Joe Foster - Pad Na Jou Hart (Official Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 сер 2024
  • Words & Music: Joe Foster
    Performed: Joe Foster
    Music Video: Valo Pictures
    Film Footage: The Film Factory
    Die debuut enkelsnit waarvoor ons gewag het is uiteindelik hier. JOE FOSTER se PAD NA JOU HART is die tema lied vir die Film met dieselfde naam. Hierdie treffer is een van die oorspronklike liedjies wat JOE FOSTER spesifiek vir die film geskryf het.
    Die Rom-Com film wat deur Ivan Botha en Donnalee Robberts geskryf is, waarvan hulle ook die hoofrolle vertolk wys die 14 Feb 2014 in teaters reg oor Suid Afrika, en beloof om een van Suid Afrika en Afrikaans se bestes te wees. JOE FOSTER speel ook 'n rol in die film as een van die 3 manne van "MIKE EN DIE MANNE", 'n folk-rock band.
    PAD NA JOU HART - KLANKBAAN KOMPILASIE met JOE FOSTER se PAD NA JOU HART sal ook op die rakke wees Januarie 2014 by alle goeie musiek winkels. © 2014 LuisterNet Musiek
    PAD NA JOU HART (SONG) © Copyright 2013 - The Artist Refinery (by Recycle Records & Music)
    WAT LE VOOR VIR JOE FOSTER?
    JOE FOSTER is tans hard besig om te skryf en op te neem aan sy debuut album HARTKLANK wat teen binnekort op die rakke sal wees.
    JOE FOSTER en die HARTKLANK BAND (JAKE, TAIN en HODGE) slaan ook toe op die SA verhoe vanaf Maart 2014. Vir besprekings gaan na www.joefoster.co.za
    www.joefoster.co.za
    JoeFosterMusiek
    JoeFosterMusiek
    / joefostersongs
    Artist Bookings:
    www.joefoster.co.za
    Promotion:
    alishia@starburstmusic.co.za

КОМЕНТАРІ • 233

  • @user-mt3my2jm2r
    @user-mt3my2jm2r Рік тому +4

    Hierdie is een van die mooiste liedjies wat al ooit in Afrikaans geskryf is! Kan dit oor en oor luister.

  • @mashallah9933
    @mashallah9933 6 років тому +9

    Joe,I am Japanese,I think your music is so wonderful&fantastic!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 роки тому +3

    Mooi fliek gewees, een v my gunstelinge, God ken elke mens se pad✌️🙏🏻

  • @clintondupie
    @clintondupie 2 місяці тому +1

    one of my favourite movies!!

  • @dariusvanpauwels1039
    @dariusvanpauwels1039 7 років тому +4

    Deselfde Auto was op de Bruiloft van myn Ouders, in 1969! Elke Dag mier ung mier Afrikaanse Musiek! Viele hartelyke Groeten uit Culmiserland na Burt de Wissel, Laagland (Polen)! :-D

  • @fancyfree5307
    @fancyfree5307 5 років тому +24

    Ik kan 90% verstaan als Nederlander. Dat had ik niet verwacht. Jullie hebben goede muziek in Zuid-Afrika!

  • @martinodendaal1703
    @martinodendaal1703 3 роки тому +2

    Talent drip uit die man se vingerpunte. Joe, jy ROCK!!!!!!!!

  • @doreenbeukes
    @doreenbeukes 3 роки тому +2

    Jou liedjies het soveel siel, dankie

  • @michellefenicevanwyk9870
    @michellefenicevanwyk9870 2 роки тому +2

    Nogsteeds een van my fav songs van Joe,♥️

  • @swansbear
    @swansbear 7 років тому +32

    I have never heard music sung in Afrikaans before. I totally love this song! If South Africa were in Eurovision (try it, Australia did!) this would win!!!

  • @simonmouton6487
    @simonmouton6487 4 роки тому +2

    Befokte song!! Perfekte Romantiese Afrikaanse liedjie , Baie dankie Joe

  • @lianastrassberger1443
    @lianastrassberger1443 7 років тому +2

    Al is hierdie 'n ou song is ek MAL hieroor!! Luister dit nou vir die 100ste keer. (let wel my seun van 8jr wil dit ook heeltyd luister) So nou en dan kom 'n ongelooflike mooi AFRIKAANSE treffer uit --- HIERDIE IS VERSEKER EEN VAN HULLE!!

  • @arthurpienaar1834
    @arthurpienaar1834 4 роки тому +1

    I miss south Africa greetings from Saudi Arabia

  • @lindaoberholzer6155
    @lindaoberholzer6155 7 років тому +5

    FABULOUS SONG! ! GREAT! ! I AM HAPPILY MARRIED AND STILL THIS SONG IS SO SPECIAL AS THE FIRST DAY WHEN I MET MY HUSBAND NATIE! !

