Om 'n suurdeegplantjie te begin, is kinderspeletjies.

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 кві 2020
  • Truhan het nadat ons 'n klei-oond gebou het om pizza te bak, besluit om 'n suurdeegplantjie te begin om pizzadeeg mee te maak. Hy verduidelik in hierdie video hoe hy te werk gegaan het om die suurdeegplantjie te begin en gereed te kry vir die eerste baksel.

КОМЕНТАРІ •