Laurika Rauch - Stille Waters

Поділитися
Вставка

КОМЕНТАРІ • 81

  • @NeemuitdieVerlede
    @NeemuitdieVerlede 2 роки тому +22

    Een van die mooiste liedjies in ons pragtige Afrikaanse taal

    • @englishwithbernie222
      @englishwithbernie222 Рік тому

      Ek stem 100% saam. Wonderlike liedjie en wonderlike taal. Altyd Afrikaans maak nie saak waar (-:

    • @englishwithbernie222
      @englishwithbernie222 Рік тому

      Ek stem 100% saam met jou. Hierdie liedjie laat my dink aan my kinderdae, my oumas en oupas en alles wat so mooi is in Afrikaans. Ek is verlief op hierdie lied

  • @greetje851
    @greetje851 2 роки тому +30

    Maybe twenty years ago I heard "Lisa se klavier"on the Dutch radio.
    And I thought: "what kind of language is that? No Frisian, no Flemish.
    In 2010, when I got my first computer, I found the song and the artist Laurika Rauch, en saw that it was South African.
    This South African language is so beautiful. I'm Dutch and Dutch is a bit like South African.
    Flemish is more like Dutch, and also more beautiful than Dutch.
    But most of all I enjoy the South African language. So lyrical, poetically, dreamful.
    Great, and keep your language intact. And beautiful: the songs of Laurika Rauch. I love her singing!

    • @johann.9271
      @johann.9271 2 роки тому +1

      Wij hebben een inherente liefde voor ons taal. Dat zullen nóóit veranderen.

    • @Kavali3r
      @Kavali3r 2 роки тому

      Afrikaans is kombuis-Hollands, 'n vereenvoudige Nederlands, maar tog bietjie voller en ronder

    • @rooibaard365
      @rooibaard365 2 роки тому

      Will you please post links of Dutch or Frisian songs that resemble something like this or just anything in Dutch, Frisian or Flemish that you like.

    • @greetje851
      @greetje851 2 роки тому

      @@johann.9271 Keep strong.

    • @greetje851
      @greetje851 2 роки тому +1

      @@rooibaard365 Twarres - Wêr Bisto. A song in Frisian (called Frysk in Holland) language.
      Twarres - Wêr Bisto
      ua-cam.com/video/AkzorODWTYcD/v-deo.htmloe't ik dy seach lang ferlyn,
      wat docht it dochs sear, as ik d'r wer oan tink
      Doe't ik dy seach lang ferlyn
      wat docht it dochs sear, as ik d'r wer oan tink
      Ik sjoch dy,
      Ik hear dy,
      Ik fiel dy, eltse kear opnij
      Ik sjoch dy,
      Ik hear dy
      Ik fiel dy, eltse kear opnij
      Hjir bin ik, wer bisto
      It is al lang lyn
      Hjir bin ik, wer bisto
      It is te lang lyn Do bist net oars als leaf
      Want do dochst gewoan neat ferkeard
      Ik hâld fan dy, so asto bist
      Datst dat dan wol efkes witst
      Hjir bin ik, (hjir bin ik) wer bisto (wer bisto)
      It is al lang lyn
      Hjir bin ik, (hjir bin ik) wer bisto (wer bisto)
      It is te lang lyn
      Ik sjoch dy,
      Ik hear dy,
      Ik fiel dy,
      Eltse kear opnij
      Ik sjoch dy,
      Ik hear dy,
      Ik fiel dy, eltse kear opnij
      Eltse kear opnij
      ua-cam.com/video/AkzorODWTYc/v-deo.html

  • @anzelraubenheimer7846
    @anzelraubenheimer7846 3 роки тому +9

    26 jaar oud en eks mal verlief op die vrou se musiek

  • @SiphaG
    @SiphaG 2 роки тому +6

    Ver uit Australia baie dankie Laurika mis my land 🇿🇦🇿🇦

  • @cokostwinder6145
    @cokostwinder6145 2 роки тому +8

    Een prachtig mooi lied. Ik hou van jullie taal . Een groet uit Hippolytushoef . Wieringen . The Netherlands .

    • @CCelia1953
      @CCelia1953 Рік тому

      Ñ ou vn The Netherlands het eens gesê.... Afrikaans Klink vir hom na ñ Kindertjie Taal😅❤

  • @ewvantonder1226
    @ewvantonder1226 25 днів тому

    Pragtig verby, Awesome Laurika.

