Spoegwolf - Bittermaan (live uit ons sitkamer)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 11 тра 2020
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2020
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Hier is seker een van die grootste dinge wat in ‘n lang tyd met ons gebeur het. Imagine jy bou jou lewe op shows - op die mense, op die adrenalien, op die musiek, op die op en die af. En dan, skielik, kan jy nie meer nie.
    Ons het gedink ons het dit verloor. Toe, hier in ons sitkamer, het die magic tussen die broers weer gevloei. Ons is weer heel. Ons is weer musikante. Ons is weer Spoegwolf.
    Hierdie is ‘n deel van die konsert wat hierdie Vrydag van ons sitkamer beskikbaar is tot in joune. Jy kan nou opteken by Die Rivier vir R39, of op die dag R60 betaal vir ‘n day pass (wat jy op die hele Rivier kan gebruik - dis soos ons eie kunstefees).

КОМЕНТАРІ • 78

  • @Jacobs_knives
    @Jacobs_knives 4 роки тому +22

    Mens kan nie net eenvoudig Spoegwolf luister sonder om die passie te voel nie, van Swaartekrag af is ek 'n massive fan, om julle eendag live te sien is nr 1 op my bucket list. Dankie aan almal van Spoegwolf, julle musiek is net iets anders

  • @jacgoosen3783
    @jacgoosen3783 4 роки тому +57

    Om te dink spoegwolf is iemand se bure

    • @louisnel256
      @louisnel256 4 роки тому +1

      Self effens jaloers

    • @SAFirefly
      @SAFirefly 4 роки тому +1

      Van hulle (nie almal, maar ek is ook nie heeltemal seker) bly 2 huise af van my en ons hoor gereeld so paar note. Maar ekt nie die gehoor, ek sou gaan cheer in die straat...

    • @cobusvonwielligh9317
      @cobusvonwielligh9317 4 роки тому

      Frans Malherbe is een van die buurmanne, hy hou van sy braaitjie. Hy klim so elke nou en dan oor die heining en kuier saam!

    • @ZINKfan
      @ZINKfan 4 роки тому +1

      @@cobusvonwielligh9317 Ek report jou vir fopnuus

    • @nicoschlebusch9598
      @nicoschlebusch9598 Рік тому

      I wish

  • @garry_personal_brand
    @garry_personal_brand 11 місяців тому

    Een van daai meesters stukke wat n man wens hou nooit op nie.
    Eks nie n fan van vocals gymnastics nie maar vok die is next level goed

  • @lindagreyling769
    @lindagreyling769 4 роки тому +4

    Wanneer dit jou hoendervleis gee en jy maak jou oë toe want die passie is 'n oorvloed. Dan begin die trane in jou oë verskyn. Dis wanneer jy weet dis goeie musiek ❤️

  • @steynvanniekerk4544
    @steynvanniekerk4544 4 місяці тому

    Daar is niks wat passie saam met oorspronklikheid oorskry nie. Jul is fantasties!

  • @jacquesvanheerden9405
    @jacquesvanheerden9405 4 роки тому +16

    Net Spoegwolf kan dit in n sitkamer doen.Kan nie wag om julle weer live te sien nie !!!!👏👏

  • @camilleburger8984
    @camilleburger8984 Рік тому

    Ongelooflike passievolle weergawe. Dankie

  • @janinetaylor638
    @janinetaylor638 Рік тому

    10 jaar lank my favourite artists

  • @gerardhageman2685
    @gerardhageman2685 2 роки тому +3

    Jullie zijn zo goed groeten uit Nederland ik voel het diep diep in mijn hart deze teksten en muziek de intelligentie 🥰

  • @Xavier-nq3oi
    @Xavier-nq3oi 4 роки тому +9

    This song is definitely in my Top 3 spoegwolf songs

  • @cjbuffel9812
    @cjbuffel9812 4 роки тому +30

    Wie ookal gedislike het... Ons kom vir jou🤣

  • @ArmandBruwer
    @ArmandBruwer 4 роки тому +6

    Julle passie is verstommend. Voel soos julle live shows. Well done ouens

  • @allurellehealing9593
    @allurellehealing9593 Рік тому

    Hoendervleis mooi!

