Spoegwolf - Slapende Honde (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2022
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2022
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Slapende Honde is beskikbaar op alle streaming platforms.
    Vervaardig deur Spoegwolf
    Editing: Damiane van Reenen
    Cinematography: Damiane van Reenen en Jess Reid
    Video is geskiet op toer in Amsterdam, Ierland en Londen gedurende Augustus 2022.
    Spoegwolf is
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit
    Slapende Honde:
    Song en Lirieke deur Danie du Toit
    Musiek deur Spoegwolf
    Lirieke:
    Dink jy ek sal daar uit kan kom daardie dag
    In die kerksaal
    In die somer
    Dink jy die wild in my sal aanhou slaap
    Jy't met joune
    My bedaar
    En nou
    By jou
    Die son rus op slapende honde
    Jy't verander
    En ek het ook
    Ek weet jy sal my nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
    Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie
    Dink jy ek's sterk genoeg om als te hou
    'n Dak oor ons kinders
    'n Kaggel in die winter
    Dink jy ek sal my stories nog kan skryf
    Ek wil iets oor jou
    Sterker as tyd
    In harte bou
    So diep as die blou
    Die son sak oor slapende honde
    Jy't verander
    Ek het ook
    Ek weet jy sal my nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur jou waai nie
    Jy weet ek sal jou nooit verraai nie
    Nie as die wind of die dood of die Here deur my waai nie

КОМЕНТАРІ •

  • @ebenswanepoel5475
    @ebenswanepoel5475 Рік тому +20

    Julle musiek praat met n mens se hart. Al jare lank is julle musiek daar in moeilike tye gewees vir my. Dankie daarvoor!

  • @celicialouw2492
    @celicialouw2492 Рік тому +18

    Ek's mal oor die liedjie! Dit was 'n belewenis om by die show te wees. Julle was fantasties! 🇿🇦🇳🇱

  • @AlienTakerU
    @AlienTakerU Рік тому +14

    My Fav Afrikaanse band van alle tye. Van Lenie Blou af waarop ek my vrou ontmoet het en ons song is Kort Donner, gusteling Blou en Verander. Nuwe album Rock. Hou so aan Spoegwolf!!!

  • @chaceface
    @chaceface Рік тому +48

    I'm not even Afrikaans. Everything this band does is GLORIOUS! So happy for them!

  • @RuanvanRhyn
    @RuanvanRhyn Рік тому +8

    Was so 'n voorreg om julle by Melkweg in Amsterdam te sien. Ek was lanklaas so trots Suid Afrikaans! Hoop dit was nie die laaste...

  • @svendebrandt5100
    @svendebrandt5100 Рік тому +19

    Gewoon de beste rockband van de lage landen. Geweldige taal, hier in Vlaanderen zou spoegwolf het meeste succes hebben. Muziek en taal gewoon top. Aub kom snel optreden in Vlaanderen

    • @woutvink5593
      @woutvink5593 Рік тому +1

      komen naar Amsterdam. 2 uurtjes rijden. Spelen in Melkweg.

  • @coenraadpieterse414
    @coenraadpieterse414 Рік тому +11

    Soos altyd duidelik, trots afrikaans en well done boys

  • @marcolegrand8234
    @marcolegrand8234 Рік тому +8

    Sien julle weer in Amsterdam! Goeie musiek en nog beter om dit live te sien!

  • @ace1571
    @ace1571 Рік тому +13

    Danie, Moscow, Albert en Chris ek het laas week sondag by park acoustics toe Danie my hoed geteken het dankie vir Danie gese. Vandag will ek net weer dankie se vir die tye wat julle musiek my deur donkertye gedra het en steets doen deur my daaglikse roetines en vir die verskill wat julle in soveel mense se lewens maak,vandag wil ek weer dankie se want te danke aan julle inspireerende musiek het ek nooit ophou glo aan liefde nie en 15 dae van nou af trou ek met my droom vrou. Hou aan om te doen wat julle doen want julle passie is eg en opreg.

  • @wilnaventer
    @wilnaventer Рік тому +5

    Hierdie is een van my favourite albums. Love julle musiek.

  • @elsterpieterse8293
    @elsterpieterse8293 Рік тому +7

    Massive fan, my top 10 Spotify went from house music to almost entirely Spoegwolf. Keep it up

  • @angeliquebruwer478
    @angeliquebruwer478 Рік тому +8

    Nog 'n flippen treffer!!! Well done julle! Hierdie is 'n befokte song ♥ LOVIT!

  • @Weirdoxify
    @Weirdoxify Рік тому +1

    Afrikaanse legends in the making ( dink Jan Blohm, oom Koos, Kerkorrel, FPK) hierdie band is n generational talent, dit is iets wat ons vir ons kinders gaan speel!