  • @riaanbouwer3829
    @riaanbouwer3829 2 роки тому +2

    En n gedeelte van my...sal altyd lief wees vir die volle jy!! Ek mis jou...

  • @dutchyjoe7480
    @dutchyjoe7480 3 роки тому +9

    Hemelse woorde... Jy verlang mense wat jy nie ken nie... Se jammer vir al die foute wat jy lankal moes en nog gaan... Dankie vir die!

  • @marinkapelser2858
    @marinkapelser2858 3 роки тому +12

    Tannie Laurika, dis pragtig..Hy doen die liedtjie justice verseker. Om te dink ek het met Tannie se musiek groot geword. ❤❤❤❤❤

  • @ignatiusdekoker3324
    @ignatiusdekoker3324 3 роки тому +5

    Siels mooi..

  • @advv77
    @advv77 3 роки тому +14

    Hierdie vat my terug na 1996...1jr op Tuks...was smoorverlief op 'n Mopaanwurm...

    • @rooibaard365
      @rooibaard365 3 роки тому +1

      Haha is dit n term vir mans in n sekere manskoshuis? Mopaanwurm haha

    • @advv77
      @advv77 3 роки тому +3

      @@rooibaard365 natuurlik is dit...dit was Fanie van Mopanie en Vicki van Magrietjie in '96🤗

    • @advv77
      @advv77 3 роки тому +1

      @@rooibaard365 Hallo Pieter!

    • @rooibaard365
      @rooibaard365 3 роки тому +1

      @@advv77 haha kan jy nou glo hoe rym dit. Lyk of jy n advokaat is. My advokaat se naam is Fanie. Hy was saam my op Pukke. Hallo Vicki hehe

    • @advv77
      @advv77 3 роки тому +1

      @@rooibaard365 oh my word!! Ja, ek is 'n lawyer, net hier in Jozi...en Faan sit in Canada...

  • @TheRose0506
    @TheRose0506 3 роки тому +5

    Pragtige lied.. besonderse video❤🌹

  • @johann.9271
    @johann.9271 2 роки тому +2

    Hier gebore en getoë. Bring my terug na "Onder draai die duiwel rond". Herinner my altyd aan Hartbeespoortdam. Mense mag sê wat hulle wil van ons ou dorpie, maar julle hou daarvan om nou en dan te besoek, nie waar? Julle is altyd welkom. Ek's hier gebore en nogsteeds versot op die plek.

    • @amberleach5501
      @amberleach5501 2 роки тому

      Dot was my room I'm daar the kuier as n kind can die Karoo

  • @ike3263
    @ike3263 4 місяці тому

    I'm South African & this means a lot to me. Ai tog!!! Jisses!!!! Ek kan nie die trane terug hou. 😢❤

  • @user-jc3hc4nx8x
    @user-jc3hc4nx8x 11 місяців тому +1

    Vat my ver terug ht geluister met trane wat loop😢

  • @chriscoetzee780
    @chriscoetzee780 3 роки тому +5

    Een van die mooiste liedjies ooit soos baie van jou ander. So, so mooi video!! 🙏💯

  • @CIC4865
    @CIC4865 Рік тому +1

    Stille watters dieper grond... alles is nie good... maar fok ons kan als mooi maak

  • @edwillfourie4280
    @edwillfourie4280 2 роки тому +1

    Jislaaik!!! Dit bly maar mooi.
    Ek's hierdie week besig met 'n Marathon. Deel van dit was Ballade vir 'n Enkeling se klankbaan ook.
    Soveel mooi herinneringe. Hierdie musiek vat 'n mens ver weg van nou...🔥🔥🔥

  • @ashwinkamfer6666
    @ashwinkamfer6666 8 місяців тому

    Daar is niks beter as die vroy se musiek❤

  • @WilmMyburgh
    @WilmMyburgh 3 роки тому +5

    Pragtig!

  • @rachellelubbe363
    @rachellelubbe363 3 роки тому +4

    Kuns so mooi...!

  • @belindabantham6667
    @belindabantham6667 11 місяців тому

    Laurika, one of my favorite songs and it always got me through so many heartaches, listening to it now and the words give me so much comfort.. Thank you for this gem!!!