  • @michellevanzyl9150
    @michellevanzyl9150 4 роки тому +3

    Dit is kuns, kos vir my siel.. Moet nooit ophou nie,

  • @natasjalabuschagne4123
    @natasjalabuschagne4123 4 роки тому

    Enigste afrikaanse musiek wat my kind uit eie wil luister!!

  • @nikanaughty
    @nikanaughty 3 роки тому

    Julle mag in my taal sing! Dankie.
    Julle ander doef doef apies... pasop.

  • @natasjalabuschagne4123
    @natasjalabuschagne4123 4 роки тому +2

    My heel gunsteling 😍

  • @pokkel1982
    @pokkel1982 3 роки тому

    Dis blerrie fantasties!!!

  • @lauraspetsittingservices5263
    @lauraspetsittingservices5263 3 роки тому

    TOP 5, wow. Maak my altyd so emosioneel

  • @gerhardvanderwesthuizen2003
    @gerhardvanderwesthuizen2003 3 роки тому

    Wereldklas!

  • @210_
    @210_ 4 роки тому +1

    Wow julle is n Amazing Band

  • @amecoetzee403
    @amecoetzee403 4 роки тому +1

    Beautifull Spoegwolf 😍😍

  • @BlackAura72
    @BlackAura72 4 роки тому

    Sjoe, Jo en Eish! Pragtig! Weet nie hoe 'n mens meer kan sê nie.

  • @kcgericke
    @kcgericke 4 роки тому

    Liewe etter!! hoendervleis deur my are tot in my siel. Bliksem!!

  • @xtinalucia3684
    @xtinalucia3684 2 роки тому

    Man!

  • @carliluyt
    @carliluyt 4 роки тому

    baie dankieeee vir julle

  • @francoisdutoit3499
    @francoisdutoit3499 2 роки тому

    Holy Shirt, Danie!

  • @arendkeyser7969
    @arendkeyser7969 4 роки тому

    Net Danie Reenwolf kan so sing. Well done Spoegwolf dis baie goed

  • @psel2501
    @psel2501 4 роки тому +1

    Fantasties!

  • @hendrikbuys2569
    @hendrikbuys2569 4 роки тому +1

    Love dit

  • @bertusvanheerden
    @bertusvanheerden 4 роки тому +10

    Al wat ek wil weet, is wat is 'n "braai loomie"?

    • @heinrich0kuhn
      @heinrich0kuhn 4 роки тому

      Haloumi (die kaas) wat mens kan braai op 'n rooster :) Ek het dit al in Checkers gesien

  • @zikewelgemoed7858
    @zikewelgemoed7858 4 роки тому

    Digkuns wat met my hart praat 🙌🏻

  • @Skallywax
    @Skallywax 4 роки тому

    Maturity in jou stem van die eerste opname Danie. Volg julle ouens al so lank. Wil nie compare nie, Maar as ek moet so ek se SA se eie RHCP. Love julle sound. Sien julle hopelik gou weer hier in PTA.

  • @johnjardim745
    @johnjardim745 4 роки тому

    Amazing tune. Never disappointed with this crew. Well done Champions

  • @marykedejager8506
    @marykedejager8506 4 роки тому

    wow ! soveel emosie en passie

  • @siphomnisi4198
    @siphomnisi4198 3 роки тому

    I like this song please some One explanation in English

  • @ferdinandvandenheever981
    @ferdinandvandenheever981 4 роки тому

    Ek love spoegwolf 😱😱

  • @quintenvantonder6174
    @quintenvantonder6174 4 роки тому +3

    BE FOK !!!!!

