Ek is n tannie van 72 jaar oud. Julle musiek is ongelooflik. Maak my oe toe en luister na elke woord. Ek is verslae oor julle almal se talente. Die wonderlike verhouding met mekaar en julle ouers. Wat n voorbeeld. Julle is geskep vir n doel en julle leef dit uit. Blessings
Manufactured by Speegwolf Editing: Chris von Weilligh DOP: Hugo Brand Assistants: Frits Visser Many thanks to The Old Tannery Wellington for the use of venue. Spitting wolf is: Danie du Toit Albert van der Merwe Chris von Weilligh Moscow du Toit Hiram Cooper Alter: Lyrics and Song by Danie du Toit Music by Speogwolf Lyrics: she lives with her dogs on a flower farm she sometimes walks full of wonder by arable trees he swears in Afrikaans she hits you on the arm after the first dance she rages like a storm but in her green you see inside it is quiet she lets you in she lay on your chest and said hey, you have something to sing but what about this thing i've become? no, it's just the beginning what has changed? you say we are human but i feel different I've played all my cards aim for my chest aim for me she scrapes your coals first like lightly gathered and you shine against her stars like Cape Town at night but that's good enough she says you're good enough for her you feel like you already know it you know something about her in the dark and you know you know it's flesh and blood, but something in her eyes is a different green the field trees-green she let me in she lay on my chest and said hey, you have something to sing but what about this thing i've become? no, it's just the beginning what has changed? you say we are human but i feel different I've played all my cards aim for my chest aim for me
Ek het nie gedink dit is moontlik vir 'n mens om binne die eerste 5 sekondes verlief te raak op 'n liedjie nie, well done Spoegwolf julle het my verkeerd bewys 🙌😍
Fantasmagoriese musiek 👌🏼 jare terug julle in lewende lywe gesien optree. Was puik👌🏼what you see and hear is what you get. Nie aangeplak nie! Luister nog steeds jul musiek hard in ons huis💃
My hart as musikant en n persoon wie aan ander opkomende mukiante instrumente probeer lewer kry so seer in hierdie video. Maar jul musiek en lirieke bly pragtig Spoegwolf
Fokken puik, ruk my siel soos elke ander song van julle..!! Briljant ek sal like om te weet wat binne jou aangaan Danie.. eendag as jy n digbindel vrystel staan ek heelvoor!!!
Ek is n tannie van 72 jaar oud. Julle musiek is ongelooflik. Maak my oe toe en luister na elke woord. Ek is verslae oor julle almal se talente. Die wonderlike verhouding met mekaar en julle ouers. Wat n voorbeeld.
Julle is geskep vir n doel en julle leef dit uit. Blessings
Tannie definieer jou nie. Jy is 'n mens met hart en siel wat voel wat die hart voel en voel wat die siel voel. En jy doen dit al vir 72 jaar lank.
VAN waar is jy tannie?
Ek is 54...sing *valseto" kliphard saam... Amazing klomp jong mense...
Beste band ooit, mijn nieuwe liefde Spoegwolf!!! Geniale muziek prachtige teksten. Groeten Nederland
Hierdie musiek is hkm ek nog glo in suiwer afrikaanse musiek...fokken beautiful musiek die
Hulle ( spoeg wolf ) het my hart gesteel(proudly south African)
bliksem dis beeldskoon. truly a work of art.
♥️♥️♥️♥️
Lekker man lekker
Sien jy vloek ook in Afrikaans
@@rickv2629 befok!!
Laat n SA hart vurig brand in Eire. Kan nie trotser wees om n Suid-Afrikaner te wees nie. Julle is waarlik SA musiek super legendes!
Spoegwolf het net 'n manier om met mens se siel te praat 🤗🤗🤗❤️❤️🤩🤩💕💕🎶🎶🙏
Disclaimer: all instruments were harmed in the production of this video....
Great song, Spoegwolf!
Love From Indiamusic has no boundaries.Cant understand a single word.But its love.
Manufactured by Speegwolf
Editing: Chris von Weilligh
DOP: Hugo Brand
Assistants: Frits Visser
Many thanks to The Old Tannery Wellington for the use of venue.
