awesome Karen ❤
Gelukwense en dank "vir jou" Karen!
ongelooflike mooi hierdie!
So much love!!!
Dit is 'n wonderlike video en 'n bitter mooi lied!!!! Ek is versot op die liedjie!!
"Jou ten volle verstaan of ken nie" :(
Vir 9 jaar soek ek jou eks by jou en steeds is jy weg luister en hoor wst ek se my mooie mooie jy ek mis ons ek mis jou waar is ons
Beautiful 💜
Amazing!!!! Karen...ek love jou musiek. Jou woorde is diep en ek relate met so baie....
Dankie! Dankie! Dankie!!! Dis pragtig!
ontsettend mooi!!!!
Beautiful ❤
Hoendervleis mooi!
Karen, hierdie is Amazing !
Sjoe Karen you are phenomenal
Liefde is alles
Wow. Jy bly amazing!! Thanks dat jy sulke great musiek lewendig hou. Dis min deesdae.
Dankie Karen 💯❤🔥
Ek kom nie verder as die tweede vers sonder om te tjank nie. Wat het jy nou weer gemaak, Karen? Eers as musiek begin speel. Nou hierdie. Jy maak so mooi.
Dit is so. En dit blý so...
Karen Zoid Afrika Icon
Awesome song
❤love it love it
Jy word al hoe beter, soos wat jou loopbaan vorder, goed gedoen.
Just found you today and I love it!
Best song ever bar none
I'm over 60 now - when I first heard 'and heard of' K.Zoid I was in some way shocked but that young Druggie has become a Super Star - I Love her creations and what she has become ...
Sy is 'n ware legende !
WOW! Jy! ek het hoendervleis tot binne in my ore , jy bly awesomer as awesome, blinker as die blinkste ster.
Karen jy is net ongelooflik talented!!
unbelievably beautiful
Dankie "vir jou" !
Great song koningin Zoid
So mooi stem Karen ! Hou aan sing
Such a poignant song... absolutely beautiful.
Clifford ek hoop eendag dat jy na die sal luister. My hart is stukkend. Ek is useless sonder jou. Ek het jou lief, daarom laat ek jou gaan.
Baie mooi, sag en sweet
Karen, die manier wat jy 'n gevoel in woorde kan sit is 'n groot talent. Ek is mal oor jou stem, jou musiek en hoe plat op aarde jy is. Ek is geseend genoeg om jou hierdie saterdag (12 Aug 2017) vir die eerste keer in die vlees te sien. - KAN NIE WAG NIE!!!!
Deep!!!! Every song you have produced has only been WOW!!!! #karenforpresident
Baie mooi dankie.
Wow !!! Jy het my hart aangeraak.!!!