  • @deidrezeuner7933
    @deidrezeuner7933 3 роки тому +6

    Hoendervleis mooi!

  • @CrazyAboutLife
    @CrazyAboutLife 3 роки тому +3

    Tell stories that matter, love dit!

  • @theolinepretorus5574
    @theolinepretorus5574 Рік тому

    My Beste lied ooit

  • @pedrothana7023
    @pedrothana7023 Рік тому

    Dankie baie dankie vir al die woorde, dit maak my wens terug keer na daardie tyd... Ek het nog altyd hierdie liedjie gesoek en toe giving ☺

  • @antonsloot2329
    @antonsloot2329 8 місяців тому

    Prachtig, zoals al haar liedjes ❤ maar deze is bijzonder mooi

  • @walterhbez
    @walterhbez 3 роки тому +3

    Sing soos 'n moeder, ek is vrek lief vir hierdie girl. Sit hier met die toilet roll langs my.

  • @Sashakie
    @Sashakie 3 роки тому +3

    Oeeeeeee ... Niks verder!😍

  • @denmerjouma
    @denmerjouma 3 роки тому +2

    Wow... wow 😯

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 3 роки тому +3

    Very different artist 👨‍🎨 from nowadays singers... sad 😞 Covid-19 has impacted musicians and artists very badly
    Our life has changed 360%

  • @timothynel4187
    @timothynel4187 3 роки тому +1

    ❤️❤️❤️

  • @belindatorr541
    @belindatorr541 3 роки тому +5

    Sjoe, ongelooflik mooi ek kry sommer hoendervleis as ek so na die UA-cam video kyk 😍🎶🎵🎼🖥️😘💕💯%🙏

    • @laurikatorr3445
      @laurikatorr3445 3 роки тому

      ❤️

    • @jacooosthuyzen2189
      @jacooosthuyzen2189 3 роки тому

      Joceeeieereo1vzssstpososlksladjxnnzvvbbvzgxjnnnnzbbdbxbzbzgmzmzmmnzvcmzzmjjjkkekkkskkskjddjjddhdhhhdhjjshkxnpzkkskakskskkkkdulwllqqlqkwkjwypkskskcq6owkqkkqkqmwmmbqnmajsjjacfksmsmmsmnshsnsnnwmamqgwnsmamnvwvavavvbabywkalakfjzmznajyskjssjsskksj4sdndniwlwlakjjjssjwjsjzkak 😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢😢🙏🙏

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 2 роки тому +1

    Siels mooi

  • @bennievanderschyff4370
    @bennievanderschyff4370 8 місяців тому

    Pragtig

  • @gerritvanniekerk4276
    @gerritvanniekerk4276 3 роки тому +2

    Lieflike lied - ek het eenkeer 'n engelse weergawe van Stille waters gehoor maar kry dit nerens.

    • @jhvdwalt2874
      @jhvdwalt2874 2 роки тому

      Hy is op youtube duet wat sy gedoen het afrikaans en engels gemeng net so mooi

  • @jackblack9264
    @jackblack9264 Рік тому

    PRAGTIG!

  • @klarissaswart3169
    @klarissaswart3169 3 роки тому +1

    🥰🥰🥰🥰🤗🌷🌸💗

  • @maroelakafee2174
    @maroelakafee2174 Рік тому

    SO SO MOOI

  • @CIC4865
    @CIC4865 Рік тому

    Salute the why to go❤

  • @lukelouw3431
    @lukelouw3431 2 роки тому +1

    Dit maak so seer

  • @MrElhabib123
    @MrElhabib123 2 роки тому +1

    Dis pragtig

  • @gwendolineswanepoel4318
    @gwendolineswanepoel4318 5 місяців тому

    🤐💔😥😭

  • @alexanderneethling6668
    @alexanderneethling6668 3 роки тому

    😪

  • @franssabbat2302
    @franssabbat2302 Рік тому

    Listen elvis blue version please

  • @andrieskleynhans9096
    @andrieskleynhans9096 3 роки тому

    Ek is 65 die kinders het voor my groot geword kan nie almal se name noem nie go girl

  • @PRODMOON-dn6it
    @PRODMOON-dn6it 3 роки тому +1

    Anyone here who speaks English