Spitting wolf is:
Danie du Toit
Albert van der Merwe
Chris von Weilligh
Moscow du Toit
Hiram Cooper
Alter:
Lyrics and Song by Danie du Toit
Music by Speogwolf
Lyrics:
she lives with her dogs
on a flower farm
she sometimes walks full of wonder
by arable trees
he swears in Afrikaans
she hits you on the arm
after the first dance
she rages like a storm
but in her green you see
inside it is quiet
she lets you in
she lay on your chest and said
hey, you have something to sing
but what about this thing i've become?
no, it's just the beginning
what has changed?
you say we are human
but i feel different
I've played all my cards
aim for my chest
aim for me
she scrapes your coals first
like lightly gathered
and you shine against her stars
like Cape Town at night
but that's good enough
she says you're good enough for her
you feel like you already know it
you know something about her in the dark
and you know
you know it's flesh and blood, but
something in her eyes is a different green
the field trees-green
she let me in
she lay on my chest and said
hey, you have something to sing
but what about this thing i've become?
no, it's just the beginning
what has changed?
you say we are human
but i feel different
I've played all my cards
aim for my chest
aim for me
Haven't stopped playing the album since it's released.. Beautiful, melodic and truly spine tingling music 🍻
Mens verander, nooit nie. Ons verander wie ons voorstel ons is. Die groot leun. Love die song stukkend.
"Dis stil aan die binnekant." Dankie vir Afrikaans-gebore en getaal te wees! En vir agteruit dans in 'n warehouse. 🕺 🙌
Ek het nie gedink dit is moontlik vir 'n mens om binne die eerste 5 sekondes verlief te raak op 'n liedjie nie, well done Spoegwolf julle het my verkeerd bewys 🙌😍
Ek kan julle ouens nie hard genoeg speel nie, en nooit, ooit genoeg nie. Dankie vir hartsmusiek.
Stunning! Jy laat my erg verlang na Suid Afrika. My taal en kultuur.
Hoekom luister ek hierdie song elke dag? Want dis befok soos Spoegwolf, self!❤ So trots op SA se sterre❤
Musie vir die siel, julle het al soveel verskil in my lewe gemaak deur moeilike tye!!
Eks 55 maar ek laaik julle kwaai,alles van julle!Afrikaans is lekker om in te sing!
Hierdie is steeds die beste song wat hulle nog geskryf het. Sal nooit oud raak. Well done Paarl boys 👏
Keer na keer gee julle ons nog 'n trefferstuk. Julle is uitstekend!
Dare ek sê - hulle is die BESTE afrikaanse band in RSA !!!!
@@WillieJu Yes! Yes! Yes! Virseker!
Lekke spoegwolf
Lekkerrrrr lekkerrrrr, EKS in die buiteland en verlang hou dit oop met passie Soos altyd Spoegwolf yes please
Met elke nuwe song raak ek verlief op iemand wie ek nie Ken NIE !!!!! ❤💯🔥
...Talent is Talent,hoendervleis elke keer!!!!
Ek TOTALLY love jou verander'ing' !
Jy straal.
Heerlikheid julle is goed.. Beter.. Die beste.... Hou so aan 👌👍
Because of you I am proud to be South African. Love, love al julle songs.
Lief dit! Ek is mal oor die dromwerk in die een.
Fantasmagoriese musiek 👌🏼 jare terug julle in lewende lywe gesien optree. Was puik👌🏼what you see and hear is what you get. Nie aangeplak nie! Luister nog steeds jul musiek hard in ons huis💃
O my woord! Sit julle klomp van Spoegwolf my nou in 'n naweek gemoed!! Maaaaal oor julle!
Julle gee my sommer hope faith in Afrikaanse musiek. Doen so voort 🖤
I wish I can have money to one day and see them perform live
You can alwys become friends with thems and join the club.
Dit raak net beter en flippen beter ouens👀💖
Ongelooflik jul musiek woorde klank vervul my hart en gedates als op een slag uiteen!hoendervleis oor my hele lyf!
Laas toe ek so vroeg was wou my meisie vir n week nie met my praat nie.
My fok weet. Julle is donners fantasties!!!!!
My all time favourite suid afrikaanse band, Ek LOVE LOVE LOVE julle!
More is ons by cash crusaders vir nuwe instrumente. Excellent song hierdie
Pragtige nuwe song! Ek kan nie genoeg van julle musiek kry nie! Baie dankie😎 - voel sommer altyd trots Afrikaans as ek na julle luister...
Die song sit nou al in my kop vas since die launch op spotify....wat i banger
Befoetert mooi
Kannie wag om julle in Dublin te sien later in die jaar nie!!!!!!!! Bevang!!!!!
