Oorsig: Eksodus 19-40
Вставка
- Опубліковано 10 лют 2025
- Kyk na ons oorsigvideo van Eksodus 19-40 wat die letterlike ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Eksodus nooi God die Israeliete uit om in verbond met Hom te leef en Hy kom woon tussen hulle in die Tabernakel, maar Israel rebelleer en ruïneer die verhouding.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybel #Eksodus
Baie mooi, dankie
Dankie
Did not see it was in Afrikaans and I was like are they speaking in tongues?
Same😂
Dude you can’t be doing this longer I’m catholic