Die Heuwels Fantasties & Spoegwolf - EGGO

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 жов 2021
  • STREAM die song nou oral : Platoon.lnk.to/eggo
    VOLUME die album is uit 22 Okt : Platoon.lnk.to/volume
    Directed by MJ du Preez
    Edited and Shot by Damiane van Reenen
    Additional Photography by Andre Badenhorst
    Lirieke:
    Dit raak nou lank
    Histeries gewees
    Meeste van die tyd
    Goddank
    Ons het genoeg
    Kan ‘n ander plan maak
    Elders skuiling soek
    Dis genoeg
    Jy's genoeg
    Vat jou hand aan die ander kant en
    As jy al weg is
    Sal ek jou soek
    Is ek net 'n EGGO?
    As jy my roep
    Als net 'n EGGO
    Of is dit jy wat my soek
    Is ek nog hierso?
    Of is als
    Net ‘n spieëlbeeld
    'n EGGO
    Hoor jy my EGGO?
    Jy dra my deur
    Hierdie wintervallei
    Soos ‘n backbeat
    As ek ry
    Die angel van die dood
    Is by my verby
    Ek hoor dit weer
    In die skare voor die son
    Ek het altyd uitgestaan
    Maar nou is ek vermom
    Nou is ek vermom
    Is ek net 'n EGGO?
    As jy my roep
    Als net 'n EGGO
    Of is dit jy wat my soek
    Is ek nog hierso?
    Of is als
    Net ‘n spieëlbeeld
    'n EGGO
    Hoor jy my EGGO?
    Hoor jy my EGGO?
    Subscribe and be the first to catch new music videos, surprise tracks and more! ua-cam.com/channels/6hZz.html...
    Thanks for giving our tracks a spin, drop a like and subscribe to be in the loop on new releases and gig info. www.dieheuwels.co.za
    SOCIALS:
    Check us out on the socials and stay plugged in to what’s new and befok.
    Instagram: / dieheuwelsf. .
    Twitter: / dieheuwels
    Facebook: / dieheuwels
    MUSIC:
    HERVERBEEL new album streaming on all your fav platforms.
    platoon.lnk.to/herverbeel
    ________
    PLAYLISTS:
    Mood music and mind-blowing visuals.
    2021 (Die Visuele Album): ua-cam.com/users/playlist?list...
    Favourites: www.youtube.com/watch?v=EL15G...
    ________
    MERCH:
    Mooiste merch to keep you fresh.
    suprashop.ecwid.com/
    ________
    ALBUMS:
    Die Heuwels Fantasties (2009): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    Alles Wat Mal Is (2012): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    Ja. Nee. Lekker. (Deluxe Edition) (2014): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    Wilder as Die Wildtuin (2011): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    Okay! (2017): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    Alles Van Die Beste (2018): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    Live Op Paul Cluver (2016): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    Wens Jy Was Hier (EP) (2013): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    HERVERBEEL (2020): music.ua-cam.com/users/playlist?li...
    2021: Live In Lockdown (2020): music.ua-cam.com/users/playlist?li...

КОМЕНТАРІ • 144

  • @dieheuwels
    @dieheuwels  2 роки тому +72

    Dit raak nou lank
    Histeries gewees
    Meeste van die tyd
    Goddank
    Ons het genoeg
    Kan ‘n ander plan maak
    Elders skuiling soek
    Dis genoeg
    Jy's genoeg
    Vat jou hand aan die ander kant en
    As jy al weg is
    Sal ek jou soek
    Is ek net 'n EGGO?
    As jy my roep
    Als net 'n EGGO
    Of is dit jy wat my soek
    Is ek nog hierso?
    Of is als
    Net ‘n spieëlbeeld
    ‘n EGGO
    Hoor jy my EGGO?
    Jy dra my deur
    Hierdie wintervallei
    Soos ‘n backbeat
    As ek ry
    Die angel van die dood
    Is by my verby
    Ek hoor dit weer
    In die skare voor die son
    Ek het altyd uitgestaan
    Maar nou is ek vermom
    Nou is ek vermom
    Is ek net 'n EGGO?
    As jy my roep
    Als net 'n EGGO
    Of is dit jy wat my soek
    Is ek nog hierso?
    Of is als
    Net ‘n spieëlbeeld 'n EGGO
    Hoor jy my EGGO?
    Hoor jy my EGGO?

