BOUWER BOSCH - SKUILING | OFFICIAL VIDEO
Вставка
- Опубліковано 29 вер 2022
- Bouwer Bosch releases the official video for Skuiling.
Enjoy and please like and subscribe.
Directed by Bouwer Bosch
Edited by Almero Welgemoed and Bouwer Bosch
Cinematography - Nico Welgemoed
Colorist - Jarryd Duthoit
Song Produced by Francois de Klerk.
LIRIEKE:
Trek uit jou skoene want die grond waar ons op staan is heilig
ons soek skuiling
geen plek vir woede kan ons dit uitpraat
ons is veilig
jy is my skuiling,
jy is my skuilig
want dit maak nie saak as die donderweer ons verskeer
ons immigreer na ’n plek met meer
seer en vreeswant dit laat my toe om held te speel oor ’n hart wat ek
nie eens regeer kom ek help vir eers
want ek voel jou nader beweeg
jou swaardra wie in jou waarde oorreeed
jou om meer jouself te wees met daai selfde vrees
is die angs wat ek in vasgevang is soveel meer
donker en wreed waar sonde beheer
en wonder hoe ek leef
God op dieselfde wolk waar hy ons op eers ontmoet het,
of is Hy in dieselfde storm waar ek myself oor bekommer ek wonder
sommer maar net gaan Hy ons red
of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak
sommer maar net gaan Hy ons red
of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak
trek uit jou skoene want die grond waar ons op staan is heilig
ons soek skuiling
geen plek vir woede kan ons dit uitpraat
ons is veilig
jy is my skuiling
jy is my skuilig
jy is my skuiling
jy is my skuiling
die move maak ons tough vir die pad wat ons vat
hou net my hand dit gaan swaarder raak
want daar’s dae waar God ons dra, en daar gaan dae wees waar dit voel, ons beter met die duiwel dans
en asof God deur die Bybel lag
ek’s opsoek na ’n stille nag, maar die enigste heiligheid
is die trane wat uit my oë uit tap want soms wil ons vir die leiding wag
ons bou brue oorsee
terwyl
soveel onder ons skuiling vat
mirrors full tears
pille vir vrees
ek wonder hoe ek leef
God op dieselfde wolk waar hy ons op eers ontmoet het
of is Hy in dieselfde storm waar ek myself oor bekommer ek wonder
sommer maar net gaan Hy ons red
of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak
sommer maar net gaan Hy ons red
of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak
al is ons see ontstuimig,
bly hy my ruimte, die God in haar kyk terug
by jou voel ek veilig
al raak ons deurmekaar laat ons kaalvoet saam staan
al wil die vrees ons pla laat ons mekaar weer vang
al raak ons deurmekaar laat ons kaalvoet saam staan
al wil die vrees ons pla laat ons mekaar weer vang
sommer maar net gaan Hy ons red
of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak
sommer maar net gaan Hy ons red
of gaan Hy net daar staan en ons gaan self dra tot dit te swaar raak
Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
Connect on other platforms:
Website: www.bouwerbosch.co.za/
Facebook: / bouwerbosch
Instagram: bouwerbosch...
Twitter: / bouwerbosch
TikTok: www.tiktok.com/@bouwerbosch?l...
Spotify: open.spotify.com/artist/5HZFQ...
Apple Music: / bouwer-bosch
Deezer: www.deezer.com/en/artist/1539985
Soundcloud: / bouwerbosch
Bookings: info@bouwerbosch.co.za
#BouwerBosch #LiefdeWen #Straatligkinders
Yes please!
Oh my word my van is Bosch 🖤
NETJIES ! EK like !
laat my dink aan Psalm 91,God is ons Skuiling,ons Fortress, en Psalm 91 het my deurgedra deur baie moeilike tye in my lewe. maar wat ek ook hieruit vat is Matteus 7:21-23 want alleenlik deur ons verhouding met Jesus sal Hy ons ken en ons Hom, en deur dit kom die oorwinning ook. dit is amazing om te sien dat jy aanhou vasklou aan jou geloof Bouwer,dit is nie maklik nie,maar die stryd om Jesus te volg is die moeite werd.well done ,baie kwl song
LOVE DIÉ. DANKIE BOUWER. SULKE LIRIEKE KAN NET VANAF DIE 'CLOUD' GEDOWNLOAD WORD.
WOW! Jou lirieke tref 'n hartsnaar elke keer. Soveel wat ek dink baie mense voel wat opgebondel is en uiteengelê word. Dankie!
Awesome song!!!💪👊
❤️🔥Wie skuil hier in die klanke💯🎶
Flip Bouwer. Hoekom het die video nie 4.7 miljoen views nie. Mooi gedoen
Great
Wow wow wow!! Love al jou songs maar hiérdie een!!! 🖤
Puik!! Bouwer!!!! Dis dis Baie nice en op n goeie tyd dankie
Nice tune Bouwer, ons laakit! 💯
Stunning, Bou! Magdie xxx
Beautiful song! Ek geniet jou musiek.
Lekker Bouwer!
Awesome. Great lyrics as usual. Dankie Bouwer
Love dit!!! Well done! 👏👏👏👏👏‼
Dankie!
Bring nog!
Wow! Goeie song!
Love dit..
Thanks!
🔥🙌🏾
2:47-3:20 Fantasties hoor
Love it!!🎉🎉
Ek is bly!
Wil so graag ‘n verduideliking hê van al die nuwe liedjies. Wat was in jou hart toe jy dit geskryf het? Retoriese vraag - ek weet dit is nie hoe poësie werk nie 😂 maar nogsteeds….ek wil weet.
Nice rapping
Meh