Spoegwolf - Heen en Weer (Single Version)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 кві 2020
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2020
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Vervaardig deur Spoegwolf
    Editing + Composition: Damiane van Reenen
    Starring: Margeurite van Eden
    Directing + Camera (main shot): Danie du Toit
    Camera (live footage): Hugo Brand

КОМЕНТАРІ • 121

  • @williestoltz4310
    @williestoltz4310 4 роки тому +39

    Daar is geen woorde wat hierdie ouman kan se nie .ek is al menigte kere aangevat oor my smaak in musiek.ek luister eerder mense wat uit die hart uit skryf en optree voor ek die pop afrikaanse doefdoef kak en kunstenaars luister wat 3woorde oor en oor sing.jul is fantasties aandag sal ek die eer he om live na jul ouens tekan kyk.wonderlik dankie

  • @victorsalmon2109
    @victorsalmon2109 Рік тому +5

    Unbelievable band! Went to watch them in Brisbane and the effort they put into their music is awesome! Voice of Danie is soul reaching! Proud South African!

  • @mauritznolte5372
    @mauritznolte5372 4 роки тому +44

    Die beste suid afrikaanse musiek op die mark. DONERSE awsome band.

    • @marcbuter
      @marcbuter 4 роки тому

      totally

    • @mauritzburger1528
      @mauritzburger1528 4 роки тому +2

      Awê my maat!! Dis al wat ek luister deesdae SPOEGWOLF en JAN BLOHM.....nie behoefte aan ander musiek nie!!!....
      Van 1 Mauritz na 'n ander..........☺

  • @svendebrandt5100
    @svendebrandt5100 Рік тому +7

    Super mooi, fantastische muziek, geweldige melodie en leuke Afrikaanse lyrics

  • @theontheron7730
    @theontheron7730 4 роки тому +50

    Hoe bevoorreg is ons om te lewe in 'n tyd waar ons Spoegwolf kan beleef?
    Dankie Spoegwolf. 🙏

  • @emerich9680
    @emerich9680 4 роки тому +55

    Omtrent nog elke song van julle is plainweg 'n meesterstuk!

  • @stevenlabuschagne1326
    @stevenlabuschagne1326 4 роки тому +15

    I wish I could meet Danie in person and tell him how good his music is to me

  • @user-pt8ei3yx4l
    @user-pt8ei3yx4l 8 місяців тому +1

    My hart is stukkend vir jou... ek soek jou hier... hier by my... maar jys nie meer myne nie😢

  • @lisabester8576
    @lisabester8576 3 роки тому +7

    Lyrics ❤️
    As ons alles in die vloed verloor
    As niemand hierdie songs wil hoor nie
    Sal jy ‘n plekkie kry in die son
    En lief ons kan dans hier
    Jy kan nog dans hier
    En die oomblik draai om en om my kind
    Pyn word kuns
    Kuns word wind
    En die wêreld draai om en om en ons
    Ons val neer
    Een vir een
    En die klokke swaai heen en weer en ek
    Ek soek jou hier
    Hier by my
    As ons alles teen mekaar verloor
    En net ons lywe in die koue oor het
    Kan jy ‘n plekkie kry in die son
    Lief ons kan dans hier
    Jy wil nog dans hier
    En die oomblik draai om en om my kind
    Pyn word kuns
    Kuns word wind
    En die wêreld draai om en om en ons
    Ons val neer
    Een vir een
    En die klokke swaai heen en weer en ek
    Ek soek jou hier
    Hier by my

  • @borntobeDewild
    @borntobeDewild 4 роки тому +14

    God dank vir die klank

  • @jacquesvanheerden9405
    @jacquesvanheerden9405 4 роки тому +3

    Spoegwolf moet nooit op hou nie!!!!!!!!! .ROCK ON 👏👏👏👏

  • @zneqdreyer8109
    @zneqdreyer8109 4 роки тому +32

    Kan ons asseblief n sekonde vat en ons Maker dank vir die ongelooflike "Spoegwolf"...

    • @amaris368
      @amaris368 4 роки тому

      Visit his restaurant in Stellenbosch

  • @leroyferreira3551
    @leroyferreira3551 4 роки тому +7

    Maak my weer trots om Afrikaans te wees. Well done Spoegwolf.