  • @elsonelson9888
    @elsonelson9888 2 роки тому

    Champ will stay champ

  • @arnenel8642
    @arnenel8642 2 роки тому

    Dis baie mooi

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +8

    #DisWeereensFantasties
    Dis 'n treffer wat weereens "EGGO" deur al die kamers van ons harte.. & wat die wasems op ons siel se vensters silwer skoon sal was.
    #EGGO!
    🎶♥️♥️♥️♥️🎵

  • @garry_personal_brand
    @garry_personal_brand 11 місяців тому

    n tyd voor AI music begin skryf het ...
    Ons was die laaste generation wat nog oorspronklike music gehoor het
    Moerse spoegwolf fan !

  • @lorrainefisher9839
    @lorrainefisher9839 2 роки тому +8

    Een van daai songs waar jy jou oë toemaak en net diep asemhaal... beautiful 💜

  • @pelwis777
    @pelwis777 2 роки тому +6

    n versamelinge van "ons tyd" se beste skrywers onder een studio 😌

  • @CarefulAtheist
    @CarefulAtheist 2 роки тому +1

    Daar het iets in my gebreek die dag wat my pa 10 jaar gelede oorlede is. My stoïsme is verwoes en dit het plek gemaak vir rou emosie. Ek is n ander mens. Partykeer beter, ander dae nie. Dit het ook gemaak dat my oge nie kan ophou water stort wanneer ek iets epies hoor nie. Ek is so dankbaar vir die bestaan van ouens soos Heuwels, Spoegwolf, Van Coke, Van Pletzen en elke Afrikaanse rapper wat sy ding probeer doen, want sonder hulle en julle sou Afrikaanse musiek permanent stagneer het op die stoep van bytjies, blommetjies en slap gewriggies met n mic in die hand en wiegende koppies. Daai tyd moet verby wees, want waarvoor ek hier is is musiek soos die. Iets wat jou diep beweeg in sy volheid en inhoud.

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому

      Ons voel almal soms dieselfde..baie dankie vir die mooi boodskap 🙏

  • @jacojansen101
    @jacojansen101 2 роки тому

    SE VIR DANIE EK IS HY JSJ IN VRYHEID as j hm weer sien
    HAAAAAAAS

  • @jacqueswelthagen213
    @jacqueswelthagen213 2 роки тому +2

    Met herverdeel en nou die, voel julle weer soos die heuwels van oud, Leja, klein tambotie, pille vir kersfeers ens. BRAVO!

  • @jacquesmikhailstemmet360
    @jacquesmikhailstemmet360 2 роки тому +3

    netjies tjomme!

  • @fredrickndlovu8780
    @fredrickndlovu8780 2 роки тому +1

    Hoe great so n live show by innibos nie wees nie

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому +1

      Binnekort glo ek byt vas

  • @pelwis777
    @pelwis777 2 роки тому +1

    Viral hom nou🤘

  • @taniavanheerden7160
    @taniavanheerden7160 2 роки тому +2

    Love dit. Ek is nie n fan van Afrikaanse musiek nie maar ekt my liefde vir my taal weer gevind. Julle is amazing. Beslis 2 van die beste bands in die land self ter wereld

  • @121maxsteel
    @121maxsteel 2 роки тому +1

    Woorde kan dit nie beskryf nie.. ekt nou die liedjie al vir die 86ste keer geluister,sing klip hard saam.. baie mooi ouens!

  • @simonefourie3117
    @simonefourie3117 2 роки тому +23

    Ekt my Trou liedjie gevind. Dankie ❤

  • @yolandavanderwesthuizen6728
    @yolandavanderwesthuizen6728 2 роки тому +5

    Fantasties!! In my wildste drome het ek nog nooit 'n groep aangehang soos vir Spoegwolf. Perfek

    • @shaunmeyer8173
      @shaunmeyer8173 Рік тому

      Dis die eerste Afrikaanse band wat ek regtig van hou. Amazing!

