Spoegwolf - Noorde (Official)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • © Spoegwolf (PTY) LTD 2017
    Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
    Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
    Koop Die Donker Toring: shop.spoegwolf.com
    Produced by Spoegwolf
    Directed by Chris von Wielligh
    Assistant Director: Danie du Toit
    Cinematography: Hugo Brand
    Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh
    Cast:
    Marguerite van Eden
    Albert van der Merwe (Spoegwolf)
    Danie du Toit (Spoegwolf)
    Moskou du Toit (Spoegwolf)
    Chris von Wielligh (Spoegwolf)
    DIE DONKER TORING - JULIE 2017

КОМЕНТАРІ • 125

  • @adriaanlouw8070
    @adriaanlouw8070 8 місяців тому +8

    My 72 jarige pa sê vir my vanaand hy sal dit love om julle live te sien, ek het n traan in my oog gekry en vir hom gesmile ❤

  • @svenmehauden5317
    @svenmehauden5317 2 роки тому +20

    Geweldige muziek, de mooiste songs met schitterende lyricks. Dat is gewoon schoon, vanuit Vlaanderen, kom naar Belgie

  • @jeanvermaak1909
    @jeanvermaak1909 3 роки тому +13

    Ek is 64 en besef nou eers hoe lank ek moes wag vir hierdie wonderlike Afrikaans musiek. Great julle ouens...jul talent is besonders.

  • @divanlourens4136
    @divanlourens4136 3 роки тому +13

    luister die song oor en oor, was my broer se gunsteling, en het hom 2 dae trug begrawe, Rus sag my broer

  • @MickJaggerr1
    @MickJaggerr1 4 роки тому +28

    Im half Akrikaans and half English, en hierdie ouens is besig om die rooinek uit my te vat - this is awesome music! much love from London

    • @kathleendubois7128
      @kathleendubois7128 3 роки тому

      Ha ha, it's the same for me! My afrikaans granny would be proud!

    • @nicolaels7434
      @nicolaels7434 11 місяців тому

      I absolutely LOOOOOVE your comment‼️‼️‼️💯💯💯🤣🤣🤣

  • @ts5368
    @ts5368 4 роки тому +14

    Ek sit in Denemarke op die oomblik. Ek het nog nooit tevore van Spoegwolf gehoor nie tot en met nou.. hoe? HOE is dit moontlik? Julle maak Afrikaans so beautiful klink. Dankie 💛

  • @paulmaritz
    @paulmaritz 7 років тому +55

    Spoegwolf is 'n stukkie hemel wat ons siele voed. Spoegwolf is deel van ons Skepper se genade. Ons dank U vir Spoegwolf.

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus1781 4 місяці тому +1

    Pragtige woorde en musiek. Baie mooi Video! Groete uit Lima Peru!

  • @gerardhageman2685
    @gerardhageman2685 2 роки тому +5

    Zo mooi greetz from the netherlands

  • @franciosborne3835
    @franciosborne3835 6 років тому +6

    Elke keer wanneer ek hierdie hoor geniet ek dit van voor af.
    E L K E keer.
    Dankie vir die ongelooflike musiek wat julle maak. Dis fenominaal.

  • @mickyhageman8473
    @mickyhageman8473 2 роки тому +6

    best band in Afrika groetjes Nederland

  • @bouwerbosch
    @bouwerbosch 7 років тому +139

    ALWEEEEEER!! KAN JUL OPHOU MET JULLE AMAZING MUSIEK EN VIDEOS!!!!!!! well done manne! Inspiring stuff!!!!

    • @therealdivan
      @therealdivan 5 років тому +3

      Nee moet nie ophou nie hahah

    • @johanvisser1453
      @johanvisser1453 5 років тому +2

      lekker bouwer. ek ken jou sussie lente. stuur bietjie groete daar.

  • @schalkvandermerwe4160
    @schalkvandermerwe4160 5 років тому +23

    Niemand:
    Speogwolf: * dude kom uit die see met ‘n trui en rugsak *

  • @annikapienaar6890
    @annikapienaar6890 7 років тому +7

    Ek't Stellenbosch nog nooit so mooi gesien nie ❤

  • @neikewentzel5766
    @neikewentzel5766 5 років тому +11

    Afrikaanse Coldplay 😍

  • @martinus9603
    @martinus9603 7 років тому +18

    Fantasties!! Die toekoms vir afrikaans lyk goed!!