  • @adriaanlateganadriaanlateg9431

    Ek verstaan, voel en geniet jou musiek. Dit laat n mens nie so alleen voel nie en gee hoop aan n vergeten generasie wat afgeskryf is asook n identityd en n stem.

  • @francoisdurandt9893
    @francoisdurandt9893 Рік тому +3

    SPOEGWOLF net op n ander level!!!

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +3

    🎵😎
    Die manne slaap nooit nie.
    Nog 'n #TreffendeTreffer van die SPOEG🐺WOLWE
    ❤️

  • @janduplessis9666
    @janduplessis9666 Рік тому +2

    Ongelooflijk!
    De Toevlucht

  • @petrodeysel1086
    @petrodeysel1086 Рік тому +2

    Diep siele..mooiste lirieke soos altyd.My fav SA band of all time😁Super trots

  • @stefansmith920
    @stefansmith920 Рік тому +1

    Van dag 1 af saam met stukkend my favorites op die album. Soooo good

  • @HolisticHealthEducation
    @HolisticHealthEducation Рік тому +3

    Uitmuntend! Wens julle alle sukses vorentoe. 💪🏻👍🏻

  • @FalseBayFishermen
    @FalseBayFishermen 8 місяців тому

    9 Desember 2023 reply jou datum ❤spoegwolf is lewe..afrikaans wat jy voel !!!!

    • @izak6142
      @izak6142 6 місяців тому

      13 Jan 2024

  • @wiehan0223
    @wiehan0223 Рік тому +1

    Dis die mooiste storie ooit!

  • @kathleendubois7128
    @kathleendubois7128 Рік тому +3

    Epic! As always these guys are LEGENDARY!🇿🇦❤️

  • @jeandredutoit1802
    @jeandredutoit1802 Рік тому +1

    Julle maak geskiedenis met elke liedjie wat julle uitbring,nie net vir ons nie-maar vir ons kinders ook.

  • @arinahattingh5425
    @arinahattingh5425 6 місяців тому

    Ons het getrou op die song... Dankie

  • @cherylmoss4350
    @cherylmoss4350 Рік тому +2

    Ek love love julle!! Jil is awesome verby

  • @jacquesswart432
    @jacquesswart432 Рік тому +1

    Trots Suid Afrikaans Welldone Manne!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @quintonvisagie2128
    @quintonvisagie2128 Рік тому +1

    Akoestic weergawe vir my trou song in Oktober

  • @riek306
    @riek306 Рік тому +1

    Ek was by daai show by Melkweg, dit was letterlik die beste live performance ooit!

  • @driesstadler2284
    @driesstadler2284 Рік тому +2

    Uitstekend!!

  • @dewetkyle
    @dewetkyle Рік тому +7

    Uitstekende werk manne! Maak my trots om Afrikaans te wees! 🍺

  • @riaanstrydom6859
    @riaanstrydom6859 2 місяці тому

    Beste Afrikaans band ooit !!! Kom kuier weer bietjie in Perth manne 🎸🥁🤘🏼

  • @walteropperman11
    @walteropperman11 Рік тому

    @Spoegwolf, julle musiek is eerste klas! AWESOME!

  • @x9x9x9wrld2
    @x9x9x9wrld2 Рік тому +1

    Alberton rugby club was kak hard gewees gesteraand spoegwolf was wild 👑

  • @dianaboois4520
    @dianaboois4520 11 місяців тому +1

    Spoegwolf!!!!

  • @charmainemoller5558
    @charmainemoller5558 Рік тому

    Die diepte, die woorde... Onbeskryflik❤

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 Рік тому +4

    Lekker boys.. uitstekende musiek !!! 👌 kom kuier bietjie in Langebaan man

  • @estamorkel4656
    @estamorkel4656 Рік тому +1

    Stunning footage!

  • @sabrinakannenberg699
    @sabrinakannenberg699 Рік тому +1

    Blessend woorde

  • @tamsynnortje8406
    @tamsynnortje8406 Рік тому +1

    goose bumps!!!! 😭🙏💪🥰

  • @LihanHB
    @LihanHB Рік тому +2

    Love dit soos alles wat jul uitbring!! ❤️

  • @antonvisser9655
    @antonvisser9655 11 місяців тому

    Awesome, awesome, awesome

  • @151164ms
    @151164ms Рік тому +1

    Trots Afrikaans ❤

  • @rinamaritz4127
    @rinamaritz4127 11 місяців тому

    So diep as die blou.....❤

  • @stefanbothma3628
    @stefanbothma3628 Рік тому

    Goeie musiek, soos altyd! Hou aan daarmee.

