Baie dankie, ek is nie altyd seker hatse soort videos mense geniet nie. Soms maak ek "fly along" en edit niks uit nie. Ander keer maak ek maar die video korter.
@@justplaneadventures8030 Dit maak nie saak wat jy maak, dit was altyd my droom om te vlieg, maar daardie tyd is nou verby en ek geniet die vlug deur jou video's. Ek het baie keer op die N7 verby daardie klein vliegveld gery, maar ek is nou 11673km weg daarvan af en kom nie terug nie. So ek geniet jou vlugte en om die ou Tafel te sien. Mooi bly en hou die blink kant bo.
@@justplaneadventures8030 Ek hoop dat jy die vlug Spanje toe geniet. Ek kan nie wag vir nog videos nie. So hou aan met opneem sodra julle terug is. Alles wat goed is vir julle!! Groete John M
Can you explain what was the cause of engine failure? I have experienced engine failure few months ago on the same type, immediately after take off and made belly landing.
Thoroughly enjoying your videos broer!! Keep posting them and good luck with all your flights. Baie Dankie!!👍
Baie dankie, ek is nie altyd seker hatse soort videos mense geniet nie. Soms maak ek "fly along" en edit niks uit nie. Ander keer maak ek maar die video korter.
@@justplaneadventures8030 Dit maak nie saak wat jy maak, dit was altyd my droom om te vlieg, maar daardie tyd is nou verby en ek geniet die vlug deur jou video's. Ek het baie keer op die N7 verby daardie klein vliegveld gery, maar ek is nou 11673km weg daarvan af en kom nie terug nie. So ek geniet jou vlugte en om die ou Tafel te sien. Mooi bly en hou die blink kant bo.
@@johnmeneses7039 Baie dankie. Ek vlieg vandaag Spanje toe v 2 maande so niks videos tot September. Groete
@@justplaneadventures8030 Ek hoop dat jy die vlug Spanje toe geniet. Ek kan nie wag vir nog videos nie. So hou aan met opneem sodra julle terug is. Alles wat goed is vir julle!! Groete John M
Can you explain what was the cause of engine failure? I have experienced engine failure few months ago on the same type, immediately after take off and made belly landing.
Fuel contamination in the left carb
@@justplaneadventures8030 hmmm...mine stopped and both carbs were empty...still do not know why this happened...