  • @Rslabberts
    @Rslabberts Рік тому

    WOW WOW WOW, dit is MUSIEK in my siel!!!❤❤❤

  • @jacojansen101
    @jacojansen101 2 роки тому

    EKS DIE EGGGGGGGGGGGGGGGO

  • @1janwillem
    @1janwillem 2 роки тому

    eina... mis ek nou daai land. hartsnare roer

  • @etiennekruger
    @etiennekruger 2 роки тому +1

    Asb sê daars meer hiervan iewers 😍😍

  • @andrebeukes7381
    @andrebeukes7381 Рік тому

    Awesome!

  • @yolandeswanepoel6345
    @yolandeswanepoel6345 2 роки тому +5

    "knop-in-die-keel" mooi!! ❤️🔥

  • @jameskrause5219
    @jameskrause5219 2 роки тому +1

    Jirre kêrels,dankie

  • @natashafloss2188
    @natashafloss2188 2 роки тому +1

    TE TE TE KORT! 😍😍

  • @andridebeer9685
    @andridebeer9685 2 роки тому

    Lanklaas n lied gehad wat so baie in my kop vas sit. Dit is voorwaar n fantastiese song. Kan nie wag om die res te hoor!

  • @lizataljaard1793
    @lizataljaard1793 2 роки тому

    Eks verlief

  • @ABird971
    @ABird971 2 роки тому

    1:13 tot 1:47 Is die deel van die lied wat potensiaal het, 'n mooi deel.

  • @masindimuthige6589
    @masindimuthige6589 2 роки тому +1

    verynice song!

  • @hardusvosloo
    @hardusvosloo 2 роки тому +4

    Wow wat ‘n liedjie! Julle manne inspireer my om weer guitar op te tel en weer te begin skryf. Dankie HF x SW

  • @cmbezuidenhout8465
    @cmbezuidenhout8465 2 роки тому +2

    Die enigste twee afrikaanse bands wat actual musiek maak. Dis beautiful

  • @ruannstreicher7274
    @ruannstreicher7274 2 роки тому +1

    Trots afrikaans! Goed gedoen daarso julle 😁

  • @cjvermaak3051
    @cjvermaak3051 2 роки тому +2

    imagine nou net spoegwolf sing leja🥵🥵🥵

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому +1

      Ek dink ‘n split EP moet gebeur of hoe?

    • @cjvermaak3051
      @cjvermaak3051 2 роки тому

      @@dieheuwels dit sal fantasties wees

  • @estiaan2934
    @estiaan2934 2 роки тому +1

    wat i song,ek gaan hom heel dag luister...Eggo hier bydi huis af...well done amal
    Die heuwels is vol wolwe

  • @michaelajohnson7149
    @michaelajohnson7149 2 роки тому +2

    SOOOOOO GOED

  • @jadedk9835
    @jadedk9835 2 роки тому +2

    Defs die duet wat ek nodig het! ❤

  • @meghanlabuschagne2756
    @meghanlabuschagne2756 2 роки тому +5

    Hierdie song is so amazing, soos n mense kan in n meer dieper level relate en ek dink dis hoekom julle songs so flippen amazing is😍❤️

  • @eduannpotgieter7952
    @eduannpotgieter7952 2 роки тому +1

    Dankie vir die Kuns!

  • @EllaBlue
    @EllaBlue 2 роки тому +1

    Ek het dit 'n 100 keer oor en oor geluister (wel, amper) 💞❤️ Stunning xx

  • @arnofarmlife6983
    @arnofarmlife6983 2 роки тому +5

    Sjoe beautiful song.Julle klink fantasties saam well done.

  • @anrelagrange1233
    @anrelagrange1233 2 роки тому +1

    Hoendervleis-mooi!

  • @uatjiuakasete4487
    @uatjiuakasete4487 2 роки тому +2

    Hierdie song is so ongelooflik mooi❤️❤️

  • @MariusBrits14
    @MariusBrits14 2 роки тому +2

    Fantastiese Song! Chills! 👌🎵🎧😊

  • @mariskareyneke9980
    @mariskareyneke9980 2 роки тому +1

    Wow baie mooi

  • @claudekelsey4277
    @claudekelsey4277 2 роки тому +1

    Befokte song!!

  • @meyerineventer8965
    @meyerineventer8965 2 роки тому +1

    Nie gedink ek gaan verlief raak op Afrikaanse musiek nie. Wowie.