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 4 роки тому

    Awesome! Kannie wag om Jul shows by die Boer weer te sien nie😁🤙🎶

  • @marinusreynecke9779
    @marinusreynecke9779 4 роки тому +1

    Dis amazing! 😍

  • @victorsmit2373
    @victorsmit2373 4 роки тому

    Hierdie is great. Love dit well done👏🏼

  • @chrisdorfling89
    @chrisdorfling89 4 роки тому

    Kwaai ouens!!!!!hou so aan!

  • @FRFX-Forex
    @FRFX-Forex 4 роки тому +1

    hys op apple music guys💪🏼😍😍

  • @claudinemostert3153
    @claudinemostert3153 4 роки тому

    Wow!!!

  • @deidreguilfoyle56
    @deidreguilfoyle56 4 роки тому

    Stunning

  • @darrenwolmarans2628
    @darrenwolmarans2628 4 роки тому +2

    Daai 'Baie Dankie' was funny hahaha lol

  • @christiaandeist1847
    @christiaandeist1847 4 роки тому +5

    hoe laat begin die show vrydag ? is dit nét, of gaan jy dit oor-en-oor kan kyk ?

  • @lskoekemoer3836
    @lskoekemoer3836 4 роки тому

    Bitter vir soet!

  • @ludwigliebenberg8897
    @ludwigliebenberg8897 4 роки тому +1

    Julle moet kyk om weer iets te doen soos Tamboeryn saam met Riku maar op julle eie. Was mal oor die eerste gedeelte van daai song.

  • @carliluyt
    @carliluyt 4 роки тому

    🥰

  • @pieterdupreez2083
    @pieterdupreez2083 2 роки тому

    nice

  • @blackbeard9545
    @blackbeard9545 4 роки тому +1

    Soveel passie.

  • @suckerforpain7373
    @suckerforpain7373 4 роки тому

    1000ste like! Wanneer kom julle Windhoek toe?

  • @heididebruyn432
    @heididebruyn432 4 роки тому

    Pragtig julle

  • @mariaankitshoff9578
    @mariaankitshoff9578 4 роки тому

    Ek hoop so een van hulle lees my comment - As julle dalk doen, kan julle dit nie op iTunes ook sit nie? Asseblief? En dankie ✌🏼

  • @zaynevorster9500
    @zaynevorster9500 4 роки тому +1

    Spoegwolf en Bernice west colab

  • @evankruger3617
    @evankruger3617 4 роки тому +1

    Gaan hy op apple music kom?

  • @jeandredutoit1802
    @jeandredutoit1802 3 роки тому

    Julle moet n colab doen met bernice west boys

  • @magrietvandermerwe7546
    @magrietvandermerwe7546 4 роки тому

    julle stel nooit teleur nie!!!

  • @dewaldsmit7395
    @dewaldsmit7395 4 роки тому

    Hoendervleis

  • @andrebritz8514
    @andrebritz8514 4 роки тому

    Dubble like

  • @jdvvideography8509
    @jdvvideography8509 4 роки тому +1

    Ou Daan het bietjie te veel gevat die lockdown! Daai note kom moeilijk deur?

  • @reenboogp3rdzaab726
    @reenboogp3rdzaab726 4 роки тому

    Wies die random bra met dredlocks...hyt soos een noot gefluit?

    • @juandejager3849
      @juandejager3849 4 роки тому +3

      Daai "random bra" is een van die beste saxophone spelers in die wêreld, hiram koopman. Hy feature in n paar van spoegwolf se songs asook menigte ander artists s'n

    • @reenboogp3rdzaab726
      @reenboogp3rdzaab726 4 роки тому

      @@juandejager3849 oright

    • @hardymaritz1222
      @hardymaritz1222 4 роки тому

      😂

  • @ebenmuller4695
    @ebenmuller4695 2 роки тому

    Met die regte musiek Kan men's als onthou of als vergeet

  • @nicoschlebusch9598
    @nicoschlebusch9598 Рік тому

    Mis my dad ,julle maak alles beter