Ek is in my laat twintigs en Indiër Suid-Afrikaner Gebore in Kaapstad, woon nou in Amerika. Ek het die laaste paar dae meer gereeld hierna geluister en elke nuwe luister bring 'n toenemende gevoel van nostalgie en melancholie mee - dié van 'n vergete Suid-Afrika, vir altyd verander
Hey broer, malema maak dit moelik hier. Hy weet niks van niks af nie. Sy brein is misvorm van geboorte af. Hy verdien slegs 1 uit 10 op die staatsman skaal.
Ek het ook gedink dat jy 'n pragtige Afrikaans skryf. Ek bly in Durban waar die Engelssprekendes amper gladnie Afrikaans kan praat nie en ek twyfel of die groot Indiër gemeenskap Afrikaans kan praat. Waar kom jou goeie Afrikaans vandaan? Daar is natuurlik ook Google...
Goeie werk Koos, my hart word terug geruk na 'n verlede, amperse vergete hoofstuk, roerend gebind in nostalgie, 'n oorgroeide voetpad wat weer roep na spore, MY spore! 'n Makliker tyd, dae gevul met potjie en rooiwyn, leed en lief van kinds siele, ou siele in simpel studente gewaad, ons wat die wereld 'n beter plek sou maak......
Ek ken jou pyn. Vandag is weer so n dag. My wortels is diep in my land. Alhoewel ek hier in Duitsland woon en n goeie lewe leef, vermis ek my mense, my kos en my lewe.
@@DanielJonker Dankie het sulke vriendelike woorde gekry, haar stem resoneer met treffende emosie van diep binne die siel van elke Suid-Afrikaner. Die melodie wat lank vergete herinneringe oproep; 'n reis terug in tyd wat herinner aan die vreugde en lag, die hele tyd die trane en hartseer vergeet nie - wat net bydra tot die skoonheid daarvan. Ek bid dat ons as 'n volk die geraas van konflik en verdeeldheid uitskakel, en uiteindelik, soos die ontsagwekkende majesteit van Tafelberg, verenig as Suid-Afrikaners.
Ek is n gebore en getoe Namakwalander. Ek gedroom om eendag n huisie te he in Blouberg strand sedert 6jarige ouderdom,toe ek eerste keer bloubergstrand hoor van Laurika Rauch. Die droom word bewaarheid op 40. Hierdie lied laat my Baie tuis voel hier en laat my die pragtige wereld waardeer en koester.
Fantastic song reminds me of MAY good friend Liezel that has passed away at such a young age......listen to it in heaven my friend...GO D bless you in heaven
Ek meen dis sy beste song ooit (behalwe vir soveel ander van dieselfde tyd vanaf Ver Van Die Ou Kalahari asook Niemandsland!). Beter as sy later songs toe hy gesettle het, sorrie Koos...
I was born in South Africa, but moved away very young and can’t speak the language as well anymore. This song is one where I am not shy to try and speak again
Woorde ontgaan ons vir hoe pragtig hierdie liedtjie is en hoe goed Koos hom doen, mens kan soms net vra wie van hom en Laurika doen dit die beste? Altwee is ewe briljant! Wat 'n "stunning" liedtjie! Timeless Classic!

Brakpan is nice America nie
Hey broer, malema maak dit moelik hier. Hy weet niks van niks af nie. Sy brein is misvorm van geboorte af. Hy verdien slegs 1 uit 10 op die staatsman skaal.
Jou Afrikaans is oberispelik mooi, en jou hartsgedagtes treffend.
Ek het ook gedink dat jy 'n pragtige Afrikaans skryf. Ek bly in Durban waar die Engelssprekendes amper gladnie Afrikaans kan praat nie en ek twyfel of die groot Indiër gemeenskap Afrikaans kan praat. Waar kom jou goeie Afrikaans vandaan? Daar is natuurlik ook Google...
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
I'm a South African English speaker........this is my favourite song.
A masterpiece without equal in its sensitivity and severity of getting to the heart of things
Dit is die mooiste liedtjie wat ek al gehoor het. Ek mis kaapstad so baie. Pragtige liedjie ❤️
Die mooiste afrikaanse lied ooit. Dankie vir jou.
Ek stem SAAM
de la Rey... van bok van blerk is die mooiste
Love this song and this version.
Lisa was my teacher in boarding school! She was one of my favourite teachers and will always hold a special place in my heart
Goeie werk Koos, my hart word terug geruk na 'n verlede, amperse vergete hoofstuk, roerend gebind in nostalgie, 'n oorgroeide voetpad wat weer roep na spore, MY spore! 'n Makliker tyd, dae gevul met potjie en rooiwyn, leed en lief van kinds siele, ou siele in simpel studente gewaad, ons wat die wereld 'n beter plek sou maak......
Sjoe jy kon song vir Koos Dup skryf...
Jou taalgebruik is roerend nostalgies. Wow.