  • @carienoosthuizen6073
    @carienoosthuizen6073 2 роки тому +1

    Nee man! Bars ek nou sommer spontaan gelyk in trane en hoendervleis uit!

  • @FreyaAgapemio
    @FreyaAgapemio 2 роки тому +1

    Ek onthou nog toe Heuwels Fantasties hulle eerste album uitgebring het, het ons dit review vir die studente koerant. Eks 'n fan van die eerste oomblik wat ek na hulle geluister het. Baie dae in my geel kewer rondgery en na hul liedjies geluister. Het die anthem van my laaste jaar as student geword. Nou dat ek in die buiteland bly, is dit vir my bittersweet om nog na hul musiek te kan luister. Plus Spoegwolf is net so fantasties. Dankie vir 'n wonderlike liedjie. Ek waardeer dit baie.

  • @barryvanheerden2955
    @barryvanheerden2955 2 роки тому +1

    Naais, ek like, cool my bra's

  • @tertiusbronkhorst1858
    @tertiusbronkhorst1858 2 роки тому

    Klim diep in n mens se hart well done manne

  • @Damien_x27
    @Damien_x27 2 роки тому +1

    Julle is legends🍂❤️

  • @carla_die_teveelde3807
    @carla_die_teveelde3807 2 роки тому +3

    Whoop 🤪

  • @blakegodfrey9944
    @blakegodfrey9944 2 роки тому +1

    Yes yes yes

  • @kyleallen146
    @kyleallen146 2 роки тому +36

    Hoe damn lank wag ek al vir die colab! Well done boys! Lovit!

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому +3

      bly die wag was die moeite werd!

    • @kyleallen146
      @kyleallen146 2 роки тому +3

      @@dieheuwels Definitief die moeite werd!!

  • @JohnHenryOpperman
    @JohnHenryOpperman 2 роки тому +3

    Wow! Amazing song! Mooi!

  • @brandonvandermerwe7215
    @brandonvandermerwe7215 2 роки тому +1

    Joh wat n song

  • @christiaanvanzyl2166
    @christiaanvanzyl2166 2 роки тому +1

    Julle is beslis die beste band. Kan nie wag vir julle live shows nie. 🙏💪

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому

      Sondag 31 oktober launch ons die album in pretoria www.bydiefort.co.za 🔥

  • @midstreamridgemaths6852
    @midstreamridgemaths6852 2 роки тому

    Nie die beste een van Die Heuwels Fantasties nie... ongelukkig is daar beter geskryfde en ander liedjies.

  • @maruschkamaruschka7393
    @maruschkamaruschka7393 2 роки тому +1

    Die song is flippen awesome mooi

  • @lilianbiancahougaard5526
    @lilianbiancahougaard5526 2 роки тому +2

    Wow!

  • @Tck25
    @Tck25 2 роки тому +1

    Dankie vir die goeie musiek, Danie- en Pierre- mense. Die lirieke gons in my wese; dit het verskeie interpretasies en sinspeel op hoe mens kyk en luister; hoe die musiek se sydrade spin en tol. Speel dit, bv. vir iemand wat dalk 'n laksspuiter is en dit is vir hulle net 'n mooi ballade, maar speel dit vir iemand wat sukkel om die angel van die dood en verlies van 'n geliefde uit te pluk . . .
    Werklik fantasties. NODIG. Pragtig. Doen hierdie lekker dinge!

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому +1

      Sjoe dankie Thea waardeer, wat is ‘n laksspuiter?

    • @Tck25
      @Tck25 2 роки тому +1

      @@dieheuwels, dankie vir die liedjie, ek waardeer goeie liriek en musiek. 'n Laksspuiter is 'n anti-vaxxer, ek het sommer die woord opgemaak ;)

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому +1

      Mooi nuutskepping 👌

  • @ashleighbenade680
    @ashleighbenade680 2 роки тому +1

    Hoendervleis! ❤️

  • @stevensharp7578
    @stevensharp7578 2 роки тому +1

    Fantasties ouens like it

  • @hendrikruger1026
    @hendrikruger1026 2 роки тому +2

    Great song! Dankie!