  • @jcmenger
    @jcmenger 7 років тому +17

    Ja!! So goed. Groete uit Nederland!

  • @theresalourens4534
    @theresalourens4534 Рік тому +1

    UITSTEKEND. EN MARGUERITE IS ONVERBETERLIK BEELDSKOON. EK LUISTER HEELDAG NA JULLE 🤗🤗EN MY OU MAN VOLG MY NOU 📯🎼🎸🎹🎶🎧🎤🎷

  • @chrisnel1069
    @chrisnel1069 4 роки тому +1

    Wie is die mense wat die video nie like nie.. wat is four met hulle..Dit is amazing mooi musiek

  • @llewellynsmith9086
    @llewellynsmith9086 5 років тому +4

    Het verlief geval met die treffer Storm op Deezer en julle ouens maak Afrikaans trots en lieflik om na te luister. Hou so aan.

  • @chereejansevanrensburg8395
    @chereejansevanrensburg8395 3 роки тому +3

    Depress me so I feel better. Love it!

  • @cobusgrove6333
    @cobusgrove6333 6 років тому +3

    Dankie vir klank. Dankie vir inspirasie. Dankie vir musiek. Dankie.

  • @kobuspienaar.
    @kobuspienaar. 3 роки тому +1

    My favourite!!!! Soveel emosie. Brilliant! Lewenslank sal die song in my vassteek!

  • @kariamartin8882
    @kariamartin8882 5 років тому +4

    No ways! Onder watse klip bly ek? Waar kom hierdie ongeloolflike musiek vandaan en waarom weet ek nie wie hulle is nie?! Dis verby mooi! #newfan

  • @marcbuter
    @marcbuter 3 роки тому +1

    kom altyd terug na die noorde....solank ons asemhaal sal ons dit voel

  • @andrebeukes7381
    @andrebeukes7381 Рік тому +1

    Amazing! Dankie julle

  • @nicolenebruyns2985
    @nicolenebruyns2985 4 роки тому +5

    Moes net bietjie kom rustigheid kry in al die choas, pragtige musiek. Here wees met ons.

  • @CRASHdriven
    @CRASHdriven 5 років тому +10

    Instant hoendervleis. Flippen instantly.
    Hierdie Maandag is sopas redelik geupgrade.
    Dankie bois.

  • @petermay6289
    @petermay6289 4 роки тому +2

    Al wat ek kan se is... AMAZING!

  • @thandim3478
    @thandim3478 6 років тому +1

    Die beste band!!!!!!!!

  • @ArmandBruwer
    @ArmandBruwer 7 років тому +17

    Dit maak my baie opgewonde vir die album #NuweFavouriteLiedjie #DieKlavierIsAmazing

  • @john-henryroselt3140
    @john-henryroselt3140 7 років тому +4

    ek soek die album nou😍

  • @jbotha007
    @jbotha007 6 років тому +1

    Fantastiese musiek wat aan die hartsnare trek!

  • @djkobus1787
    @djkobus1787 7 років тому +6

    Goeie musiek. Neem jou gedagtes na plekke ......

  • @pietbotha1
    @pietbotha1 7 років тому +3

    Beautiful @Spoegwolf! Kannie wag dat die album vrygestel word nie.

  • @helderberglivingwithjohan6867
    @helderberglivingwithjohan6867 7 місяців тому

    Beste Afrikaanse song vir my.

  • @jeandredutoit1802
    @jeandredutoit1802 3 роки тому

    Hierdie song laat my verlang na n meisie wat ek nie gehad het nie

  • @Fres-no
    @Fres-no 2 роки тому

    dis n gedig, wat liedjie skyn...

  • @jimmy197702
    @jimmy197702 5 років тому

    Dankie vir julle musiek !!!

  • @wilmage72
    @wilmage72 3 роки тому +1

    Love dit!

  • @musiekbar3201
    @musiekbar3201 7 років тому +1

    Dankie dit is excelent.

