Spoegwolf - Woud (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 28 кві 2023
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2023
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit.
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf.
    Die nuwe album, Dryf, beskikbaar op alle digitale platforms.
    Vervaardig deur Spoegwolf
    DOP: Damiane van Reenen
    Live Footage (Kirstenbosch): Damiane van Reenen
    Live Footage (Loftus Park): Eric T. Graham
    Live Footage (Mark's Park): Nathan
    Editing: Damiane van Reenen
    Colorist: Jarryd du Toit
    Spoegwolf is
    Danie du Toit
    Chris von Wielligh
    Albert van der Merwe
    Moskou du Toit
    Woud:
    Original Song & Lyrics by Danie Du Toit.
    Music Written & Arranged by Spoegwolf.
    Lirieke
    maak die deur oop
    sit die lig aan
    jy's die hitte in hierdie huis
    bel my broers ook
    sê ek's veilig
    ons het te lank op die veld gebly
    ek was 'n kind in die straatlig
    daar was zombies in die strate
    jy was hoog in jou kamer
    met daai borsel in jou hare
    nou's ons dertig jaar oud
    met 'n huis in 'n woud
    ons stap ons honde waar die son bars
    ek onthou soms die kind
    wat gedroom het oor jou
    en al daai wonde word geheime
    geheime dwaal aan ons lywe
    bring jou denim
    bring jou vlerke
    ek wil gaan waar die klowe skeur
    hou die stuurwiel
    hou my hart ook
    dalk is om oor te gaan
    die beste weg deur
    ek was 'n kind op my bergfiets
    ons kon vlieg met die stroompies
    jy't gaan stap in die berge
    met daai briewe van jou pa-hulle
    nou's ons dertig jaar oud
    met 'n huis in 'n woud
    ons stap ons honde waar die son bars
    ek onthou soms die kind
    wat gedroom het oor jou
    en al daai wonde word geheime
    geheime dwaal aan ons lywe
    nou's ons dertig jaar oud
    met 'n huis in 'n woud
    ons stap ons honde waar die son bars
    ek onthou soms die kind
    wat gedroom het oor jou
    en al daai wonde word geheime
    geheime dwaal aan ons lywe
    aan ons lywe, ooh
    aan ons lywe, ooh
    ooh, ooh

КОМЕНТАРІ • 64

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Рік тому +17

    ``WOUD`` IS WEEREENS GOUD🎵🔥💛 SPOEGWOLF bring altyd 'n🌊GOLF van ✌️vryheid wat ons probleme "SOLVE" 🎉😎😎🎉

  • @roxanneschrenk6197
    @roxanneschrenk6197 Рік тому +10

    Met elke woord onthou ek n "moment in my life" met elke noot kry ek hoendervleis. EXCELLENT

  • @SuperSpiderman1979
    @SuperSpiderman1979 Рік тому +8

    Love it...Nog steeds een my favorite Afrikaanse bands.. #Spoegwolf julle stel nooit teleur ! Julle songs gee mens hoendervleis 👌 dit praat met jou siel...

  • @garry_personal_brand
    @garry_personal_brand Рік тому +33

    Met al die kak wat aangaan in die wereld wat my moerse pla , is my dogter gesond , my hond lyk happy ek het ek spoegwolf met n fresh video , koppie koffie en n lekker skyfie. Vok man what more can a man need , dankie vir die fresh cakes op n sondag oggend
    Ek gaan myself verder spoil en hom weer luister

  • @carelvangreunen3915
    @carelvangreunen3915 Рік тому +7

    The Band!!! Spoegwolf!! Enough said 👌🏻😍

  • @bernenel2727
    @bernenel2727 Рік тому +5

    Super band. Super song. ❤

  • @miascheepers1430
    @miascheepers1430 Рік тому +3

    Love! Love! Love! Moet nooit ophou speel nie!!

  • @MrBasta1969
    @MrBasta1969 Рік тому +6

    Gezien als kaaskop afgelopen zaterdag in Amsterdam. Super!!

  • @woutvink5593
    @woutvink5593 Рік тому +3

    tot in Amsterdam

  • @kathleendubois7128
    @kathleendubois7128 Рік тому +2

    PRAGTIG! Soos altyd! Proudly South African for so many reasons, and one of them is You.

  • @kateriebarnard6733
    @kateriebarnard6733 Рік тому +2

    Bergfietse, stofpaadjies, agterpaadjies, dorp se rivier & altyd iewers 'n woud x

  • @werner6115
    @werner6115 Рік тому +2

    Daar is legit geen song van Spoegwolf wat ek nie van hou❤absoluut vol talent, gees en kultuur.

  • @user-nz9kc3bu4n
    @user-nz9kc3bu4n Рік тому +3

    Wow wow wow!!!! Net in tyd om ons trou playlist te maak 😁

  • @carlversus6566
    @carlversus6566 8 місяців тому

    Spoegwolf is verseker die best Afrikaanse band ooit!!! dankie ouens vir die absolute top kwaliteit van musiek. jule sal vir generasies lank gevier word.

  • @chantebreytenbach3426
    @chantebreytenbach3426 Рік тому +3

    Hoedervleis! So trots op julle. Hou aan sulke lekker musiek maak. ❤

  • @micherelodge3712
    @micherelodge3712 Рік тому +2

    Briljant !

  • @madiasteenkamp6008
    @madiasteenkamp6008 11 місяців тому +1

    Verloor jouself in die opening van ń kleurvolle deur sonder ń sleutel.
    Sluit die grys deur & gooi daardie sleutel na die horison van die Sonsondergang.
    Die Son verblind jou met ń glimlag met die kleurvolle vernietiging van grys.
    ń Reënboog groet my by die Berge.
    dank God vir die deur na die Horison se deur sonder ń slot.
    Dank God vir Spoegwolf.

