Oorsig: Openbaring 1-11

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 10 лют 2025
  • Kyk na ons oorsigvideo van Openbaring 1-11 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Openbaring wys Johannes se visioene dat Jesus die bose deur sy dood en opstanding oorwin het en eendag as die ware koning van die wêreld sal terugkeer.
    Kredietrol:
    Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
    Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
    #BibleProject #bybel #Openbaring

КОМЕНТАРІ •