Spoegwolf - Bittermaan (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 сер 2024
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2016
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Somer is op iTunes en by www.spoegwolf.com beskikbaar.
    Vervaardig deur Spoegwolf
    Directed: Chris von Wielligh
    Cinematography, editing en SFX deur Chris von Wielligh
    Spoegwolf is:
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit
    Ekstra cast:
    Lari Opperman
    Dolly Grip:
    Cobus von Wielligh
    Lighting Assistants:
    Wadda du Toit
    Marique Viljoen
    Audio Playback:
    Bianca Lock
    Bittermaan:
    Lirieke en song deur Danie du Toit
    Verwerking deur Spoegwolf

КОМЕНТАРІ • 114

  • @salomejansevanrensburg5740
    @salomejansevanrensburg5740 6 років тому +27

    Amper 60 maar ek waardeer hierdie groep se musiek, besondere stem en lirieke

  • @franzgrabe1
    @franzgrabe1 5 років тому +15

    dit gee my hoop en vertroue in Afrikaanse talent en musiek!

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA 7 років тому +28

    Total Digkuns, verwae skoonheid op die oore sonder kompromie. Die song ruk jou aan die keel en los jou eers 'n sekonde voor dat jy jou bewussyn verloor, ongelooflik mooi en teer, in your face emosie sonder verskooning of skaamte, met so stomp, broodmes einde wat jou los met 'n soeke na iets wat jy nog nooit verloor het nie. BEFOK 10/10. Wees gerus julle staan NIE op die skouers van reuse nie, nee, inteendeel julle staan skouer aan skouer langs hulle.

  • @theodeklerk5935
    @theodeklerk5935 5 років тому +9

    Dooie donner....Eks 47 en my oudste dogter is 20. Twee generasies wat elke dag " baklei' oor wie die grootste fan is....Dit alleen spreek meer as wat woorde ooit kan doen!!!!

  • @stanprinsloo6225
    @stanprinsloo6225 5 років тому +44

    fok, hoekom huil ek soos n baba as ek na Spoegwolf luister....

  • @elizediedericks8384
    @elizediedericks8384 Рік тому +12

    Ek is n ou vrou van 63 maar julle musiek is awesome. Die woorde so mooi. Plat op die aarde mooi mense. Sterkte met alles wat julle doen🙏

    • @riek306
      @riek306 6 місяців тому +1

      ouderdom is net n nommer :)

  • @stefanstrehler9024
    @stefanstrehler9024 3 роки тому +7

    The most beautyful ballad i´ve ever heard. Wunderschön !

  • @mikivox4524
    @mikivox4524 6 років тому +27

    Mooiste flippen song wat ek in 'n ewigheid gehoor het - really something to be proud of! Damn... Wel gedaan!

  • @pieterjansevanrensburg8461
    @pieterjansevanrensburg8461 6 років тому +12

    Come my God this is one of the most beautiful songs I have heard in a very long time I listen to this song you 2nite alone more than 20 times I put it on repeat I absolutely love it

  • @petrusvanderwalt843
    @petrusvanderwalt843 8 років тому +109

    Hierdie is digkuns. Bliksem maar dis mooi.

  • @charneolivier3198
    @charneolivier3198 8 років тому +18

    beste afrikaanse band!! lovit

  • @johannedewaal5135
    @johannedewaal5135 6 років тому +54

    "Hoor jy dis ek
    Ek het vergeet hoe om te dans
    Maar ek kan dryf
    As jy nie op my voete staan nie
    Die buite-fokus reën maak patrone op die venster
    Verdwaalde druppels ek is een
    Maar jy nie"
    nee...nee...ek huil nie

  • @b-jscott
    @b-jscott 7 років тому +8

    Poetry and music combined.......Beautiful!

  • @walteropperman11
    @walteropperman11 2 роки тому +3

    hoe meer ek die song luister hoe beter raak dit.. awesome song, awesome band

  • @pieterjansevanrensburg8461
    @pieterjansevanrensburg8461 6 років тому +4

    I am on my way uncles UA-cam account and I could not stop that into this phone it is one of the best songs I have heard in a long time it up to you take me back to where I absolutely had one epic time equals a side memory

  • @SkelliesZAR
    @SkelliesZAR 8 років тому +7

    Spoegwolf is die beste. Dankie geluk met jul Goema toekenning!!!!

  • @DaveBrendondeBurgh
    @DaveBrendondeBurgh Місяць тому

    Ek't nou seker 5 keur na die song geluister... Besonders mooi en hartseer, maar incredible. My donner, julle mag maar...

  • @petrigrobler8440
    @petrigrobler8440 2 роки тому +1

    Dra baie pyn en smart in my hart saam gebonde aan Julle musiek in my hart,n ander lewe wat weg en dood is, maar Ek luister nog altyd na die tyd na Julle musiek, dankie.

  • @JasonSchoeman
    @JasonSchoeman 5 років тому +2

    Die Afrikaner se laaste uur. Ten minste het ons nog musiek.

  • @skullkssounds1938
    @skullkssounds1938 7 років тому +57

    Jig ek het nie geweet afrikaanse musiek kan so goed wees nie.

