Deon Groot - Ek Sweer (Official Music Video)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 22 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 55

  • @monicavandermerwe7278
    @monicavandermerwe7278 2 місяці тому +1

    Wow... en ek hoor die song nou eers

  • @kimbock8207
    @kimbock8207 Рік тому +2

    Og Deon my hart is so seer..gaan deur diesele...og dis pynlik..j is my Theunsie,pragtige stem og...J het my en my vriend deur baie donker dae gedra og..

  • @lillynegrunewald5774
    @lillynegrunewald5774 Рік тому +3

    Wat n great song , deur n baie hartseer egskeiding wat my bitter seer gemaak het, hyt my verraai verneuk, gecheat op my, maar nou weet ek dis nie liefde wat seer maak nie dis die blerrie persoon

  • @tanyaoosthuizen4343
    @tanyaoosthuizen4343 День тому

    Jis die song maak die Trane Los jis dis beautifully ❤

  • @theresabadenhorst1156
    @theresabadenhorst1156 3 місяці тому +2

    Dankie...dit was een van die beste songs wat my in lockdown vasgehou het

  • @sonjamacpherson8011
    @sonjamacpherson8011 2 роки тому +1

    Sjoe Deon Groot hierdie liedtjie vat my deur so veel seer Jy is so Awesome

  • @ursulageyer6298
    @ursulageyer6298 2 роки тому +1

    Die liedjie help so baie mense .meer as jy weet 🌸 waneer doen jy n show in die kaap?

  • @NiniSwanepoel
    @NiniSwanepoel Рік тому +1

    Ek love die liedjie!

  • @temptressza
    @temptressza 2 роки тому +2

    Hi Deon, vandag hier op Vroue Dag 2022 slaan die lied my hard. ek is nou bietjie meer as 'n jaar geskei, na 20 jaar se getroude lewe... dit het my baie lank geneem om te besef dat liefde nie veronderstel is om mens minder as 'n koning of koningin te laat voel nie. dankie dat jy presies hoe ek voel getoonset het! Dra my groette aan Gertjie oor as julle weer gesels

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +2

    Jip, ek klou net vas aan God....

  • @madiedelange5561
    @madiedelange5561 2 роки тому +4

    Die song slaan hard as elke woord in pas met wat jy as persoon deur gaan🥺.. Luister hom omtrent 20 keer n dag🌸..
    Help my baie deur die dag met wat ek als deur gaan.. Dankie Deon🙏🏻🙏🏻

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +4

    Partykeer is dit omstandighede wat intree, wat buite jou beheer is, masr God is nog steeds groter en in beheer na al die jare, so n pragtige diep lied.. Ek dra dit diep in my hart in ons verhouding om my sterker te maak, God troos en is die grootste liefde....

  • @tersialumley9009
    @tersialumley9009 11 місяців тому +1

    Wow🌑🐺🖤

  • @teaganreynolds1208
    @teaganreynolds1208 4 роки тому +3

    Ek mal oor die lied

  • @ameliahayman763
    @ameliahayman763 3 роки тому +1

    Dit voel altyd of liefde net seer maak, dalk tyd om ook weg te stap 💔

  • @charelbrand6975
    @charelbrand6975 3 роки тому +2

    Ek het die song nou geluister hier in die verte van die VSA en moet wragtag nou sê, nou verlang ek almal wie ek lief het. Great liedjie!!

  • @elizabetherasmus7361
    @elizabetherasmus7361 4 роки тому +4

    Ek is mal oor die song. Dis so diep.

  • @jvrphoto-artlinda5028
    @jvrphoto-artlinda5028 Рік тому +2

    Net iemand wat hier deur is sal verstaan! Wow! Wel gedaan!

  • @lehandrijacobs1517
    @lehandrijacobs1517 3 роки тому +2

    Kom sing is Polowane asb oom😍😘

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 роки тому +2

    Wow Deon. Dis so diep. Beautiful song 🥺🤗❤️❤️❤️❤️❤️

  • @ninadutoit1989
    @ninadutoit1989 4 роки тому +3

    Liefde maak nie seer nie. Iemand wat nie weet hoe om lief te hé nie maak seer. Jys reg liefde kan nie seer maak nie. Jy is beter sterker. Dankie vir n awesome song waarby mens kan relate

  • @KappievTonder
    @KappievTonder 3 роки тому +3

    WOOOOOOOOOOOWW!!! Woorde het my verlaat! Dis amazing. Jys werklik geseënd!

  • @francoislombard9150
    @francoislombard9150 2 роки тому +1

    HA LIEFDE ABSOLUUUT MAAK SO SEER

  • @deidrebritz1398
    @deidrebritz1398 4 роки тому +3

    Hierdie woorde het vanaand my lewe gered!