One of the greatest and most heartfelt songs ever.
Cap
Ek ken jou pyn. Vandag is weer so n dag. My wortels is diep in my land. Alhoewel ek hier in Duitsland woon en n goeie lewe leef, vermis ek my mense, my kos en my lewe.
Kom dan hystoe boet
@@DanielJonker Dankie het sulke vriendelike woorde gekry, haar stem resoneer met treffende emosie van diep binne die siel van elke Suid-Afrikaner. Die melodie wat lank vergete herinneringe oproep; 'n reis terug in tyd wat herinner aan die vreugde en lag, die hele tyd die trane en hartseer vergeet nie - wat net bydra tot die skoonheid daarvan. Ek bid dat ons as 'n volk die geraas van konflik en verdeeldheid uitskakel, en uiteindelik, soos die ontsagwekkende majesteit van Tafelberg, verenig as Suid-Afrikaners.
Seker een van die mooiste liedjies 'songs' deur Koos Kombuis asook die pianis is uitstekend.
Ek sit hier so ver van Suid-Afrika af en verlang baie as ek hierdie musiek hoor-dit is besonder mooi vir my
EK OOK!! Besonder mooi JA!
Ek ook!
Ek mis Suid Afrika so baie 😢😢
My land, Sal hier by tot die Dood, sn steeds luister na die musiek
Ek ook!
Ek is n gebore en getoe Namakwalander. Ek gedroom om eendag n huisie te he in Blouberg strand sedert 6jarige ouderdom,toe ek eerste keer bloubergstrand hoor van Laurika Rauch. Die droom word bewaarheid op 40. Hierdie lied laat my Baie tuis voel hier en laat my die pragtige wereld waardeer en koester.
Hierdie liedjie laat my verlang. Verlange na n tyd lank gelede en ag sommer na alles.
Die hart se diepste smart! Jy gaan nooit so iets in 'n ander taal kry nie.
ek het dit vir my vrou verduidelik, sy leer nog afrikaans
jaqkar met die comment is jy 100% reg!
jaqkar ok boerjan
Jip! Eks nou al heeltamaal te lank in die VSA... mis SA kultuur...en KOOS!!!!! En Afrikaans.....
Praat jy, hoe kan enige ander taal so pragtig en romanties wees en klink? Onmoontlik!
I love this song; it brings out a deep seated Melancholy that is beautiful in it's sadness. Soe trots op n' Suid-Afrikane wees!!
still as good today as it was when i first heard it back in the 1990s during those Forces Favourites gigs...Jameson's
Ag kom terug julle almal 🙏🏻 ons mis julle!!
Nog steeds die beste weergawe - dis hoe dit moet klink.
Werklik een van die mooiste liedjies ooit! Jy gee vlerke daaraan!
Best Afrikaans song ever!!!!
Oh man, this is just awesome and fantastic 👍💯👏
Tuine/Oranjezicht was magic laat 70's en 80's. Sal nooit vergeet nie! Good memz dankie. Vang gou gou 'n lekke nostalgie. Thanx Koos!!;-))
This is simply magnificent.
Legend. Dankie Koos..... Fokken Dankie!!!!
is dit nodig vir die vloek. sies
Lisa se klavier
FOK is n drie letter woord. fokn mooi
Ja dit is werklik fokken mooi. Vanaf ek kan onthou is dit baie mooi.
jis ek ek nie ophou om te luiter nie. FOKKEN mooi!
So So Beautiful......... Dit roer my emosioneel elke keer as ek dit hoor. Defnitief 'n firm favourite. Dankie Koos vir jou mooi musiek....
Fantastic song reminds me of MAY good friend Liezel that has passed away at such a young age......listen to it in heaven my friend...GO D bless you in heaven
I am a soutie, but damn, this dude could rock it. RIP Koos
Koos is not dead... I went to go watch a chat with him an Etienne van Heerden last weekend :P
I think you are thinking of Koos du Plessis, who was also an amazing artist
Lekker musiek. Kaapstad, vok ons mis jou baie.
We use to sing this song for our music lessons,my music teacher was Afrikaans did alot of Afrikaans songs....just miss primary school.
Classic! 💜
Koos, ek se altyd jy het die liedjie vir my ma geskryf.. Haar naam was Lisa en sy was n konsert pianis.. Mooiste ooit...
Koos, you are simply the best! Straight from your heart. Thank you.
Die liedjie is so mooi! Koos, jy Rock!
Beautiful 💕💕🎶🎶
My most beautiful Afrikaans song ever!
Diep liedjie en pragtig oorgedra. Dankie!
Takes me back to the early nineties in Stellenbosch.
2023 en ons is deur n plandemic ook🙏 as jy die lees welldone jys n champ
Will always think off my departed aunt with music like Koos.... keep it up man!
