Baie dankie. Jy het my gehelp om my beskiut te bak soos my ouma dit gemaak het. Het jare gevat en gewonder oor die resep. Toe kom ek op die ouma se video af.😊❤
My naam is Salome Marais en ek is van Senekal, is dringend opsoek na so ń resep, baie dankie, wat doen jy met diw orige aartappel plantjie, herhaal jy dit soos jy wys op die video of gooi jy dit weg en begin vanvoor, ek sal so dankbaar wees as jy vir my kan laat weet, dit lyk na ń baie lekker resep en wil dit so ounas moontlik probeer, of as jy jou sel nr kan gee sal dit ook baie help. Baie dankie en sien uit om spoedig van jo hoor, groetenis

Baie insiggewend en goed gedemonsteer. Musiek net bietjie hard. Pla bietjie😮
My suurdeeg wil nie rys nie.
Hoe groot of swaar is die bolletjies as jy wil weeg te vir 3 bolletjies langsmekaar asb.
My naam is Salome Marais en ek is van Senekal, is dringend opsoek na so ń resep, baie dankie, wat doen jy met diw orige aartappel plantjie, herhaal jy dit soos jy wys op die video of gooi jy dit weg en begin vanvoor, ek sal so dankbaar wees as jy vir my kan laat weet, dit lyk na ń baie lekker resep en wil dit so ounas moontlik probeer, of as jy jou sel nr kan gee sal dit ook baie help. Baie dankie en sien uit om spoedig van jo hoor, groetenis
Would like to tri it!But not opening?