  • @sierdvanderbij3583
    @sierdvanderbij3583 5 років тому +42

    Dis in die oorsig
    dis in die gly
    dis daai foto wat ’n wit flits maak in my
    deur al die dode
    was dit jy
    al my woorde word klein
    ek kan dit amper by jou kry
    ek kan dit amper by jou kry
    dis in die bome
    (regtig, in afwagting)
    dis hier om te bly
    dit ruik na die klam bries wat haar opvoel in jou trui
    (glo jy dit nie? Dis in Kalkbaai)
    die lig wat jy uittrek
    sal nog aan my klou
    al my bene word koud
    maar ek wag nog hier op jou
    ek wag nog hier op jou

    • @roelinevs
      @roelinevs 5 років тому +2

      Dankie vir die deel.

  • @studie8335
    @studie8335 5 років тому

    Ek het nooit van Spoegwolf gehou nie. Maar hierdie liedjie neh het my laag gevat op maniere wat ek nie kan beskryf nie.

  • @ddiva2410
    @ddiva2410 3 роки тому

    My fav ek love spoegwolf

  • @LenvanHeerden
    @LenvanHeerden 7 років тому +4

    Jis. Julle blaas my altyd weg met julle pasie en julle woorde. Met julle eerlikheid. Love hierdie shit! Great video ook!

  • @artarianotes
    @artarianotes 2 роки тому

    Absoluut awesome.

  • @louiscoetzee1685
    @louiscoetzee1685 4 роки тому +6

    Jis ek kan nie genoeg sê hoe trots ek is op hierdie musiek nie.

  • @gilliamfrancois1574
    @gilliamfrancois1574 7 років тому +1

    awesome

  • @KobusOlivier
    @KobusOlivier 7 років тому +6

    Baie goed. Ek hou hiervan.

  • @nicoleneolivier3096
    @nicoleneolivier3096 3 роки тому +2

    Ek is 9 en ek love julle music .my naam is marinic.

  • @esmariroodt9655
    @esmariroodt9655 5 років тому +1

    Julle musiek is bja mooi eks mal daar oor

  • @PHOENIX-cc8wh
    @PHOENIX-cc8wh 4 роки тому

    Pragtige lirieke en 'n groot FAN!

  • @mariusbruwer2271
    @mariusbruwer2271 4 роки тому

    Awesome!

  • @wilnakruger7002
    @wilnakruger7002 4 роки тому

    love love die song

  • @nhandvolgisters9843
    @nhandvolgisters9843 6 років тому

    Weet nie of julle besef nie julle trap diep spore, kiff dont stop

  • @monicavanaswegen2502
    @monicavanaswegen2502 7 років тому +2

    Julle musiek is alles

  • @christineschmidt7268
    @christineschmidt7268 7 років тому

    Stunning

  • @fourieoosthuizen1954
    @fourieoosthuizen1954 4 роки тому +2

    Puik musiek!!!!

  • @quintenvantonder6174
    @quintenvantonder6174 5 років тому

    Virewig amazing ! Wie is daai vrou

  • @eliznaalgera4220
    @eliznaalgera4220 7 років тому

    Awesome ouens!!!

  • @juliatruter3860
    @juliatruter3860 7 років тому +1

    pragtig !!

  • @marcbuter
    @marcbuter 6 років тому +1

    spraakloos, hoendervleis.... die song kruip in my siel in*

  • @Fres-no
    @Fres-no 2 роки тому

    WoW!

  • @heididebruyn432
    @heididebruyn432 4 роки тому

    Fantasties

  • @riaanvanrooyen6700
    @riaanvanrooyen6700 7 років тому +1

    Dis nou goeie Afrikaanse musiek hierdie!

  • @hopscotch30
    @hopscotch30 6 років тому

    Beautiful! Dankie!

  • @amandacito1633
    @amandacito1633 4 роки тому

    Pragtige liedjie

  • @carolavanzyl936
    @carolavanzyl936 7 років тому +1

    Hoendervleis-mooi musiek

  • @ezbevanwyk2847
    @ezbevanwyk2847 7 років тому +2

    Di song!!!! is amyzing!!***

  • @helderberglivingwithjohan6867
    @helderberglivingwithjohan6867 7 місяців тому

    In die Helderberg Strand Live Show

  • @tertiaboshoff6216
    @tertiaboshoff6216 2 роки тому

    Mooi

  • @anyswortelrug
    @anyswortelrug 6 місяців тому

  • @wernerbarnard562
    @wernerbarnard562 4 роки тому +3

    Soos Pink Floyd kry mens nie genoeg. Dink nie SA besef hoe goed die ouens is nie. Bly nederig dudes. Julle is briljant.

