Outydse beesstowevleis met kluitjies

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 27 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 15

  • @vernabadenhorst8102
    @vernabadenhorst8102 3 місяці тому +1

    O LIEWE VADER! Hierdie is n awesome video! Baie dankie vir die deel! Ek is SO mal oor jou videos! ....baie nice...

  • @charmainen2846
    @charmainen2846 Рік тому +2

    Ek wardeer ald die Suid Afrikaanse resepte sjoe baie dankies!!!! groete uit Nederland

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  Рік тому +1

      Hi Charmaine,groot plesier !!Groete daar in Nederland.

  • @peach9704
    @peach9704 Рік тому +2

    Baie dankie, dis wonderlik om afrikaanse ou resepte kan sien. Lyk heerlik. Hou aan.

  • @derickwilliams2195
    @derickwilliams2195 3 роки тому +1

    Fantastic and with simple philosophies as well. In the Boland we call this Domboy but it not separate. It is just one piece on top but I think the glop of dough should work better. Thank you once again. Take care and stay safe. Blessings D

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  3 роки тому +1

      Thanks Derick,good to know what people call food in area`s where they live.Have a good week!!

  • @cherylmoss4350
    @cherylmoss4350 Рік тому +1

    Heeeerlik!!

  • @Herr_Flick_of_ze_Gestapo
    @Herr_Flick_of_ze_Gestapo 3 роки тому +2

    En hier sit ek en watertand! Sjoe my maagie grom sommer. Eks mal oor hierdie regte eenvoudige outydse kos. baie beter as daai haute-cuisine lifflaffies gemors wat hulle by posh restaurants bedien teen n huis se prys.
    Ek kyk uit na jou volgende resep.
    Gods ryke seen.

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  3 роки тому

      Stem die ou mense het geweet hoe om n vol maag goedkoop en lekker te kook.Alles wat mooi is daai kant ook.!!

  • @nickmuller2567
    @nickmuller2567 3 роки тому

    Ons familie roep hom douboy😅😅😅

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  3 роки тому

      Lekker,ons het hom dumplings geroep in die Vrystaat.Lekker so met die koolstoof kook winter tye!!