  • @izandaraath676
    @izandaraath676 4 роки тому +8

    As ons alles in die vloed verloor
    As niemand hierdie songs wil hoor nie
    Sal jy ‘n plekkie kry in die son
    En lief ons kan dans hier
    En jy kan nog dans hier
    En die oomblik draai om en om my kind
    Pyn word kuns
    Kuns word wind
    En die wêreld draai om en om met ons
    Ons val neer
    Een vir een
    En die klokke swaai heen en weer en ek...
    Ek soek jou hier, hier by my
    As ons alles [?] verloor
    En net ons lywe in die koue oor het
    Kan jy ‘n plekkie kry in die son
    En lief ons kan dans hier
    Jy wil nog dans hier
    En die oomblik draai om en om my kind
    Pyn word kuns
    Kuns word wind
    En die wêreld draai om en om met ons
    Ons val neer
    Een vir een
    En die klokke swaai heen en weer en ek...
    Ek soek jou hier, hier by my

  • @renabrown2946
    @renabrown2946 Рік тому

    Elkeen verdien 'n plekkie on die son. Hoendervleis mooi.

  • @DewanG-xh2ig
    @DewanG-xh2ig 4 роки тому +44

    Julle is die rede hoekom ek die lockdown geniet

  • @rickpretorius9200
    @rickpretorius9200 4 роки тому +1

    Absolute plesier om na julle musiek te luister. Weerklink hier in Ierland en al n hele paar Iere wat vra oor julle musiek. Miskien n internasionale toer wanneer weer toegelaat word.

  • @andrewvanloggerenberg2187
    @andrewvanloggerenberg2187 3 роки тому

    Beste Afrikaanse band ooit, julle musiek is awesome!!!

  • @jorinagrobler4464
    @jorinagrobler4464 Рік тому +1

    Die song lê so naby aan my hart. Dankie vir jul awesome talent want jul met ons deel!!! May you all be blessed

  • @stefansmith920
    @stefansmith920 4 роки тому +3

    Ek sweer dis die beste SA band by verre!!!

  • @JasonSchoeman
    @JasonSchoeman 4 роки тому +6

    Uitstekend. Die sax gedeelte is baie goed.

  • @estelledutoit2816
    @estelledutoit2816 4 роки тому +2

    Jul verdien jul plekkie onder die son oor en oor,,,, bly veilig, great song Danie

  • @janolivier7989
    @janolivier7989 4 роки тому +1

    Ek is bly dat daar nog Afrikaanse musiek geskryf word wat nie op n dronk sokkie hoort nie. Musiek met woorde.. Woorde wat iets beteken. Dankie tog Spoegwolf

  • @marietteschreuder8780
    @marietteschreuder8780 4 роки тому +2

    Elke dekade stuur 'n vars klank - dankie Spoegwolf dis nou julle tyd. Awesome!!!!!

  • @WildestKrugerSightings
    @WildestKrugerSightings 4 роки тому +9

    Dis absurd dat julle net 25k subs het!

  • @LennieMuller
    @LennieMuller 3 роки тому

    Hierdie is die mooiste song wat ek al in afrikaans gehoor het...

  • @ipuntsmart1387
    @ipuntsmart1387 7 місяців тому

    Een van my awesome song van Danie en sy span... brilliant

  • @samanthakotze1823
    @samanthakotze1823 4 роки тому

    Afrikaans music has always been and will always be my first choice. Wat 'n treffende song. Eks speechless...

  • @kabous2plus326
    @kabous2plus326 3 роки тому

    Wyn word kuns... kuns word wind! Absoluut briljant

  • @rykiejansevanrensburg3843
    @rykiejansevanrensburg3843 4 роки тому +12

    Pyn word kuns, kuns word wind ... net wow!

  • @MrHandjie
    @MrHandjie 4 роки тому +1

    Dankie Spoegwolf!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому

    Love die song. Baie mooi.

  • @theresalourens4534
    @theresalourens4534 Рік тому

    Mooie Marguerite. Die Perfekte Muse. 💕

  • @ARCLYGHT
    @ARCLYGHT 4 роки тому +2

    Love it-SPOEGWOLF gaan nog baie groot word. Keep on making awesome songs.

  • @dpkotze3826
    @dpkotze3826 4 роки тому +1

    Love die song dankie♥🤘

  • @Love2RunWild
    @Love2RunWild 4 роки тому

    Amazing. Een van die bestes.
    Love you all.

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 4 роки тому

    Ek love dit👌 dankie vir nog n amazing liedjie Wolwe🤙

  • @paulengelbrecht379
    @paulengelbrecht379 4 роки тому +1

    Die song gee my hoender vel 👌👏

  • @thandim3478
    @thandim3478 4 роки тому +1

    Brought a tear to my eye. Beautiful

  • @udokotze1466
    @udokotze1466 4 роки тому

    Julle musiek bring hoop en inspireer, love dit!!