  • @M3DUS4_3
    @M3DUS4_3 2 роки тому +1

    I was 16 when this amazing song released now I'm 24!

  • @ineslinz5835
    @ineslinz5835 4 роки тому +3

    6 years later I finally discovered this song! 😂 I LOVE IT! ❤️ Greetings from Austria 😘

  • @jaychen2731
    @jaychen2731 5 років тому +7

    Wag vir my, dis nog nie te laat nie
    Hierdie pad mag dalk nog lank word
    Maar ek is nie bang nie
    Vergewe my, my hart is koud, eenvoudig net swaar
    Ek was grof en onafgewerk maar ek's nog nie daar nie
    Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
    Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
    Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
    Dis hier waar ek gaan leer om werklik lief te wees
    Op pad na jou hart
    Sit terug, sit terug en hou vas
    Hierdie pad waarop ons saam loop het, het sy op en af
    Laat my toe as ek op my knieë voor jou deur kom staan
    Op die pad na jou hart moes ek leer dat dit eintlik jou hart is, wat hulp vra
    Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
    Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
    Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
    Dis hier waar ek gaan leer om werklik lief te wees
    Op pad na jou hart
    As ek jou hand vat sal jy saam met my kan kom
    As jy my toelaat mag ek jou dalk verstom en ek belowe jou jy sal hierna niks ooit kort
    As ek jou man kan word
    Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
    Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
    Dis hier waar ek gaan sorg dat ek jou man gaan word
    Op pad na jou toe, op die pad na jou hart toe
    Dis hier waar ek gaan leer om werklik lief te wees
    Op pad na jou hart

  • @mariscahendricks9056
    @mariscahendricks9056 6 років тому

    Die liedjie het my liefde gestuur. THX C+C= 4 EVER.
    XOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXOXXO

  • @louisscheepers5709
    @louisscheepers5709 9 років тому +1

    kannie genoeg van die song kry nie!!! Awesome

  • @BagBuster
    @BagBuster 10 років тому +9

    Puik musiek...in die beste taal in die wêreld! Hou so aan!

  • @lucaluke1532
    @lucaluke1532 8 років тому +24

    aaaah dis soo mooi!! ek mis suid afrika soo baie. dit maak my hart warm

    • @lianastrassberger1443
      @lianastrassberger1443 7 років тому +3

      HOEKOM KOM JY DAN NIE TERUG NIE!!

    • @randalldbrn
      @randalldbrn 7 років тому

      i

    • @richiebredenhann9795
      @richiebredenhann9795 6 років тому

      Kom terug Luca want ek mis suid afrika ook want suid afrika is n baie lekker plek

    • @kellydevilliers7686
      @kellydevilliers7686 5 років тому +1

      Ek mis Suid Afrika net so bja...en ek gan terug gan. Australie is ni my huis ni.. die pad na my hart is SA

  • @lianastrassberger5290
    @lianastrassberger5290 7 років тому +1

    Ooohh ek kan nie ophou luister na hierdie song nie. Sal ook nooit nie. Een van my grootste gunstelinge ooit!!!Dit moet ongelooflik voel om die sanger te kan wees wat só treffer 1ste keer opneem en sing

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому

    My gunsteling fliek, mooi lied, hou so aan, jy of julle gaan nog ver kom......

  • @claudiapascoal1072
    @claudiapascoal1072 6 років тому +4

    Who is listening to this song in 2018 ?? I am

  • @ros_na
    @ros_na Рік тому +1

    what a beautiful song. 🥰

    • @ros_na
      @ros_na 10 місяців тому +1

      I hope someone recognizes the amazing background voice

  • @maizter70
    @maizter70 8 років тому +27

    fantastisch. je moet naar Nederland komen om op te treden!! klinkt geweldig! (sounds great man.. come to Holland!! ) groet uit Nederland!!

    • @benjamin4827
      @benjamin4827 3 роки тому

      Hoekom praat jy snaaks Afrikaans 😁🇿🇦

  • @quintenmomberg1440
    @quintenmomberg1440 2 роки тому

    Die Fliek is Nogsteeds Pragtig😢😍❤❤❤

  • @stonedgamergirl4206
    @stonedgamergirl4206 8 років тому +2

    awesomeste movie ooit het dit al 20 ker gekyk love dit

  • @bonganistiwa2801
    @bonganistiwa2801 7 років тому +7

    Wow, what a best stuff... I wish to get its album as well hey.. this song still rocking my world as if it is new

  • @florencemasetla
    @florencemasetla 8 років тому +37

    Who is still listening to this song in 2016? I am;")

  • @daaintjienasilowski2983
    @daaintjienasilowski2983 5 років тому

    Wow dis die mooiste song wat jy gemaak het! !!!!!!!danie dat jy musiek so mooi maak

  • @linguafranca7265
    @linguafranca7265 4 роки тому +1

    Groete uit Thailand! Baie mooi musiek. Goeie werk Joe!