Lisa is so 'n mooi naam...
ons het beertkrag gehaad en toe se hulle luister in die donker ure na lisa se Generoter
hierdie lietjie is so mooi❤️❤️
Fast forward En glo my is nog steeds bleddie loadshedding
Currently doing this for my Afrikaans projet . Hated it at first but hearing u sing it is ❤❤❤❤❤❤❤ U helped me so much❤ Dankie❤❤
Een my my gekiefkoosde liedjies.
Nog altyd een van die beste liedjies ooit.
Beautiful.....
Pragtig. Ek was nog altyd mal oor hierdie Lied.
So totally beautiful!........
Dankie Koos so pragtig wat n eer...om net te kan luister 👏
This song is a timeless beauty! And hearing Lisa play the piano is a very special thing indeed! 😍🙏
Hoe toevallig. Soete Nachtmusik op my tong en in my oor.
liefde het nie n taal nie maar as dit sou he.........
all time favourite!!
So beautiful ❤🎉
As ons maar net vandag nog sulke goeie Afrikaanse musiek gehad het...
als is nou net baby baby kak
mangashu911gt - ons het, luister bietjie na Wynand en Cheree Strydom.
Van Coke, Jack Parow, noem maar op - genoeg goeie songs sonder "baby" daarin
Eenvoudig pragtig!
😢Kom huis toe ons het jou nodig
Brilliant Uncle Koos!
Diep, en diep mooi.
Hello almal trots om afrikaans tewees en dat ons kan se dat die golden oldies altyd trug laat dink aan ons jonger dae leka friend en tye saam gehad
lewe koos nog vandag
lewe koos nog vandag
@@kenardtduplessis7699 ja!! En maak nog goeie musiek!
Aaai jirre. Die trane moet terug gedruk word. Rerig mooi.
Ek het tot dus ver net die Parlotones se weergawe geken. Hierdie een is so mooi. Dankie Koos. ❣️ #AlipadvanPE
Heel mooi!
my best ever Afrikaans song and reminds me of my first Afrikaans Girlfriend
Was she named Lisa?
Fokken brilliant.
Wat n mooi song Lisa ons mis jou en die famielie in die Kaap
Sit in Frankryk. Dankie André. Ouman in frankryk. Mooi song.
Ek meen dis sy beste song ooit (behalwe vir soveel ander van dieselfde tyd vanaf Ver Van Die Ou Kalahari asook Niemandsland!). Beter as sy later songs toe hy gesettle het, sorrie Koos...
Ek luister die song al meer as 20 jaar en niks kom naby dit nie
I was born in South Africa, but moved away very young and can’t speak the language as well anymore. This song is one where I am not shy to try and speak again
Jy kan dit doen. xxx
Graanvlok Dankie vriend, ek praat beter afrikaans nou, ma moet nog oefen an dit
Aag Andre...hier ver oorsee...daai bottel Tas in Dros...nog voor Boemelaar...my hero
Soooo special! Pragtig
Thank you this really helped me for my exams.
The Lisa this song was written about is my music teacher 😊
Congrats.
I've met her at eisteddfod
Is it her in the music video?
Hi Emma. Dankie vir die inligting! Baie interessant!
Groete, Johan Brand
wat 'n legende !! Love jou Koos
I'm a the only asian who love this song since 2009..
Die Tasenberg loop nog mooi, dankie Koos🇿🇦🇿🇦
Eh hoor jou song tot hier in Asia, fokken mooi
2024❤😊
Legend!!!!!!!!!!!!
Koos is die beste
I like, no I love this baie baie baie! Baie dankie Koos
Legend
Woorde ontgaan ons vir hoe pragtig hierdie liedtjie is en hoe goed Koos hom doen, mens kan soms net vra wie van hom en Laurika doen dit die beste? Altwee is ewe briljant! Wat 'n "stunning" liedtjie! Timeless Classic!
Koos, Koos, Koos - geen twyfel
Lekker tjank Ek nou so ver van suid afrika af 😭 maak my skoon bedroef dis so mooi
Ek wens eendag kan ek so cool soos Oom Koos Kombuis wees, , ,
Dankie koos
finalmente ..........!!! Uma musica Africcans.....
Pragtig het jare terug na hom in port elizabeth by die Docks gaan kyk
classic man dis nou vi jo kwai
Luister na die liedjie in Aus. Baie mooi.
Bless you
Die eenvoud vd akkoorde en lirieke asook die stiltes met die 12 string daarby.... 11 uit 10.
Bonne année les zebra et bonne continuation dans la vie qui est courte .
Put this version on itunes.
Sjoe, maar dit is mooi. Dankie Liza en Koos.
Ek ook ou maat....ek sit in Indonesia... verlang erg na SA....
aijaijai...liederlik mooi
Verlang terug na goeie ou tyd by Oppikoppi waar ek Koos dit gehoor sing het, puik sanger en song
Hierdie liedjie is 'n meesterstuk.
1990... n goeie jaar vol wye drome