    • @amonemalan3362
      @amonemalan3362 5 років тому +1

      Neh!

    • @jacopotgieter7222
      @jacopotgieter7222 2 роки тому +1

      Dis omdat jy onkundig is oor afrikaanse musiek.Ons taal is nogal mooi vir mense oorsee,en dan praat hulle ander tale en verstaan geen afrkaans nie.Wys jou net hoe onpatrioties jy is.Seker uit 'n familie van ja stemmers.

    • @jasonlee5953
      @jasonlee5953 2 роки тому

      @@jacopotgieter7222 En dis mense soos jy, Jaco, wat die ondergang is van Afrikaans .

  • @johankriek3328
    @johankriek3328 7 років тому +10

    Dis blerrie goed! kry sommer hoendervleis..

  • @margarietayres4385
    @margarietayres4385 Рік тому +1

    So bitter mooi… bittersoet ❤️💔

  • @elizediedericks8384
    @elizediedericks8384 2 роки тому +1

    Julle is awesome verby. Ek leef my so in julle musiek in. Huil as ek so voel. Met julle musiek kliphard. Ek aleen met my hartseer en gedagtes. Daarna het ek vrede. God bless in alles wat julle nog vorentoe beplan. ❤🤗

  • @nicky90769
    @nicky90769 6 років тому +1

    The Sky is not the Limit vir Spoegwolf.

  • @rynohattingh5182
    @rynohattingh5182 3 роки тому +2

    Awesome band met awesome songs kry hoendervleis elke keer as ek na spoegwolf se songs luister

  • @mirisadejager5302
    @mirisadejager5302 6 років тому +2

    Wow. Stunning. Dis woorde met dieps Hart gevoel.

  • @christinekruger6323
    @christinekruger6323 3 роки тому +3

    Hoendervleis mooi, love dit!

  • @MB-nq6ew
    @MB-nq6ew 2 роки тому +1

    Ek is broos soos die waarheid vir die leuen ...

  • @kirstenip
    @kirstenip 8 років тому +4

    Fantastic!

  • @jurie4258
    @jurie4258 4 роки тому +2

    Absolute Legends!!

  • @DrMafolo
    @DrMafolo 8 років тому +6

    Wat 'n fees op die oor! Veels geluk

  • @aprilmurphy9561
    @aprilmurphy9561 2 роки тому

    I don’t even know what you are saying, and I still think this is beautiful! Thank you for this song💗

  • @miascheepers1430
    @miascheepers1430 3 роки тому +2

    Bly 'n gunstelling vir my!!

  • @ewaldgroenewald9026
    @ewaldgroenewald9026 8 років тому +4

    ek love dit,
    daan en die boys

  • @Redrum___
    @Redrum___ 7 років тому +7

    ja bra....nuwe donderse fan.

  • @Sandythefab
    @Sandythefab Рік тому

    Spoegwolf julle is legit AMAZING 💔💔😭😭
    WENS VIR N SONG SAAM JULLE EENDAG 🙌 WERK HARD DAARAAN 🥲🥲🥲

  • @franzgrabeflowercouture7873
    @franzgrabeflowercouture7873 6 років тому

    van die beste musiek ooit!

  • @buyanniqueonline9975
    @buyanniqueonline9975 6 років тому +2

    Dit is ongelooflik mooi ...

  • @tilla171
    @tilla171 Рік тому

    Wohhh dis baie mooi. Love julle musiek.

  • @TheGarathas
    @TheGarathas 8 років тому +2

    Amazing

  • @willemmeiring7176
    @willemmeiring7176 5 років тому +1

    Bliksem boetie dit was nou eina mooi!

  • @margins9632
    @margins9632 6 років тому +2

    goeie liedjie ek love julle spoegwolf

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy6193 5 років тому +1

    Awesome!!!!!

  • @lenataljaard6195
    @lenataljaard6195 Рік тому

    Stunning

  • @elizediedericks8384
    @elizediedericks8384 2 роки тому

    Ag genade julle sing so mooi. ❤🤗

  • @danelgouws8160
    @danelgouws8160 5 років тому

    Enigste song wat my kon maak huil.

  • @dirkackerman5486
    @dirkackerman5486 8 років тому +3

    Siiiickkkkk!!!!!

  • @TheJodes95
    @TheJodes95 7 років тому +2

    uitstekend :)

  • @amandavantonder129
    @amandavantonder129 6 років тому +1

    Spoegwolf my fav groep love julle musiek

  • @marcbuter
    @marcbuter 7 років тому +6

    Seer is die mooiste mooi

  • @sonjahough5562
    @sonjahough5562 5 років тому

    fantasties!

  • @hanliefourie7489
    @hanliefourie7489 Рік тому

    pragtigste lirieke .... ware kuns

  • @ambalangoda6320
    @ambalangoda6320 8 років тому +2

    Cool!

  • @christofurstenberg7241
    @christofurstenberg7241 7 років тому +1

    Briljant, dis al wat ek kan sê...

