dit lyk heerlik en fantasties eenvoudig!!! ek gaan dit definitief probeer maak en sal laat weet hoe myne kom. Melktert is my gunsteling!! ek geniet ook die afrikaanse aanbieding van die resep. Ek gaan definitief die res van jou videos volg, jou appeltert was ook n groot sukses.
@@kosmeesterkortes Ja, dit is omdat as mens eierwit daarmee klits, lyk dit soos sneeu. 😉 Terloops, het vanaand jou bobotie resep gemaak. Dit is nog in die oond. Sal jou laat weet hoe dit smaak. 🙂
Ek het dieselfde resep al 30 + jaar. Dit kom via my buurvrou van haar suster Lizette Knoetze uit die hart van die Kalahari. Volume net n bietjie meer.- 10 k melk . Ook die lieflike smeerkors sous joune.
Dit is inderdaad die lekkerste melktert ooit. Baie, baie dankie vir hierdie wonderlike resep!
Wow !!!!
So baie dankie, so so lekker gewees !
Absoluut verheug om van jou sukses te hoor. Ja-nee kyk, hierdie melktert is doodeenvoudig vrek lekker.
dit lyk heerlik en fantasties eenvoudig!!! ek gaan dit definitief probeer maak en sal laat weet hoe myne kom. Melktert is my gunsteling!! ek geniet ook die afrikaanse aanbieding van die resep. Ek gaan definitief die res van jou videos volg, jou appeltert was ook n groot sukses.
Ai man. Baie dankie. Boodskappe soos die bemoedig ‘n mens. Ek kyk uit vir Jou terugvoering.
Mmmmmmm dit is voorwaar 'n treffer in ons huis. Geen ander resepte meer nie. Dankie.
Absoluut verblydende nuus.
Baie dankie kosmeester Kortes. Lyk na ’n baie lekker resep. Tussen hakies, ek ken ’n whisk as ’n "sneeu besem".
My maggies, ‘n sneeu besem? Wat ‘n pragwoord. Dankie vir die laat weet, nou moet ek dit net onthou.
@@kosmeesterkortes Ja, dit is omdat as mens eierwit daarmee klits, lyk dit soos sneeu. 😉
Terloops, het vanaand jou bobotie resep gemaak. Dit is nog in die oond. Sal jou laat weet hoe dit smaak. 🙂
@@HolisticHealthEducation ek hoop die smaak is pure vreugde.
Dankie, dankie, danie Ouma
Looks delicious - ek sal probeer om te maak 😊
Ooooooiweeeee!! Dit lyk Delicious yummmmy
Glo jy nou vir my. Dit is.😋
Mooi gedoen! Mooi Afrikaans ook! Dis hoe 'n man hom eet... Lieflik. 300 om die draai...
Dis beslis 'n wenner. Nog meer resepte asseblief!👍🎂
Volg my YT kanaal gerus en skakel die ‘notifications’ aan. Ek gaan eersdaag ‘n reeks beesstert resepte deel. Baie lekker.
Ek stem dis my fav resep, maar ek sprinkel kaneel bo oor voor ek dit bak.
Klink HEEEEEEERLIK
6 likes. Ek share giu op my groep vir SA vrouens in Amerika! Baie dankie vir die deel. Antonet
Antonet De Ridder jy is ‘n absolute ster!!! Vra gerus dat hul my blad ondersteun. Ek sal dit sooo waardeer.
Ek het dieselfde resep al 30 + jaar. Dit kom via my buurvrou van haar suster Lizette Knoetze uit die hart van die Kalahari. Volume net n bietjie meer.- 10 k melk . Ook die lieflike smeerkors sous joune.
Hierdie was definitief die BESTE melktert ek ooit geprobeer het. Ongelooflik!
So bly om dit te verneem. My mens, jy verheug my. Dankie vir die wonderlike terugvoer.
Myne is in die oond,ruik heerlik.
Hoop dit was lekker. Daai staantyd na hy gebak het baie belangrik vir stol.
Hoe het jou tert toe gekom?