  • @francoisvatcoke
    @francoisvatcoke 4 роки тому +2

    🙌🏽🙌🏽🙌🏽 great song

  • @danniquepienaar3109
    @danniquepienaar3109 4 роки тому +1

    You've done it again spoegwolf, welldone🙏👏

  • @vian5232
    @vian5232 4 роки тому +2

    Spoegwolf ek love julle music

  • @WillieJu
    @WillieJu 3 роки тому

    Baie BAIE goed ! Lovit !

  • @mveeden
    @mveeden 4 роки тому +1

    Another outstanding song, and of course music video is fantastic.
    Thanks again for blessing us with your music!

  • @walterjubber541
    @walterjubber541 4 роки тому

    ek sou spoegwolf in amsterdam gekyk het die jaar... ongelukkig nie meer nie - fokkin corona. Dankie vir al die AMAZING Musiek

  • @charleswood1811
    @charleswood1811 4 роки тому +1

    Song has a deep meaning for me, giving me hope all the way.

  • @Xavier-nq3oi
    @Xavier-nq3oi 4 роки тому +1

    All your melodies are so good!

  • @pelhampiek
    @pelhampiek 4 роки тому +1

    Nog ‘n treffer wat mens laat wag vir meer. Goeie werk Spoegwolf. PS. Die Sax is baie cool.

  • @mrh6917
    @mrh6917 4 роки тому

    Sjoe, Speogwolf... julle ROCK!!!

  • @amecoetzee403
    @amecoetzee403 4 роки тому +1

    Loving it 😍😍😍👌🏻

  • @dylanhall588
    @dylanhall588 4 роки тому

    Perfect..flippen perfect 😭😭😭

  • @jacoroelfroberts2667
    @jacoroelfroberts2667 4 роки тому

    Dit is amazing!!

  • @hopscotch30
    @hopscotch30 4 роки тому +1

    Wow. Just wow.

  • @danellesterhuizen9329
    @danellesterhuizen9329 4 роки тому

    Nog 'n asemrowende, emosionele en amazingly beautiful song !
    Moet nooit ophou nie asseblief. Die wereld het nog kunstenaars soos julle nodig.

  • @faniewessels6588
    @faniewessels6588 4 роки тому +5

    "Pyn word kuns - kuns word wind"

  • @bwilw94
    @bwilw94 4 роки тому +1

    Mense, mense, mense. You guys produce some of the best music out of SA!

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 4 роки тому

    🙌🏻🔥 Lovit 💙💙

  • @mariusbruwer2271
    @mariusbruwer2271 4 роки тому

    Greatstuff !!

  • @andyobrien7863
    @andyobrien7863 4 роки тому

    Dankie. Ek moet deesdae tuis luister na spoegwolf.

  • @reinhardbornman8060
    @reinhardbornman8060 4 роки тому

    Awesome guys, well done 👏👏 julle musiek is belaglik goed

  • @ritmoinc.8256
    @ritmoinc.8256 4 роки тому

    Brilliant ...🏆

  • @michellevanzyl9150
    @michellevanzyl9150 4 роки тому

    Julle wys wie ons is en wat in ons steek💗
    Die song is net fantasmagories!

  • @lornadutoit305
    @lornadutoit305 4 роки тому

    Awesome 👌👌👌

  • @ProphetRiaan
    @ProphetRiaan 4 роки тому

    legends....

  • @rynotaljaard6800
    @rynotaljaard6800 4 роки тому

    Briljant soos altyd. Kan nie wag om Heen en Weer live te hoor nie.

  • @antonieklopper2388
    @antonieklopper2388 4 роки тому

    Wow. Jinne mense. Well done

  • @quintinadam1
    @quintinadam1 4 роки тому

    Never disappoint👏🏻👌🏻

  • @darrenwolmarans2628
    @darrenwolmarans2628 4 роки тому

    Julle skep meesterstukke! Legends!

  • @elizmamuller1330
    @elizmamuller1330 3 роки тому

    Stunning julle

  • @marienastander7191
    @marienastander7191 4 роки тому

    Kuns word wind..... Woord!

  • @JohanAugustyn-ry7su
    @JohanAugustyn-ry7su 9 місяців тому

    Musiek is mooi, maar die vrou is ongekend mooi

  • @blackbeard9545
    @blackbeard9545 4 роки тому +11

    As ek eendag groot is wil ek soos Danie wees.

  • @bennovonwielligh6488
    @bennovonwielligh6488 4 роки тому

    Well done manne 👍🏻

  • @Wall1s_
    @Wall1s_ 4 роки тому +1

    Why are you crying Julie?
    Nobody is worth your tears. And the one who is, won’t make you cry.