😊
The instrumental on this is next level.
It must have been so much fun making this track.
Ons people wat oorsee is waardeer julle werk meer as wat jul ooit sal besef!
Dis fkn tough! Dis hoekom ek terug gekom het Afrika toe
Fantastiese plaat, net nie die kitare so mislaan nie??Grte
Super primadiliese fantastiese super liedjie uit die hart uit baie mooi
OMF! Hoe verlang ek nou huistoe! Groete Kanada.
Dankie Boys, keep going!!!!!
Befokte song Spoegwolf, gee ons meer asseblief👌👌
Great, great, great!! Dit word net beter en beter.
Moskou is my man crush monday, elke dag ❤
Julle dra Afrikaanse musiek op julle rug manne.Nog n fokken mooi enetjie.Lank leef spoegwolf
Dis befok , wow legends deur en deur...
LOVIT!!!!! Julle maak dit eenvoudig net onmoontlik om net een of 2 favourite Spoegwolf songs te he. Julle ouens kook!!!
Die song slaan huistoe! Share Share Share!!!!
Ek geniet alles wat hulle doen, die energie in hierdie liedjie...
Awesome verby!!!!
Ek was nog nooit so vroeg in 'n spoegwolf video nie. Ontsagwekkende!!
My hart as musikant en n persoon wie aan ander opkomende mukiante instrumente probeer lewer kry so seer in hierdie video. Maar jul musiek en lirieke bly pragtig Spoegwolf
So dankbaar dat ek nie na dirk van der westhuizen hoef te luister nie
Afrikaans...!!! Moet nooit stop nie ...!!!
Ek is n tannie van 72 en die is n poes mooi song
hierdie liedjie is so goed
Well Done Boys Nog n Treffer
SUID AFRIKA KORT HIERDIE TIPE ENERGIE🤘🏻🎸🐺
Ek weet nie eintlik hoe om Julle musiek te be skryf nie maar GREAT is naby
Fokken puik, ruk my siel soos elke ander song van julle..!! Briljant ek sal like om te weet wat binne jou aangaan Danie.. eendag as jy n digbindel vrystel staan ek heelvoor!!!
Dit is asemrowend. Hoe voel mens elke liedjie wat julle skryf en sing? Fkn awesome.
Julle beste ooit keep rocking boys
Hierdie song... Goosebumps!!!
HEERLIKHEID! DIT IS MOS NOU ‘n TUNE!!! Great song en video manne 🔥🙌🏼
Baie goeie musiek en vermaak, veral by 1:44.🤣🤣
Sien dit nou eers😂😂😂😂😂
Die blaas weer lewe in my siel in🖤😊
Oh my word, I love it so much. 😍😍😍😍
I'm not a big Afrikaans music fan but you guys are something else. Wonder work, I'll definitely change my mind. I ♥️ you guys!!!
Trots Afrikaans.Dankie :)
Gehook op die song!!! 👏👌🔥
Wat n beautiful song, al wat ek luister vandag. Dis so diep, die sound, woorde als maak die song perfek.
Well done boys🔥👌🔥👌❤
LOVE..LOVE..LOVE DIT....
So vêr verby AWESOME dis amper unreal !!! Mal oor julle werk !
Die is awesome!!! Dan kom fokkers soos ou Dirk en sy aanhangers en vang ń slap kak op ons taal
Thanks manne! Blerrie awesome!!
Dis seker die 30ste keer wat ek die song luister vandag. Well done!
Hieride is belaglik goed !!! Hoogtyd vir n nuwe song :D
Julle devastate my siel in doe moooste manier ❤
Fantasties >>> absoluut "daar" :)
Next level, soos altyd! Love die nuwe album!!
02:44 neautiful dankie
Befok mooi!
Dopamine word ge-oorlaai met die song.
Sy vloek in Afrikaans omdat die jam so befok is!
Vok Spoegwolf julle het passion
Awesome song...
Ek love die x dis awesome 😍😍
Ek is verstom well done!!!julle laat mens lewe!!!
Die song het my weer Afrikaans gemaak
Niks beeter.Jul is uniek.
Love die song
Ek kan net nie genoeg kry van die song nie. Well kan net nie genoeg kry van Speogwolf nie!!!
Al ooit daaraan gedink dat die meisies waaroor sy liedjies gaan net sit en dink... fok, ek moes hom nie so seer gemaak het nie
Love love love! well done boys! sien uit na die album