  • @taylorhanekom2566
    @taylorhanekom2566 5 років тому

    ek is net so opgewonde soos die ou wat sit op daai aardbal love julle SPOEGWOLF

  • @timsnibbe1200
    @timsnibbe1200 7 років тому +1

    love

  • @chrism8949
    @chrism8949 5 років тому +1

    Een van Suid Afrika se heel beste groepe

  • @ethanjlawson
    @ethanjlawson 6 років тому

    Baie mooi 😔🙈

  • @aubreymynhardt2108
    @aubreymynhardt2108 3 роки тому +1

    Wel...Wens ek het bak oore gehad om harder te kon luister!!! Danie, mag dit reen waar julle bokke wy

  • @willemlaubscher5830
    @willemlaubscher5830 5 років тому

    Afrikaans so mooi so mooi so mooi ...

  • @jacoedp
    @jacoedp 8 років тому +1

    Amazing talentvolle skrywer

  • @stefaan2906
    @stefaan2906 5 років тому +1

    Ah iemand wat met passie sing. Pragtig

  • @juliecoetzer3257
    @juliecoetzer3257 6 років тому

    Oh how i love your music.
    Were can i get your cds...
    Please

  • @lieselkoedyk1594
    @lieselkoedyk1594 8 років тому +4

    Julle is puik!

  • @treschkavanaswegen4489
    @treschkavanaswegen4489 3 роки тому

    Flip dit is mooi

  • @quinten.s6276
    @quinten.s6276 5 років тому

    Die liedjie slaan hard

  • @alienking5744
    @alienking5744 6 років тому

    Wow wow did voken mooi

  • @arnobooysen5670
    @arnobooysen5670 Рік тому

    Great

  • @claudetollemache1787
    @claudetollemache1787 3 роки тому

    What a guy. Danie is my mens. Maak my saterdae aande worth while

  • @ClandestineSauceZA
    @ClandestineSauceZA 5 років тому

    Albert van der Merwe !!

  • @theoriginalSMARTASS
    @theoriginalSMARTASS 5 років тому +3

    Lie down.
    Try not to cry.
    Cry a lot.
    Uiters besonderse lirieke. Julle is ysters manne.

  • @chantebreytenbach3426
    @chantebreytenbach3426 8 років тому +3

    ❤❤ Julle is coolcats. 🐯

  • @sonyebeeton1373
    @sonyebeeton1373 3 місяці тому

    Julle mag maar nog an amazing song

  • @dewaldharmse9177
    @dewaldharmse9177 5 років тому

    Ek is spraak loos. Die is diep, dis mooi en praat met die siel

  • @andredebeer2069
    @andredebeer2069 7 років тому +1

    Dis wat Ek mos nou goeie musiek noem.

  • @jankerenken6749
    @jankerenken6749 4 роки тому +1

    Okay, hoeveel keer gaan ek nou nog die liedjie van voor af begin?..

  • @chrisjanwust
    @chrisjanwust 8 років тому +7

    Beautiful. Mal DIY video!

  • @jaunslabbert5424
    @jaunslabbert5424 8 років тому +2

    vlippen awesome ouens

  • @owenventer8341
    @owenventer8341 8 років тому +2

    meer kyk mooi

  • @andrewbrittz7450
    @andrewbrittz7450 5 років тому

    Bittermaan en lewe gaan aan voel dit in my siel

  • @rudileroux463
    @rudileroux463 2 роки тому

    Bittermaan , bittermooi

  • @pieterlabuschagne961
    @pieterlabuschagne961 6 років тому

    sjoe... dit ruk aan my hart, 2:34 minute se asemophouongelooflikheid - doen so voort

  • @johanpotgieter8501
    @johanpotgieter8501 4 роки тому

    Moskou op 1:03 is n mood

  • @mixhael6609
    @mixhael6609 5 років тому

    Komaan dudes dis 'n moooi song maar hy moet 2 keer langer wees

  • @gerardhageman2685
    @gerardhageman2685 2 роки тому

    Diep diep diep ek hou van jou

  • @guardian_6930
    @guardian_6930 Рік тому

    Kak nice song hy moes net langer gewees het 6 min minimum. "Bittermaan!!!"

  • @zelrifiet1628
    @zelrifiet1628 4 роки тому +1

    Julle gee my hoenderpimpels!!!!!

  • @NickSomethingSomething
    @NickSomethingSomething 6 років тому +1

    Mal oorit👍😜😀

  • @nicoschlebusch9598
    @nicoschlebusch9598 Рік тому

    Digkuns

  • @janfunriebeeck
    @janfunriebeeck 5 років тому +1

    Hierdie is Afrikaans, nie die gemene poef wat op die radio speel nie

  • @jarridknight7066
    @jarridknight7066 6 років тому +1

    Jiss like dit moerse

  • @Seyelegna007be
    @Seyelegna007be Рік тому +1

    Waarom slikken jullie Afrikaners alle klinkers in? Haast onverstaanbaar als Nederland je moedertaal is. Mooi liedje , met mijn Afrikaanse klanten praat ik Engels ................. ooit waren we samen, nu zo ver weg

  • @elriesaprinsloo8478
    @elriesaprinsloo8478 4 роки тому

    nee die is n kak liedjie