BOUWER BOSCH - SKEMER

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 лис 2022
  • Skemer was shot in the city streets of Johannesburg.
    Director Bouwer Bosch
    DOP - Christian Wolf
    Colorist - Jarryd Duthoit
    Editing - Bouwer Bosch
    Choreographer and dancer - Sarah Leigh
    Lyrics
    Skemer
    Kom ons lees nou tussen die lyne als wat gesê word is al baie geskrywe
    Probeer sin maak van als op die lyne wonder nogsteeds is ek joune of myne
    Die lewe gaan so vinnig verby, soms staan alles stil om my
    Die boeke hou stil en sag ons geheime ons almal is moses met ons woestyne
    Jy sê nou ek moet vir jou hier wag
    Volg mekaar se lyne
    Tot die maan se laaste nag
    Ons volg mekaar se lyne
    As die skemer om my slaan
    Dan sal die son sal opkom
    en as jy om my dans
    Sal ek soek na die waarheid
    As die gebrokenheid bots met die heelheid
    Ek verdwaal in jou woorde
    In my oë lê jou diepste geheime
    Kom ons wees nou joune en myne kom ons gee in vir die honderde seine
    Wat ons bymekaar wou bring, skryf nou saam aan wat ons kan sing, “yeah”
    Die woorde vlieg so vinnig verby - gryp wat jy soek en skryf vir my
    Jou hart hou stil en sag my geheime, uiteindelik noem ek jou nou myne
    Jy sê nou ek moet vir jou hier wag
    Volg mekaar se lyne
    Tot die maan se laaste nag
    Ons volg mekaar se lyne
    As die skemer om my slaan
    Dan sal die son sal opkom
    En as jy om my dans
    Sal ek soek na die waarheid
    As die gebrokenheid bots met die heelheid
    Ek verdwaal in jou woorde
    In my oë lê jou diepste geheime
    Liefde aan en af soos ’n straatlig
    Ek en jy is geskryf in die maanlig
    Blaai my terug tot waar ek die begin is
    Kom ons bly daar tot die hoofstuk klaar is
    Liefde aan en af soos ’n straatlig
    En ek en jy is geskryf in die maanlig
    In die lakens raak ons lekke groovy
    Hierdie boek is beter as die movie
    Liefde aan en af soos ’n straatlig
    Ek en jy is geskryf in die maanlig
    Blaai my terug tot waar ek die begin is
    Kom ons bly daar tot die hoofstuk klaar is
    As die skemer om my slaan
    Dan sal die son sal opkom
    En as jy om my dans
    Sal ek soek na die waarheid
    As die gebrokenheid bots met die heelheid
    Ek verdwaal in jou woorde
    In my oë lê jou diepste geheime
    Thank you for watching, please subscribe to support the channel.
    Connect on other platforms:
    Website: www.bouwerbosch.co.za/
    Facebook: / bouwerbosch
    Instagram: bouwerbosch...
    Twitter: / bouwerbosch
    TikTok: www.tiktok.com/@bouwerbosch?l...
    Spotify: open.spotify.com/artist/5HZFQ...
    Apple Music: / bouwer-bosch
    Deezer: www.deezer.com/en/artist/1539985
    Soundcloud: / bouwerbosch
    Bookings: info@bouwerbosch.co.za
    #BouwerBosch #sarahleigh #skemer

КОМЕНТАРІ • 23

  • @choppi1295
    @choppi1295 9 місяців тому

    Wens ek het die liedtjie vroeer ontdek, dankie Bouwer vir die awesome musiek wat die wereld n beter plek maak!Jy moet weer Music Kitchen toe kom in PE sodat ons weer n shootertjie kan saam vat!

  • @estianterblanche5190
    @estianterblanche5190 Рік тому +2

    Nog 'n fantastiese song! Dankie Bouwer!! liefde van Namibie!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +3

    SKEMER laat my net meer die lig sien❤️❤️💯🎧🔥Dis jou musiek wat ons oë net meer oopmaak. 😎

    • @bouwerbosch
      @bouwerbosch  Рік тому +1

      thanx Tiaan! Waardeerit ou! ek hoop jy ggeniet hierdie video en liedjie baie !

    • @tiaandupreez
      @tiaandupreez Рік тому +1

      @@bouwerbosch 🔥🕺Dis mos die een wat jy hard geoefen het om te dans. Jy is 'n PRO man!

  • @angeliquerossouw5277
    @angeliquerossouw5277 Рік тому +2

    Awesome song.

  • @mindleaves
    @mindleaves Рік тому

    Bou man. Goeies :)

  • @chaosinseptemberofficial
    @chaosinseptemberofficial Рік тому

    Ons kan nie ophou die song luister nie so beautiful en laat n mens goed voel….!
    Jys n legend en sal altyd een bly🙏🤘
    Van die Chaos Family af🤘

  • @hilkokriel5659
    @hilkokriel5659 Рік тому +1

    Ek soek daai outfit!! Epic

  • @mrunprogaming777
    @mrunprogaming777 Рік тому +1

    Awesome🔥🔥🔥

  • @waidelemos6263
    @waidelemos6263 Рік тому

    Love it Bouwer!! Another amazing video and song.

  • @ImileWepener
    @ImileWepener Рік тому

    So ‘n damn catchy song!
    Die musiek video is great 🤘 Jy het die dansery ge-ace 👏

  • @austinhulme1305
    @austinhulme1305 Рік тому

    Sickkk Video! Sickk Tune!!!👏🏻🙌🏻🔥🔥🔥

  • @roz3482
    @roz3482 Рік тому

    Love dit, baie awesome 🤗

  • @anrosmit8782
    @anrosmit8782 Рік тому +1

    Laaik👍

  • @reggiepeaceinternational3435

    Amazing Bouwer!

  • @mariebosch8831
    @mariebosch8831 Рік тому

    Well done Bossie😘😘

  • @LoedolffMuller
    @LoedolffMuller Рік тому

    Briljant! Lekker ou matta

  • @stefanhenrico
    @stefanhenrico Рік тому

    Ek wens ek kon die song/video twee keer like.

  • @MorpheusRSA
    @MorpheusRSA Рік тому

    I know exactly where this was shot. Northcliff apartments, next to Alberts Farm 😁

  • @philipkoster648
    @philipkoster648 Рік тому +3

    Either Bouwer kan goed dans of hulle het n goeie doppelganger gebruik.

  • @laninieu382
    @laninieu382 Рік тому

    Lyk of dit gebaseer is op daai ou video van die ou wat dans vir die polisievrou om te bewys hy is nie dronk nie, en op die ou end sê hy doen dit net omdat hy dronk is 😂

  • @francoisduplessis1228
    @francoisduplessis1228 Рік тому

    Rescue Ronnie het op geskuif in die wereld😂😂