  • @hanneskaufmann8878
    @hanneskaufmann8878 2 роки тому

    Superlike

  • @TopNotchTreeFellingInc
    @TopNotchTreeFellingInc 4 роки тому +1

    Wéreldklas

  • @carelok
    @carelok 4 роки тому

    Briljant. Kuns. Wind.

  • @benbunk5291
    @benbunk5291 4 роки тому +2

    👌🏻🔥🔥

  • @vian5232
    @vian5232 4 роки тому +1

    Spoegwolf ekt al julle CD's gekoop toe julle in nelspruit was

  • @petronelouw9804
    @petronelouw9804 4 роки тому +1

    😍

  • @uninebarnard2749
    @uninebarnard2749 4 роки тому

    Great

  • @unisonproductions123
    @unisonproductions123 4 роки тому

    ❤ Net nie so seker oor die sax nie. Kenny G het dit gefok vir altyd!

  • @carissakeymer1759
    @carissakeymer1759 4 роки тому

    ek weet nie wat's mooier nie, die liedjie of die video nie

  • @nikanaughty
    @nikanaughty 2 роки тому

    Julle mag in my taal, Afrikaans , sing. Welkom.

  • @marcbuter
    @marcbuter 4 роки тому +1

    elke lied elke album....iets vir almal....eks verslaaf verseker

  • @dewaldmaritz6809
    @dewaldmaritz6809 4 роки тому +10

    Oorgasme!!

  • @pieterventer2479
    @pieterventer2479 4 роки тому

    Baie goed. Ek is nie mal oor Afr musiek nie maar Spoegwolf is n welkome verfrissende uitsondering

  • @esteburger430
    @esteburger430 4 роки тому

    👌👌soos altyd

  • @ruanckruger
    @ruanckruger 4 роки тому

    Spoegwolf se liedjies voel altyd te kort. Ek soek meer

  • @marcelstrydom3200
    @marcelstrydom3200 4 роки тому

    Foto is een v hulle beste liedjies en daar is nie 'n video nie.

  • @george941
    @george941 4 роки тому

    Sal weer pletrage toe gaan net om vit spoegwolf te gaan kyk😂🔥

  • @marcoscholtz
    @marcoscholtz 4 роки тому

    Julle kan maar! Groete vanuit België! My vriende hier like julle ook!

  • @karliperold1223
    @karliperold1223 4 роки тому +1

    Wanneer publish jule die lyrics??

  • @FedoraNation
    @FedoraNation 4 роки тому

    Is die live footage in hierdie music video by In Afrikaans opgeneem?

  • @martingibson1934
    @martingibson1934 4 роки тому +2

    Ek is engels maar julle is f@ken goed!!

  • @Maloak42
    @Maloak42 3 роки тому

    Morning. Can anyone tell me who is the female vocals in the song. Most amazing ever.

    • @albert_vuurwolf
      @albert_vuurwolf 2 роки тому +1

      Hi, Edwin! This version of the song does not include the female vocals, but the album version features Tasché Burger.

    • @Maloak42
      @Maloak42 2 роки тому +1

      @@albert_vuurwolf ahh ok cool thanks. I only noticed after I listened to the song that Tasche ain't in this version. Nevertheless, still an amazing song.

  • @billaboy1000
    @billaboy1000 4 роки тому

    Nee Kyk

  • @schallabeer
    @schallabeer 4 роки тому

    Julle mag maar kuns maak.

  • @henningventer6641
    @henningventer6641 4 роки тому +2

    Elke song van die band klink dieselfde

    • @robertwolmarans7533
      @robertwolmarans7533 4 роки тому +1

      Ek weet nie wat vout is met jou gehoor nie. Dalk is dit die holte tussen jou ore wat al die songs vir jou die selfde laat klink.

    • @henningventer6641
      @henningventer6641 4 роки тому +1

      @@robertwolmarans7533 elke liewe song het dieselfde atmosfeer. Stadig, rustig en gaan oor n girl en liefde. Natuurlik verskil die eintlike ritme en melodie maar als het dieselfde fokken resep! As jy dit nie kan sien nie, of sal ek sê hoor nie, het jy niks tussen jou ore om die eintlike musiek te prosesseer nie.

    • @hpotgieter677
      @hpotgieter677 4 роки тому +3

      Kurt' Darren fans raak nou erg jaloers

    • @henningventer6641
      @henningventer6641 4 роки тому

      @@hpotgieter677 dude ek luister nie daai kak nie. Fokof, Van Coke, en oom Parow ja. Maar erken dit, elke song van hul klink dieselfde

    • @pieterventer2479
      @pieterventer2479 4 роки тому +2

      Jy is reg. Elkeen is goed