  • @deon4590
    @deon4590 Рік тому +3

    Die song is flippen amazing 👏

  • @wessel93
    @wessel93 Рік тому +1

    Beste band ooit sal nooit vergeet julle show in rustenburg oorkant atkv buffelspoort was die beste aand van my lewe toe ek julle almal ontmoet het love julle musiek julle is great mense

  • @teresanel6814
    @teresanel6814 Рік тому +4

    ​Droomland 2 hier kom ons.😁😁😁

    • @lizadupreez6403
      @lizadupreez6403 Рік тому

      Kan nie wag vir Droomland #2 nie 🎉🎉🎉🎉🎉

  • @user-yu9dy1wk3t
    @user-yu9dy1wk3t 8 місяців тому +2

    Mag julle vir altyd my soos n kind laat voel. Julle is awesome

  • @camilleburger8984
    @camilleburger8984 3 дні тому

    Befok!

  • @chaceface
    @chaceface Рік тому +4

    Lekker Kirstenbosch! Awesome video. Spoegwolf is an elite band, not just in SA, GLOBALLY! ❤️🇿🇦

    • @garry_personal_brand
      @garry_personal_brand Рік тому +1

      Ekt hulle live gesien in Perl die jaar , my tone trek nou nog grond to en kril as ek net daaraan dink. Bevange ek stem beste band globally

  • @cobussnyman6232
    @cobussnyman6232 Рік тому +1

    WOW ❤weereens stel julle ons nie teleur nie

  • @artarianotes
    @artarianotes Рік тому

    Lov jul original phrasing by al jul songs! Woud is awesome!

  • @hanliefourie7489
    @hanliefourie7489 Рік тому +1

    net te mooi❤️❤️❤️❤️❤️❤️

  • @johnrudman1670
    @johnrudman1670 Рік тому +1

    Legends❤ pinnacle of Afrikaans musiek

  • @melissabrown6240
    @melissabrown6240 Рік тому +1

    My Favorite❤

  • @brandonchanmarais2959
    @brandonchanmarais2959 Рік тому +1

    Excited ! 🤪

  • @anrubotha5626
    @anrubotha5626 Рік тому +1

    wow...wow...wow...

  • @user-il1mm8zr2e
    @user-il1mm8zr2e Рік тому +1

    Absoluut amazing!!!

  • @stefansmith920
    @stefansmith920 Рік тому +1

    Great song... Soos altyd❤

  • @shanonsafaris7262
    @shanonsafaris7262 Рік тому +1

    Ons is hier

  • @amorynsaayman5352
    @amorynsaayman5352 Рік тому

    yes love die....fresh vibe

  • @laylaabegg3119
    @laylaabegg3119 Рік тому +1

    🔥🔥

  • @rudivanvuuren9585
    @rudivanvuuren9585 Рік тому +1

    👏👏🍾🍾

  • @eugenefrench5431
    @eugenefrench5431 Рік тому

    Jy verstaan!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @francoisvatcoke
    @francoisvatcoke Рік тому

    Welldone!!!!! Love dié!!

  • @amandascholtz1224
    @amandascholtz1224 3 місяці тому

    Ek sal soooo graag wil hê dat jy vir my 'n song skryf oor my lieflike seun in die hemel

  • @CM-pb4is
    @CM-pb4is Рік тому

    Spoegwolf julle is alles ❤

  • @riaankruger3304
    @riaankruger3304 Рік тому

    Briljant!!!!

  • @dylanlaurentmobile
    @dylanlaurentmobile Рік тому +1

    Verheug me er op om jullie op 29 juli in Amsterdam te zien. 🎉

  • @icaruscoetzee781
    @icaruscoetzee781 9 місяців тому

    Deur is oop, lig brand en ek is tuis. Wel gedaan

  • @artarianotes
    @artarianotes Рік тому

    Lov dit! Dis awesome. Well done weereens #Spoegwolf

  • @barron4755
    @barron4755 Рік тому

    Rerig briljant.

  • @mariusungerer328
    @mariusungerer328 Рік тому

    Werk in ghanzi, en die nuwe 1 nou ontdek, baie myle van J/bay. Jul gee altyd 100%

  • @user-yo8ls5ri5m
    @user-yo8ls5ri5m Рік тому

    Hoekom!!!
    Want julle mag maar.. Net wat my siel op die oomlik noodig gehaat het 💯🏅

  • @xanderdejager7245
    @xanderdejager7245 Рік тому +1

    1:24 lol daars ons

  • @jonathanespach7876
    @jonathanespach7876 8 місяців тому

    Die sing is amazing... Maar dit laast my so hartseer voel want laat my dink dat lewe so kort is.

  • @willemverschuur3863
    @willemverschuur3863 Рік тому

    ons hou steeds vas

  • @phillippage4740
    @phillippage4740 Рік тому

    Befok

  • @adriaanvosloo440
    @adriaanvosloo440 Рік тому +2

    Eerste😮

  • @CM-pb4is
    @CM-pb4is Рік тому

    Niks fokken beter as Spoegwolf nie

  • @nikkismit5443
    @nikkismit5443 Рік тому

    Hierdie is die pinnacle, kan musiek enigsins beter..?

  • @nadiavanemmenis6071
    @nadiavanemmenis6071 7 місяців тому

    Slukkie insperasie

  • @camilleburger8984
    @camilleburger8984 3 дні тому

    Befok!