2024 Toyota land cruiser 2.8 Auto Hybrid turbo

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 січ 2025

КОМЕНТАРІ • 13

  • @TheoFourie1
    @TheoFourie1 7 днів тому +2

    My 2.8 bakkie is gemap by n betroubare dienssentrum. Rtech mosselbaai. Dr Quincy in George ook n baie betroubare ou wat al jare in die bedryf is. Quincy beveel weer n dastec chip aan en het issues met mapping. Watter een vd 2 opsies beveel jy aan?

    • @maplotter684
      @maplotter684  7 днів тому +1

      N goeie remap is altyd beter en meer betroubaar as n chip , die ouens wat se hulle het issues met die remap weet dan nie mooi wat hulle doen nie , aangesien n hele paar ouens dit al kan doen , maar as jy moet chip sal ek net die unichip x gebruik , hy is n duurder chip maar ordentlik en werk goed , maar ook net by ouens wat weet wat hulle doen , sodra n ou se hy kan nie n remap doen of het issues daarmee op n voertuig wat baie ander dealers gemaklik kan doen ,is dit n vir my reeds biki van n waarskuwing , dit is my opinie ,maar ons doen ook hierdie al vir 10jaar en het ons lesse geleer

  • @pandu213
    @pandu213 11 годин тому

    Wat is jou top spoed wat jy nou uit kry?

    • @maplotter684
      @maplotter684  11 годин тому

      @@pandu213 ons het nog nooit n top speed run gedoen nie , bakkie cruise darem nou gemaklik op 160

  • @TheoFourie1
    @TheoFourie1 8 днів тому

    Hallo dnki vir die video. Kan ek aflei dat dit veilig is om die 2.8 te remap tot by 180kw en 600nm met die huidige charge cooler. Ek het n de graaf exhaust op. Dankie.

    • @maplotter684
      @maplotter684  8 днів тому +1

      Halo , ja dit is darem baie veilig , dit is dieselfde motor as die hilux en fortuner so n remap en exhaust is nog baie veilig , ons het geen issues nie , jy moet net ook natuurlik na n goeie dealer toe gaan vir dit en nie net enigeiemand nie, n ou wat net file laai en niks weet nie sal jou motor op foeter

  • @DianvanTonder-v4p
    @DianvanTonder-v4p 8 днів тому

    Hi , what is the cost on what you did and is it safe ? I already have mapped it with de graaf exaust.

    • @maplotter684
      @maplotter684  8 днів тому +1

      So the exhaust you looking at about 8k and then the remap is 4.5k , the turbo was about 12.5k and then the snorkel kit if I remember correctly is 11k

    • @JohanBuchner
      @JohanBuchner 8 днів тому

      Very interesting, Airbox and charge cooler price?

    • @maplotter684
      @maplotter684  8 днів тому

      It comes out with the charge cooler , that is what is causing the issue ,which is limiting us with the tuning

    • @maplotter684
      @maplotter684  8 днів тому +1

      Airbox is roughly 15k

    • @DianvanTonder-v4p
      @DianvanTonder-v4p 7 днів тому

      @@maplotter684 Already stage 2 mapped , with exaust. Where can this be done ?