  • @carikesmith4495
    @carikesmith4495 4 роки тому +4

    Liefde maak nie seer nie...
    Selfsug doen.
    Ek looooove jou stem. Dit gee jou musiek soveel diepte en emosie! 💙

  • @rianacawood-if7ls
    @rianacawood-if7ls Рік тому +1

    Al baie lekker gehuil op die ene, baie dankie Deon, een van my favourites!

  • @cher1967
    @cher1967 4 роки тому +3

    Di liedjie sny diep in mens se hart ...ek voel jou ....awsome liedji ...😍

  • @marelizesteenkamp1841
    @marelizesteenkamp1841 4 роки тому +3

    Waar Kan die lirieke kry om te lees. Dis bitter mooi.

  • @janellejacobs9711
    @janellejacobs9711 4 роки тому +2

    Wow Deon! Ek luster nou WEER hierdie liedjie. Ek is so trots op jou dat jy deur al hierdie goed kon gaan en jouself en geluk kies. Jy het al soveel sukses behaal. En gaan nog baie!! Ons hou jou dop! Well done!!

  • @lynettebotha
    @lynettebotha 4 роки тому +3

    Pa, ek weet nie meer of jy nog lewe nie maar al wat ek weet is, ek sweer ek het nooit geweet liefde kan so seer maak

  • @carlaludick-haynes7957
    @carlaludick-haynes7957 Рік тому +1

    nee liefde moenie seer maak nie...maak hoekom doen dit?

  • @dawiejansen22
    @dawiejansen22 4 роки тому +2

    My gunsteling ❤️😢

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 3 роки тому +3

    So waar, so diep, sterkte, ons bid vir jou,

  • @carolburger214
    @carolburger214 4 роки тому +1

    Nice om weer Kwagga te sien.

  • @jodenesmit4189
    @jodenesmit4189 4 роки тому +3

    Sjoe ,Deon Groot .Hierdie liedtjie is presies hoe ek voel en moet beslis nuwe album gaan.Dankie vir jou goeie musiek 🤗♡

  • @jacky258079
    @jacky258079 3 роки тому +2

    ken jou musiek al lank ,gaan jou kontak om op my troue te sing

  • @marianabarker5390
    @marianabarker5390 2 роки тому

    Soooo mooi!! Mooiste stem!! En woorde!!💝

  • @jilldezsenyi7361
    @jilldezsenyi7361 Рік тому +2

    👋👋👋👋👍🧡

  • @therussian8344
    @therussian8344 4 роки тому +1

    Wens ek kan dit glo

  • @nicolenejonker1522
    @nicolenejonker1522 4 роки тому +2

    Die lied.... is my ♥️ se lied! Weet vandag verseker dit was beter om weg te stap maar watter pad was dit om te loop. Dankie vir die song, ek sweer ek is meer werd. ♥️😍

  • @leonajansevanrensburg805
    @leonajansevanrensburg805 4 роки тому +2

    YES LORD

  • @laurenmaier9898
    @laurenmaier9898 4 роки тому +1

    Dankie deon one of my favourites

  • @megankruger5627
    @megankruger5627 4 роки тому +2

    Baie mooi liedjie 🌸

  • @marlizerobbertse7394
    @marlizerobbertse7394 4 роки тому +1

    Ek sweer in een asem saam jou.... dit kan ophou. Die seer. Staan sterk. Stap weg.... xxx

  • @janninevanderwesthuizen4312
    @janninevanderwesthuizen4312 4 роки тому +1

    Liefde kan nie so seer maak nie, maar hoekom is dit soveel seerder om weg te loop as weer probeer?

  • @LamourdeManielle
    @LamourdeManielle 8 місяців тому +1

    Hoekom maak mens 2 keer dieselfde fout? Ek sweer ek is klaar en kan nie meer nie

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 4 роки тому +2

    ♥️
    #DeonGroot
    "Ek Sweer" die is een van my gunsteling songs op jou nuutste album. ♥️🎵🔊

  • @marilizehoenderbeeton3433
    @marilizehoenderbeeton3433 4 роки тому +1

    Beautiful

    • @adelemyburgh4395
      @adelemyburgh4395 4 роки тому +1

      Aangrypend! Dankie dat jy ook jou seer met ons almal deel...

  • @ingebritz8211
    @ingebritz8211 4 роки тому +1

    Dis Een Amazing Song!!

  • @robinkat
    @robinkat 4 роки тому +1

  • @marulhaadmin6132
    @marulhaadmin6132 4 роки тому +1

    👌🏻💗

  • @nesheqbatach577
    @nesheqbatach577 3 роки тому

    En hier sit ek langs my ma se graf en will haar join op 30 ouderdome. Ek is moeg. Askuus will haar join op my ouderdom van 30

  • @dawiejansen22
    @dawiejansen22 4 роки тому +1

    My gunsteling ❤️😢