  • @jo-annejoubert6512
    @jo-annejoubert6512 8 років тому +6

    Amazing kunstenaar, amazing song en amazing movie**

  • @chaneldalton8176
    @chaneldalton8176 10 років тому +2

    Love dit

  • @leigh-annbindeman6407
    @leigh-annbindeman6407 10 років тому

    dit is n baie liedjie. raak elke keer hartseer. 100%

  • @Kiara_Tiara
    @Kiara_Tiara 10 років тому +2

    Awesome song!!!!

  • @Appeltjie_za
    @Appeltjie_za 4 місяці тому

    Awesome

  • @AlidaFikse
    @AlidaFikse 10 років тому +3

    kippenvel !!!

  • @nadiahavenga9027
    @nadiahavenga9027 10 років тому

    joh joh al 80 keer geluister, hoendervleis liedjie die :-)

  • @juanmeyer4594
    @juanmeyer4594 Рік тому

    Thank you for your cool song's I appreciate it

  • @adellabuscagne7755
    @adellabuscagne7755 7 років тому +2

    so mooi!

  • @mubangachisenga1010
    @mubangachisenga1010 7 років тому +4

    I am listening to good muziek

  • @abriehenning8807
    @abriehenning8807 2 роки тому

    As ek die song hoor voel ek om my tasse te pak en net in te klim en te ry... Waantoe..... Hahaha weet die hart nie, maar iewers heen.... Mooiste woorde ooit.... ❤️ ❤️ ❤️ ❤️

  • @timonlamprey29
    @timonlamprey29 5 років тому +1

    Nogsteeds so n pragtige lied en fliek

  • @seth1650
    @seth1650 9 років тому +3

    love your songs

  • @koco19tkb54
    @koco19tkb54 7 років тому +3

    Haaaai die song geniet ek so bje👏

  • @elsabebrand9172
    @elsabebrand9172 7 років тому +1

    perfekte song dankie

  • @liisashangheta3788
    @liisashangheta3788 9 років тому +11

    Dis 'n baie awesome song Joe . Ek kon dit nie die afgelope paar dae uit my kop kry nie. #uitstekend

  • @gachi1297
    @gachi1297 3 роки тому +1

    tokät! 💜

  • @wickusdurandt8066
    @wickusdurandt8066 6 років тому +2

    love die song gaan hom dans saam my ou

  • @vellbariaofficial
    @vellbariaofficial 4 роки тому

    The movie of the same title got me here... after watching this movie it made my mind open to hear it's soundtrack.

  • @victorycloudfilmproduction5850
    @victorycloudfilmproduction5850 7 років тому +2

    Love your songs
    you are a really rocking band

  • @rikivanderlinde3277
    @rikivanderlinde3277 Рік тому

    Thx
    So mooi
    Love this
    👌🤗😋😊☄

  • @itstokolosh8367
    @itstokolosh8367 7 років тому +1

    lekker song

  • @hefestionlagioda89
    @hefestionlagioda89 9 років тому +5

    Simplemente, excelente! Espero poder escuchar más de este disco.
    Saludos!

    • @metalmachine974
      @metalmachine974 8 років тому

      Ola, Eu tenho um Pergunta, Você entendi o que eli Cantou?

  • @sagirl24
    @sagirl24 10 років тому +2

    Whoop whoop!!!! Stunning!! Well done JOE! xx

  • @etiennegreyling6190
    @etiennegreyling6190 6 років тому +3

    beautiful song- well written Joe!

  • @ilovestevilliers
    @ilovestevilliers 10 років тому +5

    Eish, i wanna come home

  • @lindabotha7384
    @lindabotha7384 3 роки тому

    Sjoe... Hartverskeurend mooi. Welgedaan

  • @thersiapiorek9947
    @thersiapiorek9947 7 років тому +2

    excellent!!!! luv it!!

  • @louisvanniekerk9660
    @louisvanniekerk9660 5 років тому +1

    Bly maar n great song proud of you Joe !

  • @Woke2Broke
    @Woke2Broke 8 років тому +1

    Befokte song..... well done Joe

  • @jakesesterhuyse9357
    @jakesesterhuyse9357 8 місяців тому +1

    Dit is die momooiste

  • @1transvaal
    @1transvaal 8 років тому +2

    4 beat rympies. wat n sukses!

