Eet-my-Op Lam Skenkelpot (met Afrikaanse onderskrifte) - Kosmeester Kortes

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 жов 2024
  • Een van my gunsteling potjies, bly darem maar 'n lam skenkelpot. Met hierdie resep bewys ons maar net weereens die waarheid: minder is meer. Op hierdie wyse bly die lamsvleis die held van die gereg en behou 'n mens die heerlike lam-smaak in die gereg.
    Geniet dit. Hierdie resep is veral ook maklik om te 'bestuur' as 'n mens lekker kuier.
    #kosmeesterkortes #potjiekos #braai

КОМЕНТАРІ • 10

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 Рік тому +1

    Wonderlik.... PRAGTIGE WERK...👍👍👍👍

  • @rudisutherland246
    @rudisutherland246 Рік тому

    Pragtige video. Kon ongelukkig geen woord verstaan nie maar die Afrikaanse onderskrifte het geweldig gehelp dat ek die ongelooflike video kon geniet. Dit was sowaar voortreflik en gaan dit ook vir my ander vriende wys. Dankie Kortes. Jy tel jou soos CP Mathewson as en van my geweldige onoortreflike vriende. Kan nie wag om jou in persoon te ontmoet nie. Groete . Smous.

    • @kosmeesterkortes
      @kosmeesterkortes  Рік тому

      Thank you. I also have this in english language if that will help. Baie dankie vir jou ondersteuning.

  • @daandutoit9705
    @daandutoit9705 Рік тому

    Wow! Lyk baie gaaf! Sal beslis die resep probeer!

  • @dulindiapril1669
    @dulindiapril1669 2 роки тому +1

    Lyk heerlik 😋 Baie dankie vir die resepte 🙏🏻💓😊

  • @janrabie1890
    @janrabie1890 3 роки тому +2

    Lyk lekkerrrrrr ja! Wys ons asseblief bietjie hoe maak jy gourmet boerewors rolle.

  • @rachelvanas1275
    @rachelvanas1275 3 місяці тому +1

    Dai aartappels is nog pap voor vleis sag is

  • @j.reichert2027
    @j.reichert2027 3 роки тому +1

    Soos min! Lyk besonders!