Oorsig: Markus
Вставка
- Опубліковано 10 лют 2025
- Kyk na ons oorsigvideo van Markus wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. Markus wys dat Jesus Israel se messias is wat God se koninkryk bring deur sy lyding, dood en opstanding.
Kredietrol:
Plaaslike Afrikaanse Produksiespan: Studio Bolland, Kaapstad, Suid Afrika
Oorspronklike Engelse Inhoud en Produksie: BibleProject, Portland, Oregon, VSA
#BibleProject #bybelvideos #Markus
❤️
ek hoop julle gaan meer vertaal
❤️