  • @elainebreezy8368
    @elainebreezy8368 5 років тому +1

    Beautiful song!!!!!! Love dit! ❤

  • @mccania1
    @mccania1 9 років тому +1

    Nice jam, i heard it on smile radio

  • @zantegloy2940
    @zantegloy2940 3 роки тому +1

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @anthony83ra
    @anthony83ra 7 років тому +2

    Luister al die pad van Vietnam. Great Musiek!!

  • @jozklopper7365
    @jozklopper7365 8 років тому +1

    die lewe is soo kort maar huurdie liekie mak my ver lief 😚

  • @esteerheder603
    @esteerheder603 9 років тому

    HI I MOST PROBABLY WATCHED THIS MOVIE 5 TIMES, STUNNING SONG ADAM!

  • @catharinehenn8393
    @catharinehenn8393 8 років тому +2

    Dis n stunning liedtjie. Joe doen so voort hoor. 👍 Alle sukses vir jou.

  • @louisbothma3165
    @louisbothma3165 9 років тому

    Baie dankie !

  • @mervynstuartbezuidenhout4395
    @mervynstuartbezuidenhout4395 4 роки тому

    Beautiful

  • @wouterkabouter102
    @wouterkabouter102 10 років тому +3

    Baie mooi Joe !

  • @amssingh5566
    @amssingh5566 3 роки тому

    Thank you my Lea ❤

    • @amssingh5566
      @amssingh5566 3 роки тому

      @Leatitia Coetzee love you too my Lea

  • @meanetaljaard1302
    @meanetaljaard1302 7 років тому +1

    mooi😗

  • @hilltonjonkers1888
    @hilltonjonkers1888 4 роки тому

    Dope a like mense wat nog na dit luister in 2020/04/29👍

  • @esteeannandale3983
    @esteeannandale3983 6 років тому

    Great song love die video nog meer

  • @michelledebeer2338
    @michelledebeer2338 9 років тому +1

    Stunning liedjie!*

  • @kellydevilliers7686
    @kellydevilliers7686 8 років тому +3

    Beautiful verby.....ons moet 'n Duet sam doen eendag

  • @cindycoetzee7193
    @cindycoetzee7193 10 років тому +2

    Stunning!!!

  • @elainebreezy8368
    @elainebreezy8368 5 років тому

    Beautiful song! ❤

  • @Roman_Dolgov
    @Roman_Dolgov 4 роки тому +1

    Жаль, что у вас нет песен в подобном музыкальном жанре. Эта песня у меня одна из любимых на языке африкаанс, да и вообще.

  • @ciskahutton145
    @ciskahutton145 10 років тому

    Stunning

  • @greatestbuyer329
    @greatestbuyer329 2 роки тому

    Lekker liedjie

  • @ilzecelliers9803
    @ilzecelliers9803 10 років тому +4

    stunning song - saam of sonder n band is jy n awesome sanger!! sukses vorentoe!! great musiek video!!

  • @lnamibia2740
    @lnamibia2740 8 років тому +4

    Ek hoop sy is in namibia dan kan jy mooi ry

  • @isabeli1589
    @isabeli1589 10 років тому +1

    Pragtig!

  • @marinasnyman9887
    @marinasnyman9887 9 років тому

    Lekker ritme en baie stunning.

  • @jessievanniekerk1007
    @jessievanniekerk1007 8 років тому +1

    Pragtig

  • @o.6765
    @o.6765 8 років тому +4

    amazing liedjie

  • @mignoncrouse6100
    @mignoncrouse6100 10 років тому +1

    ♥ it!!

  • @lasheighlucas5049
    @lasheighlucas5049 10 років тому +4

    Great song totally love it! Most definitely going to be a song on my wedding video

  • @larochelledebeer2653
    @larochelledebeer2653 6 років тому

    ek is mal oor die song dit is baie mooi

  • @natashadutoit457
    @natashadutoit457 10 років тому

    Ongelooflike mooi song, dankie trots op julle

  • @juanjames3654
    @juanjames3654 8 років тому

    Rustig afrikaans rock

  • @carolinejansevanrensburg4149
    @carolinejansevanrensburg4149 7 років тому +4

    Jy was paar weke terug in Somerset Oos en die liedjie gesing!!
    Verskriklike mooi stem Joe.
    Onthou vir Debbie en haar crew :P

  • @HugoTaljaard
    @HugoTaljaard 10 років тому

    NICE PLAYLIST

  • @maroelakafee2174
    @maroelakafee2174 2 роки тому

    MAL OOR JOU

  • @shanioosthuizen7759
    @shanioosthuizen7759 8 років тому +3

    i love your song and vois