  • @halinkadenner71
    @halinkadenner71 7 років тому +3

    😍😍😍😍😍😍😍😍

  • @ClandestineSauceZA
    @ClandestineSauceZA 5 років тому

    Danie se stem loop loos stroom

  • @ClandestineSauceZA
    @ClandestineSauceZA 5 років тому

    Sien bitter daarna uit om julle live te sien! Het my vrou jul videos gewys en was goed daarvoor bedank! Danie se stem is uit die die boonste gestoeltes!

  • @josephkruger6993
    @josephkruger6993 4 роки тому

    Wow

  • @jansevanrensburgmarthinus3637
    @jansevanrensburgmarthinus3637 4 роки тому

    befok!!!

  • @marcoscholtz
    @marcoscholtz 6 років тому

    Hoe lank is dit nog voor 'n nuwe album??? Mens kan 'n album net soos 1000 keer luister.

  • @helderberglivingwithjohan6867
    @helderberglivingwithjohan6867 7 місяців тому

    Hulle live gesien in 2017 en GEHOOK

  • @simonontong7539
    @simonontong7539 3 місяці тому

    Julle maak mooi musiek hou so aan ouens

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA 7 років тому

    Die is pure nirvana.

  • @liesllotz8557
    @liesllotz8557 7 років тому +5

    Jul slaan my asem elke keer weg...

  • @eriklabuschagne4902
    @eriklabuschagne4902 6 років тому

    Briljant. Hoekom was Spoegwolf nie hierdie jaar by Afrikaans is Groot nie??

  • @angeliquealice3
    @angeliquealice3 2 роки тому

    Ouens asb sit videos met lirieke op

  • @stephanievegter5438
    @stephanievegter5438 5 років тому

    ♥️♥️♥️♥️

  • @wettoification
    @wettoification 7 років тому

    waar is die geskiet? Awesome song soos altyd

  • @Fres-no
    @Fres-no 4 місяці тому

    Pre-packed lykswaens ry verby....(taxies)

  • @machielnel934
    @machielnel934 3 роки тому

    22/11/2020... Is daar regtig 84 breindood mense wat die song dislike het.... Drink julle julle badwater of wat doen julle verkeerd?

  • @dmitrysmirnov6043
    @dmitrysmirnov6043 4 роки тому +1

    Is dit in Stellenbosch verfilm?

    • @GerritvR1989
      @GerritvR1989 4 роки тому

      Ja, die straattonele is. Meeste van die res lyk soos Kalkbaai.

  • @jeancoetzee2194
    @jeancoetzee2194 5 років тому

    WOLF

  • @WillieJu
    @WillieJu 3 роки тому

    Ek wag nog hier dat die malligheid in die wêreld stop !

  • @kip3701
    @kip3701 4 роки тому +2

    Die musiek kalmeer mens van woede,en dis nie net die song,maar paar ander van spoegwolf,dink nie dis net n generasie ding nie maar eerder die goeie musiek

  • @jacobrand8320
    @jacobrand8320 6 років тому

    Die goeie dae toe die neelsie nog parking gehad het...

  • @annemariemuller4044
    @annemariemuller4044 5 років тому

    tangerine

  • @bernolaubscher
    @bernolaubscher 7 років тому

    hoekom is julle musiek nie op apple music nie?

  • @chrisdorfling89
    @chrisdorfling89 4 роки тому

    Pragtige diep- dink musiek....

  • @jacquessteenkamp870
    @jacquessteenkamp870 4 роки тому

    Guys waar is julle ? Julle moet kom toer

  • @ArmandBruwer
    @ArmandBruwer 7 років тому +4

    2:15 #BlouKeteltjie #Syn

  • @jasper9296
    @jasper9296 5 років тому

    best music has least views