  • @ashleyleonelsworthy268
    @ashleyleonelsworthy268 Рік тому

    Luister van Bahrain 🇧🇭 kom kuier

  • @HanlieJansevanRensburg
    @HanlieJansevanRensburg Рік тому

    BEAUTIFUL

  • @kockydk
    @kockydk Рік тому

    Wow, such awesome music ❤

  • @bvt5992
    @bvt5992 Рік тому +1

    Onbeskryflik Awe!!!

  • @SeanMoBrown
    @SeanMoBrown Рік тому

    Julle het iets erg spesiaal aan julle woorse wat mense weer heel kan maak na seerkry, don't ever take that for granted. Be true to yourself and your followers, don't let them down underperformed in a show ...love the moments of magic

  • @stefansmith2674
    @stefansmith2674 Рік тому

    Ek Luister die ding elke dag nogsteeds na 6 maande

  • @slayeriii1388
    @slayeriii1388 Рік тому +2

    Befok!

  • @zettiemalan6785
    @zettiemalan6785 Рік тому

    YES boys! Naaas musiek man nice!

  • @rhonwyn1907
    @rhonwyn1907 Рік тому

    Spoegkonings🙌🙌

  • @lorrainehoffman961
    @lorrainehoffman961 Рік тому

    love it, soos gewoonlik!!

  • @johanvanrensburg2179
    @johanvanrensburg2179 3 місяці тому

    Ysterrrrrrrrrrsssss!

  • @donovanness7717
    @donovanness7717 Рік тому

    Hey Champs Keep it up! yall are doing GREAT from myself DRTWULF

  • @leonimarais5819
    @leonimarais5819 Рік тому

    L
    O
    V
    E
    DIT!!!!!!

  • @amaris368
    @amaris368 10 місяців тому

    Ek was daar

  • @dudleyfutcher7800
    @dudleyfutcher7800 Рік тому

    Vokken Briljant!!!!!

  • @waskozoids
    @waskozoids 6 місяців тому

    🏁

  • @dwaynekonig1736
    @dwaynekonig1736 Рік тому

    ❤️

  • @CindyEsterhuyse-yo8lb
    @CindyEsterhuyse-yo8lb 2 місяці тому

    😅neee

  • @NS88crew
    @NS88crew Рік тому

    You should once perform in Russia! I would be great!

  • @scorpz_
    @scorpz_ Рік тому

    PRAGTIG BOYS

  • @david-johnrainier9870
    @david-johnrainier9870 Рік тому

    nog n treffer

  • @nikanaughty
    @nikanaughty Рік тому

    Julle mag in ons taal sing!

  • @mariekadebeer6485
    @mariekadebeer6485 Рік тому

    Nee wat boys, julle moet maar weer terugkom Windhoek toe, vir ons siele wat julle gemis het!!!!!

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders6514 Рік тому

    Die beste afrikaanse band ooit.
    Sorry Polisiekar.

    • @xXTheoLinuxXx
      @xXTheoLinuxXx Рік тому

      Als ik een Afrikaner was dan was het voor mij lastig kiezen :) Zoveel talent in Zuid Afrika.

  • @lenataljaard6195
    @lenataljaard6195 Рік тому

    Vrek eks verlief

  • @elizekrause4594
    @elizekrause4594 Рік тому

    Julle is ongelooflik 👌🏻

  • @bxmslng
    @bxmslng Рік тому +1

    Fokken legend

  • @demrinbornman4285
    @demrinbornman4285 Рік тому

    Dis my broer wat jou daar op die skouers dra

  • @Redrum___
    @Redrum___ 11 місяців тому +2

    Wag, warre fok😳 julle maak nog musiek???? Nee bra regtig maak spoegwolf nog musiek? ❤️?

    • @waskozoids
      @waskozoids 6 місяців тому

      JAN 27 SAT
      Franschhoek Lentefees 2024 @ 10:00am
      Franschhoek, South Africa
      Tickets RSVP
      FEB 2 FRI
      Sabie Tube Race @ 5:00pm
      Sabie, South Africa
      Tickets RSVP
      FEB 10 SAT
      sognage @ 6:00pm
      Johannesburg, South Africa
      Tickets RSVP
      MAR 8 FRI
      Spoegwolf en Vriende Potch @ 6:00pm
      GlaskasHerman Kleinhans
      Potchefstroom, South Africa
      Tickets RSVP
      APR 12 FRI
      Spoegwolf live in Auckland @ 7:00pm
      Auckland, New Zealand
      Tickets RSVP
      APR 13 SAT
      Spoegwolf live in Brisbane @ 6:00pm
      Chermside, Australia
      Tickets RSVP
      APR 17 WED
      Spoegwolf live in Sydney @ 7:00pm
      Marrickville, Australia

  • @c.wscott6161
    @c.wscott6161 Рік тому

    Trotse engelse moer boer hier🇿🇦

  • @121overrider1
    @121overrider1 Рік тому

    Fokken ysters