  • @vitaforce1
    @vitaforce1 2 роки тому +2

    Amazing song , well done dit is een cool colab

  • @wernercowley6165
    @wernercowley6165 2 роки тому +1

    Baie nice, Love dit👌

  • @mkoegelenberg6592
    @mkoegelenberg6592 2 роки тому

    Eenvoudig fantasies!!

  • @stephandutoit2777
    @stephandutoit2777 2 роки тому +1

    Een probleem, die liedjie is TE KORT!!!!! En ek mis Hunter se stem in die song, but otherwise is dit great stuff 👏

  • @ebenkriek5650
    @ebenkriek5650 2 роки тому +1

    Love dit. Awesome song.

  • @treschkavanaswegen4489
    @treschkavanaswegen4489 2 роки тому

    Pragtig. love dit.

  • @stanprinsloo6225
    @stanprinsloo6225 2 роки тому +1

    Fantasties mooi!

  • @amaris368
    @amaris368 2 роки тому +1

    Great song!

  • @simones776
    @simones776 2 роки тому +1

    Love

  • @christoventer2289
    @christoventer2289 2 роки тому +1

    Wow.

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 2 роки тому +1

    Baie mooi ❤️❤️❤️

  • @tian320i
    @tian320i 2 роки тому +2

    Julle musiek raak net beter en beter! Fantastiese colab!

  • @erucclaassen22
    @erucclaassen22 2 роки тому +2

    Wowww... this is gooooood😍

  • @markstone3200
    @markstone3200 2 роки тому +1

    Awesome tune julle! 🎶

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 2 роки тому +5

    Moerse nice song, die Wolfe en Heuwels is finally by mekaar🌄🐺🎸🤘🏻

  • @robolozoguy
    @robolozoguy 2 роки тому +1

    Wow. Die colab wat ons nodig het.

  • @chills5081
    @chills5081 2 роки тому +2

    Love it !!!

  • @ruannstreicher7274
    @ruannstreicher7274 2 роки тому +1

    ek kan nie ophou luister nie 😀

  • @janGjoubert
    @janGjoubert 2 роки тому

    jittet what a song keep it up ouens🔥🔥🍻🥳

  • @lynniej8438
    @lynniej8438 2 роки тому +1

    ek soek meer van julle saam 🥰

  • @duckoj
    @duckoj 2 роки тому +1

    amazing song love love it

  • @coenraadpieterse414
    @coenraadpieterse414 2 роки тому +1

    Dis nice lovit well done boys

  • @lizecoetzer1113
    @lizecoetzer1113 2 роки тому +1

    Mal mooi

  • @reginaldhufkie3132
    @reginaldhufkie3132 2 роки тому +1

    Amazing legends!

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 2 роки тому +1

    🥰🥰🥰🥰🥰

  • @nickytait8393
    @nickytait8393 2 роки тому

    Dis awesome!!! 🖤

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 2 роки тому +2

    Lekke manne 🤙 Love it ... wat a great combo die. Song vir die jaar ?!?! ❤

  • @enelda6516
    @enelda6516 2 роки тому +2

    Dit praat direk met my siel. Dankie dankie.

  • @pieterbezuidenhout8438
    @pieterbezuidenhout8438 2 роки тому

    Baie nice, kan nie wag vir die volgende een

  • @jpviljoen2235
    @jpviljoen2235 2 роки тому +2

    Ek laaik jelle music my oom ook hy het altyd jelle music geluister mar hy is all n paar jaar trug oorlede mar miss hom nog steeds hy was altyd by jelle konserte gewees

    • @dieheuwels
      @dieheuwels  2 роки тому

      ❤️🧡💛💛💙💜🖤🤍🤎

  • @richardbooyens9816
    @richardbooyens9816 2 роки тому

    👌👌👌

  • @choppi1295
    @choppi1295 2 роки тому +5

    Julle manne maak n vrydagoggend nog lekkerder👌

  • @retrocollectZA
    @retrocollectZA 2 роки тому +1

    ❤❤🔥🔥🇿🇦

  • @willembester4969
    @willembester4969 2 роки тому +1

    Weereens,ongelooflik.

  • @marcovangraan1066
    @marcovangraan1066 2 роки тому +1

    Damn ouens daai is moer goed

  • @jacojansen101
    @jacojansen101 2 роки тому

    !ST G , HY SOEK MY